Kommentaar

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Jan Grobler 2016-01-08 Het iemand al ooit gevra hoekom die raskwessie in Suid-Afrika bly gloei. Een rede wat ek dink is die feit dat die proses forseer word. Dink aan ’n tamatie as jy hom druk word hy eerder vrot as ryp. Respek is die ander aspek. Respek is iets wat jy moet v

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Rina Nienaber 2016-01-08 Bettina vir president!

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Ander JanRap. 2016-01-08 Ek is wit en stem vir die ANC. Ek beskou myself as ń brugbouer en ervaar geen rassehaat teenoor ander landsburgers of teen myself nie. RSA bo.

Vrouebestuurders moet verban word

Duitswester 2016-01-08 Ek doen niks van daai dinge wat my mede-padgebruikers in gevaar stel nie. Ek is te besig om nuwe lyn op my katrol te sit. Stywe lyne Duitswester

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Reusedwerg 2016-01-08 Goeie opsomming, sou dit nie beter kon stel nie. Wat ek al in my lewe agter gekom het wanneer 'n persoon aanjaag, gefrustreerd, onvergenoegd en gewoonweg sleg is blameer hy/sy omstandighede "buite hul beheer" vir die situasie waarin hul hulself bevind. Ek

Keer die smart

CM 2016-01-08 Geen versinsel kan ooit bewys word nie.

Boekresensie: Die ewigheid in my hart deur Barend Vos

Miems Smuts 2016-01-08 Ek het die boek op tv gesien ek gaan hom verseker koop.Die psalms praat nou baie duidelik met my .

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Esme De Andrade 2016-01-08 Toe ek die storie van die uitlatings gehoor het, was my reaksie alweer diesefde ou deuntjie oor kleur en rassisme, dit het skoon die genuus gemaak, soos dit vir my blyk is dit nog 'n manier om die aandag af te trek van sake wat regtig aandag moet kry, ek

Keer die smart

Kobus de Klerk 2016-01-08 Dit is nie verbasend dat die Angus-tipe 'wysheid' jou verstand te bowe gaan nie ... Waar is daar enige bewys dat energie vernietig kan word of verlore kan gaan? Maar dit is goed hy betwis nie dat God die Gewer daarvan is nie. Kyk net hoe verdraai hy al di

Keer die smart

CM 2016-01-08 Baie dankie Angus. Die wysheid gaan die verstand te bowe.

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Hilda Steyn 2016-01-08 Ek kon dit nie beter gestel het nie. Ek is net so gatvol soos jy!

Keer die smart

Angus 2016-01-08 Kobus, hoe weet jy energie vergaan nie? Het jy dit êrens gelees, het Dominee dit vir jou gesê, of het jy dit self uitgedink? Kyk net hoe baie energie daar al vermors is om jou te leer dat Jupiter mane het, dat 'n parallaksfout nie 'n ding is wat daar

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Jan Rap 2016-01-07 1. Miskien, maar dan dan tot voordeel van die vroulike geslag: Niemand het hierdie soort vergryp van 'n vrou verwag nie; net mans is mos simpel genoeg. 2. Daar gee ek jou gelyk. Die mate van onthutsheid (hoop daar's so 'n woord) toon 'n paternalisme wat

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

B. Fredericks 2016-01-07 Ek is Gatvol tot die derde mag vir rassisme! Pragtig gestel Bettina.

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Antonio Kronenberg 2016-01-07 'Haar dogter, wat, sover ek kon agterkom ...'

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Theresa Papenfus 2016-01-07 Wat 'n verkwikkende en volwasse perspektief. Skitterend, Bettina. En dankie!

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

s l 2016-01-07 Ek ook gatvol vir al die nonsens. Ons het groter probleme om oor te worry soos droogte en water. Dis nou saamstaan en bou-tyd.

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Carmen Henecke 2016-01-07 Puik samevatting Bettina! Ek is net so gatvol! Ek is eerstens 'n mens voor ras ter sprake kom. Baie is geneig om die splinter in 'n ander se oog te sien voor hulle die balk uit hul eie oog sal haal.

