Hermie van Zyl2015-12-29Wat vir my veral sterk deurkom in Pieter se artikel is Murray se verweefdheid met die verskillende mistieke tradisies van sy tyd, asook Pieter se opmerking dat Murray daarom nie 'n teologiese frats was nie, maar eintlik (mistieke) kind van sy tyd was. Nie
Leon van den Berg2015-12-29“Gewone” mense teenoor “ongewone” mense? Griekwas teenoor “’n groot man met ’n groot stem omdat sy talent nie onder die maatemmer gebly het nie, maar omdat hy dit onselfsugtig gedeel het met enigiemand wat wou luister na die stem wat nie gou
Pieter du Plessis2015-12-29Namens my vriende in België en Nederland was ons geskok om te hoor van die nuus van die afsterwe van hierdie groot Afrikaner. Ek glo ek praat ook namens al die Griekwamense van Suid Afrika en ek dink veral vandag aan 'n jong seun van Griekwastad Hendrik
Elmarie Waltman2015-12-29Hallo Dale
I really like the work you did for Die Nuwe Kinderverseboek that Riana Scheepers and Suzette Kotze-Myburgh compiled.
I am the Children's Librarian at Milnerton Library, Cape Town.
Are you still based in South Africa?
Would you consider
Cathy Fritz2015-12-28So kosbaar ... hy het as verrassing vir ons op my man se 60ste verjaardag die Griekwapsalms kom sing. Wonderlike belewenis gewees. Soms bietjie gedagtes uitgeruil deur die 10 jaar en toe maar net bemoedig deur die siektestryd. Gelukkig het ek heelwat van
Marina Joubert2015-12-28Baie dankie vir hierdie besondere huldeblyk. Randall Wicomb se toonsettings van Prof Hans du Plessis se werk gee my baie vreugde.
Lidia Theron2015-12-28Dankie hiervoor, Hans du Plessis. Geen huldeblyk sal werklik reg kan laat geskied aan hierdie groot gees nie. Ons kan almal maar net probeer.
Giel Bezuidenhout2015-12-28Ja, wat anders kan 'n mens van RW se talent sê, behalwe dat dit ongelooflik was.
Ons het baie van sy cd's en my gunsteling is ongetwyfeld die Griekwapsalms wat hy getoonset het. Elke keer wat ek daarna luister is dit asof daar net nie 'n ander melodie b
Edith Muller.2015-12-28My hart is seer omdat Chris Barnard 'n mens-mens was en nou dood is. Dit was so lekker om my op te rol in die gentlemans' club chair en te lees en te weet die besondere skrywer sit iewers in die bos by sy bos-geselskap. Jy was die rykste man op aarde
Robin2015-12-28Dit vat 'n paar grotes vir 'n skrywer om terug te staan en die magic te sien gebeur: "Ek het net een ding vir Ben gevra: die produksie moet die song dien. Dis al."
Hoe meer ek lees hoe meer wil ek delf. Baie geluk met hierdie goeie onderhoud (vrae en a
francois verster2015-12-27Dankie aan die mense wat gereageer het, veral ook van Mnr Kielblock se familielede, dankie Johan. Ek het self ook sy boeke graag glees, besit nog 'n paar van hulle.
Beste wense,
Francois
hannes steyn2015-12-27Hallo, ek het ongelukkig nie die moed om die m...rse relaas hiebo te lees nie maar wil graag vir Ronelda hartlik gelukwens met die toekenning. Uiteindelik kom dit iemand toe wat dit werklik verdien.
magda van rooyen2015-12-26Ek het die boek lank gelede gelees. Die fliek was pragtig. Inspirasie vir jong kinders met drome en ook onderwysers wat naby aftrede is.
Martin van Schalkwyk2015-12-26Spontane aborsie of miskraam kan die gevolg van menslike onvolmaaktheid of 'n ongeluk wees, Opsetlik verwekte aborsie bloot om te voorkom dat 'n ongewenste kind gebore word, is voorbedagte moord. Hoe ernstig is die opsetlike neem van menselewe om 'n rede
Frederick2015-12-25Afrikaans kan en sal nooit val nie. Kleurlinge, swartes, Engelse, Indiërs en baie andere. ANC weet nie eers hoeveel van hul COMRADES PRAAT Afrikaans nie.
Fanie Olivier2015-12-24Ek het met groot hartseer die mooi dinge gelees wat Kosie oor Bertie geskryf het. "Indrukwekkend" is inderdaad 'n woord wat by Bertie pas. Ek het hom op Stellenbosch goed leer ken, en met baie waardering. Ons het mekaar nou en dan raakgeloop en dan het ek
Johan Kielblock2015-12-24Francois,
Ek wil graag, as die outeur se seun, my waardering vir jou omvattende en beredeneerde resensie van 'Lafras Cuyper' op skrif stel. Veral die verwysing na soortgelyke verhale skep die perspektief wat ek glo onderliggend was met die skryf van hier
Pieter2015-12-23Ek het 'n paar dae gelede reageer maar die e-pos het skynbaar nie deurgegaan nie. Jy gooi 'n blinde oog vir Afrika? Of is dit 'n wonderlike omgewing waar net blankes rondbeweeg?
LitNet2015-12-23Hallo Anna, ek stel voor dat jy die Breytenbachsentrum kontak in verband met hul skryfkursusse vir volgende jaar: http://www.breytenbachsentrum.co.za/Breytenbach_Sentrum/Tuisblad/Tuisblad.html. Groete, Naomi Meyer
LitNet2015-12-23Hallo Thea, jy kan 2016 se US Woordfeesprogram hier aflaai by die item waar jy jou nou bevind - klik op die skakel hierbo. Kontak asb die US Woordfeeskantoor in die nuwe jaar met navrae in verband met 'n programboekie. Groete, Naomi Meyer
LitNet2015-12-23Hallo Gino, dankie vir jou navraag. Ons voeg vraestelle by soos wat ons dit kan reël en bekom. Hier is 'n graad 5-wiskundevraestel en -memo wat jy kan aflaai: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-intermediere-fase/. Hou ook hi
PIETER2015-12-23Opmerklik is AL die negatiewe kommentators NIE geesvervulde kinders van die grote God van hemel en aarde nie. Indien jul dit wel was, sou jul julself daarvan weerhou om kinders vd Here in 'n slegte/bespotlike lig te probeer stel. Nogtans is die genade vd
Reusedwerg2015-12-23Beste Daan. Ek lees en verstaan wat jy gesien het is nie reg nie. Dit steek my ook dwars in die krop. Dit is vir my 'n verleentheid wanneer ek so iets sien gebeur. Die ongeluk is dat die Blankes/wittes deur sulke optrede gebrandmerk word. Verstaan my mooi
Keith Paulse (ou kollega van HB)2015-12-22Boeta Brown - soos baie van ons jou ken - baie mense besef nie watter goeie karakter jou gedigte uitbeeld nie. Voorwaar uitstekend, Gaan voort ou maat.
Gogo de Bruin2015-12-22Ek vertrou dat LitNet in middel Januarie weer prominensie aan hierdie puik artikel sal gee want dit behoort wyd gelees en bespreek te word en moenie in Kersfees en somerstrand te versand nie.