Ida de Wet2015-12-15Ek sou Titte gekies het. Noem my suster al van kleins af so omdat ek nie Sussie kon uitspreek nie! En dis al meer as 50 jaar gelede. Kan my nie indink om haar Ronelle te noem nie!
Gert2015-12-15Dit klink fantasties Martin. Jammer dat ons nie daar is nie.
Kyk bietjie
http://gertrautenbach.blogspot.co.za/2014/12/russiese-flieks.html
Danie Keet2015-12-15Sjoe, Ek wil graag weet hoe gemaak in die geval van die De Zalze/Van Breda-moorde - hoekom is daar geen vordering of aanduiding deur die owerhede watter stappe gevolg gaan word om die skuldige/verdagte vas te trek of voor die hof te daag nie? Watter reg h
Wim Vorster2015-12-15Skitterend. Martin Botha is nie net 'n kenner nie, hy is ook liefhebber van rolprente en dit maak hom uitsonderlik in ons land waar die oes aan deeglik ingeligte resensente met behoorlike oordeel en 'n aanvoeling vir kuns besonder skraal is. Helaas beweeg
Marinus Koopman2015-12-15Dit wys jou net as daar 'n politieke wil op alle vlakke bestaan dan kan jy dit regkry om so 'n filmfees tot 'n A-Klas fees te laat vorder. Waarom kan dit nie hier gebeur nie ?
Jaco Fourie2015-12-15FC Boot
Ek is nou te haastig om jou behoorlik te beantwoord, besig om te pak vir die Grand Canary Eiland, vlieg Vrydag, sal 5 Jan terug wees. Intussen geniet wat van die feesgety oorbly.
J Swart2015-12-15Die essensie en die uitlig van Afrikaans se funksionaliteit is bo goed saamgevat en toegelig. Dit is bekende feite wat vanselfsprekend is, maar soos 'n mens waarneem doelbewus geïgnoreer en in die koue gelaat word.
Tog so jammer dat seveel vasgeleg
Jaco Fourie2015-12-14Reusedwerg
Agv jou respons hierbo, het ek verdere navorsing oor die foto gedoen, en die volgende uitgevind:
Jou "akteur" se naam is Joe Garmeson, stigterslid van distrik "74" internasionaal van "Toast Masters" in die vroeë 1950's. Hy is in 2001 oorlede
Jaco Fourie2015-12-14Reusedwerg
As in ag geneem word dat die foto om en by tussen 1948 en 1952 geneem was, en indien hy wel 'n film-akteur was, kon dit op daardie tydstip uitsluitlik in een van Jamie Uys se eerste klompie films, soos bv "Daar Doer In Die Bosveld" geskied h
Jaco Fourie2015-12-14'n Mens wil nie pessimisties wees nie, maar met hierdie aangeleentheid is ek van mening dat die onvermydelik vir 'n wyle uitgestel is, en dat beide die ANC-regering, selfs enige alternatiewe regering, plus die non-Afrikaanssprekende studente mettertyd hul
Angus2015-12-14Kyk nou net vir onse Kobus! Waar wil jy 'n beter oksimoron kry as "toutologiese oksimoronie"? Paradoksaler as dit sal jy altemit net by Dominee kry.
F C Boot2015-12-14Beste Jaco
Jy het jouself geopenbaar as 'n verdraaier van woorde van formaat.
Nou moet jy mooi luister en jou ore oopmaak. Ek het nooit gesê dat Moses niks geskryf het of dat hy nie kon skryf nie. Wat ek wel gesê het is dat daar baie parallelle stori
zuanne-marie2015-12-14Ek sal graag Leti Kleyn se jeugherinnering wil gebruik oor die straatkind met skoene vol bloed as inskrywing in die begin van die STRAATKINDBUNDEL wat vrygestel word op Internationale straatkinddag – 12 April 2016. Die webwerf kry erkenning as die oorsp
Johann Slabbert2015-12-14Goeiedag
Baie verheug dat jul dit weer vir ons doen; dit is voorwaar heerlik! Baie dankie!
Ek wil hiermee ook net smeek dat julle weer die rolprent Staal Burger sal uitsaai? Groot Asseblief, want ek kry dit nêrens en wil dit bitter graag weer sien.
Kobus de Klerk2015-12-14Die een swymel oor iets wat hy self nie baasraak nie en die ander probeer hom bemoedig met die tjankgeluide in sy kop.
Arme ouens.
zuanne-marie2015-12-11Geluk Elza
Die gedig is gekeur vir plasing in die STRAATKINDBUNDEL wat vrygestel word op Internasionale Straatkinddag – 12 April 2016. Die webwerf: https://www.litnet.co.za kry volle erkenning as die oorspronklike bron van publisering.
Daar is 60 gedi
SME van Zyl2015-12-11Ek is so bly dat Prof Adam Small vandag 'n Ere-Doktorsgraad van die Universiteit van Stellenbosch ontvang het. Hy het dit deur en deur verdien, ek wil uitskreeu: Halleluja!!
Vrydag 11 Desember 2015
Kobus de Klerk2015-12-11Ietwat ondeursigtige, veralgemeende en kleinlike stelling, dog is die fenomeen van 'belediging' en die eiening daarvan, saam met ander eiesoortige kenmerke juis kenmerkend van die superieure intelligensie van die mens soos deur God ontwerp en soos die Woo
Reusedwerg2015-12-11Ek kyk na die foto en lyk die persoon op die verste regs vir my baie bekend. Was hy nie 'n Afrikaanse akteur nie. Ek kan regtig nie die flieks onthou waarin hy gespeel het nie. Hy was as akteur altyd die flambojante karakter.
Jaco Fourie2015-12-11FC Boot
Behalwe vir jou voortslepende verbale "gay bashing" met ELKE RESPONS bepaal jy jou NOOIT by die onderwerp onder bespreking nie.
Die tekste vanuit Kolossense wat jy aan Kobus toegesnou het, is dit van God afkomstig, of vanaf Paulus, want Paulus
Krokodil Ngwenya2015-12-11#ZumaMustFall. Eintlik al die #....MustFall trends wat algemeen gebruik word om siviele ongelukkigheid en protes te publiseer.
Marietjie Jordaan2015-12-10Baie dankie, litnet en Leserskring vir die wonderlike verrassing! Dis nou twee boeke wat ek op my Kersfeeslysie gehad het. Ek voel bevoorreg.
F C Boot2015-12-10Arme Jaco
Hy kan net nie bykom nie en verstaan wat 'lering tot bekering' geïnspireer deur die Heilge Gees beteken nie.
Hier is 'n voorbeeld van 'n grootbek macho-man aan die woord in Genesis 4 vers 23:
Op 'n dag het Lameg vir sy twee vroue gesê: "Ada
Reusedwerg2015-12-10Wat 'n aangename bydrae om te lees. Elke dorp het sy eie karakters en persoonlikhede gehad. Ek was gelukkig/bevoorreg om ook in 'n kleiner dorp groot en mens te word.