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Louis le Roux 2016-01-07 Is dit rassisties om polities nie korrek te wees nie? En wat het geword van Khumalo se haatspraak om blankes uit te roei soos die Duitsers met die Jode gemaak het? Niks! Al antwoord wat ons kry is "dit is sy persoonlike siening". Ek sal nie polities korr

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Deon Knoetze 2016-01-07 Ek is jammer, ek glo glad nie dat jy 3 keer in 1 week gesien het hoe wit mense 'n tou ignoreer nie. Hoekom sien ek nooit sulke dinge? 'n Vriend het wel vertel van 'n swart man wat die tou wou spring en hy het homself verdedig deur te sê hierdie is nou di

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Flip Buys 2016-01-07 Ek werk vir jare lank transkultureel. Ek het baie duidelik gesien dat rassisme net 'n simptoom is ('n vrug van 'n boom) waarvan die werklike wortel geestelike onvolwassenheid is. Dit is die werklike kanker wat nooit met blote politieke krete en wette opge

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Dr. Amari. 2016-01-07 Bettina, ag ek het sommer ook lus om 'n eiertjie te lê - ek is 'n kunstenaar en hou baie van kleur. Ek wens ek kon met jou gesels (dit is seker arrogant van my) maar ek hou van jou.

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Dirk Pansegrouw 2016-01-07 My slimfoon ('n absurde term!) wys slegs 4 reaksies, ek glo daar is meer (en tussen nog hakies met die piepklein sleutelbord spel mens maklik verkeerd en netnou laat 'n klomp spelfoute my met 'n negatiewe klassifikasie - wie op sosiale media kan immers sp

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Annette le Grange 2016-01-07 Ek wens elke mens in Suid-Afrika, sommer elke mens in die hele wêreld kan die openhartige opsomming van jou te lese kry, dit sommer met 'n magneet teen die yskas hang en dit ELKE dag lees. Dankie Bettina, jou opsomming is al so lank my gevoelentheid, is

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Andrè Du Plessis 2016-01-07 Goed gestel, veral punt 4.

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Hannes Visser 2016-01-07 Uitstekende stuk Bettina. Ons moet almal eers by daardie punt kom voordat ons iewers kan probeer om 'n verskil te maak.

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Adri 2016-01-07 Wit- OF swartmense wat indruk is pleinweg onopgevoed en ongeskik. Toevallig het ek twee voorvalle beleef waar swartmense eenvoudig die feit dat EK as kliënt, bedien word, geïgnoreer, en diens vereis. Op een dag! Laat my moermeter kook.

Vrouebestuurders moet verban word

mnrnel 2016-01-07 Jy het vergeet van die GPS wat jy met een oog dopgehou het en toe met die grypaksie van sy vassuigarmpie teen die binnekant van jou voorruit afgestamp het en toe in jou skoene geval het wat jy uitgetrek het omdat jou voete warm gekry het. Briljant!

Afrikaans by Maties

Esther 2016-01-07 Wat 'n kunsmatige (eintlik belaglike) situasie : dosent dra sy gedagtes (wat in sy brein Afrikaans is) in tweede taal, Engels, oor aan student wat dit in sy brein vinnig moet verwerk na sý (moedertaal/Afrikaans) om werklik te begryp. Na lange jare as ond

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Dria Crous 2016-01-07 Puik verwoord Bettina! As almal so dink, sal ons maklik die pad saam kan stap.

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Helene Smith 2016-01-07 Goed opgesom. Bettina, behou die sin vir humor tot aan die end. Dis immers die een ding waarvan die meeste SAfrikaners het!

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Steve 2016-01-07 Baie goed gesê - vertaal en kry dit wyd verspryd

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Florence Taljaard 2016-01-07 Dankie. Ek voel net so. Rassisme is so agter die tyd. 'n Mens is 'n mens, is 'n mens! Nie 'n ras of 'n kleur nie.

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Liana 2016-01-07 Goed uitgedruk, dit raak bietjie uitputtend... Dankie vir 'n nugter blik..

Die lewe langs die grootpad

Reusedwerg 2016-01-07 Hoert julle hiere.

Geen skuiling

F C Boot 2016-01-07 Nie voordat jy weet wat dit beteken nie - sonde is nie erfgoed nie, dis eerder dat elkeen gebore word met 'n vermoë of sê maar kapasiteit om beide goed en kwaad te doen.

Geen hel

F C Boot 2016-01-07 Glo jy dat die son opkom en ondergaan?

Vrouebestuurders moet verban word

Reusedwerg 2016-01-07 Angus jou bek gaan maak dat jou gat slae gaan kry. Ek sal nie eers praat oor wat ek al gesien het wat in motors gebeur nie. Ek het mos 'n hele paar jare gelede trok bestuur om dit op my "bucket list" af te kan merk. Menigte kere het my bek van verbasing s

Die nugtere mistiek van Andrew Murray

Zandra Bezuidenhout 2016-01-06 Baie dankie vir hierdie artikel. Die hele religieuse belewenis is m i deurdrenk van mistiek. Soms word die aanvoeling van 'n mistieke sfeer deur 'n hedendaagse neiging tot informaliteit in eredienste belemmer.

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Ernst Venter 2016-01-06 Fantasties Tafelberg en Litnet. Baie dankie !
Top