Jennifer Zimri2015-12-05Ek het in 1987 met Ricardo and Friends gesing. Dis hoe my loopbaan begin het. Ek het ook die liedjie "Wat is 'n huis sonder 'n moeder?" gesing. Daai met Al Etto se groove station. Dis met 'n swaar hart wat ek hierdie paar woorde skryf. Ek gaan vir Ricard
Rietha2015-12-05Ai Jan, ek wil bo aan die voedselketting wees, ongeag taal. Ek het nie 'n minderwaardigheidsgevoel nie - het Engels grootgeword maar dis ook nie daarom nie. Iets het net geknak toe ek agterkom dat in die vorige bedeling gevoeter is omdat ons nie op aandag
Jannie2015-12-05Jy is fantasties, jou opsommings is reguit inlyn met die werklike alledaagse lewe en die nadraai van die wanbalans wat die een of ander in twee geslagte opmors!
dante2015-12-05Ek was dringend op pad na ’n regeringsvergadering in Upington toe ek by die lughawe gou ‘n Huisgenoot gesoek het om op vliegtuig te lees. My oog vang toe die boek - het nie bril opgehad nie - en lees boer soek ‘n vrou. Die font vd druk was lekker gr
Zandra Bezuidenhout2015-12-04Kroniek van Perdepoort is in 2013 in Nederlands vertaal deur Rob van der Veer. Hy was ook verantwoordelik vir die Nederlandse vertaling van etlike boeke deur André P Brink en Karel Schoeman. Het uur van de engel het in 2015 verskyn.
Andre Simpson2015-12-04Soos ek die hele geskarrel waarneem hier uit my hoekie op Stellenbosch, wil dit vir my al meer voorkom asof die struweling nie gaan oor taal nie, maar oor tradisie. As Afrikaans wegval, soos voorgestel verdwyn 'n hele klomp Afrikaanse tradisies daarmee sa
Jaco Fourie2015-12-04FC Boot
Jou debat verloop in 'n vervelige kringloop, nl dat jy nooit by die onderwerp onder bespreking jou kan beperk nie.
Die onderwerp hier onder bespreking, en waaraan jy vlugtig geraak het, is of God homself weerspreek al dan nie in die lig van Jes
Andre Duvenage2015-12-04Miskien moet in ag geneem word dat hy nie leiding sal gee oor dinge waarmee hy nie saamstem nie. Dis tog sy goeie reg om te verskil. Net gister was 'n pragtige indiepte artikel op Litnet Akademies met sy mede outeur, Dr Henry Fillies, geplaas. Dit gaan o
Mandia Bornman2015-12-04'Fieterjasiekoffer' was my inskrywing, (maar ek sien jul het my naam én van verkeerd gespel). Ek en my man het besluit ons waarsku ons kinders teen 'taalrommel': woorde wat die taal verfonkfaai. Een van my gunsteling reis-items is 'n klein tassie vol 'go
Paul Fouche2015-12-03Tom, baie dankie, jy verwoord my kommer onverbeterlik, vlek die oordrewe tegemoetkomendheid tot op die been oop, maar bied ook 'n uitweg. Mag daar genoeg Afrikaanssprekendes oor wees met taaltrots, waardering en ywer vir die werk en nalatenskap van skrywe
Marié Heese2015-12-03Baie dankie vir hierdie weldeurdagte, sober en helder oorsig oor die taalstryd rondom Afrikaans. Ongelukkig moet ek saamstem dat die oorblywende reste van Afrikaansmedium onderrig aan HAUs kort voor lank ondergeploeg gaan word. Hier oplaas het die Raad va
Johannes Comestor2015-12-03Dit moet genoem word dat Fataar een van die voorbokke is in Wim de Villiers se verengelsingsprojek aan die Universiteit Stellenbosch (Eikestadnuus, 26 November, p 4). Hy is saam met die ander dosente in die US se fakulteit opvoedkunde skuldig aan die vers
Cilliers van Niekerk2015-12-03Ter steun en aanvulling van 'n uitstekende en prikkelende stuk, Desmond: https://aeon.co/essays/a-monoglot-world-speaking-mongrel-english
F C Boot2015-12-03Beste Jans
Jy vra die volgende vraag.
"Maar nou is dit sewentig of wat jaar later, en hoe gaan dit nou met jou destydse "poor whites" en hulle nageslagte?"
'n Mens kannie kommentaar lewer oor almal nie, slegs oor die mense wat jy ken.
Met sommige gaa
Lina Spies2015-12-03Uiteraard is ek teen eentaligheid en ek wil glo dat daar nog gevoelens teen Afrikaans bestaan wat nie teen die taal self is nie, maar wat dieperliggende redes het waarvan die protesteerders teen die taal Afrikaans miskien self nie eens bewus is nie. Stel
F C Boot2015-12-03Ns
En daarmee Jaco het ek oor en oor bewys tot vervelens toe dat elke mens gelowig en tot bekering kom deur die werking van die Heilige Gees binne die grense van die heersende wetenskaplike kennis van sy/haar tyd.
F C Boot2015-12-03Beste Jaco
Ai mens kom tog 'n slag by en leer tog met insig lees. Die verhale wat in die Bybel opgeteken is, is opgeteken tot lering en onderrig wat uiteindelik moet lei tot die bekering en versoening van die mens met sy Skepper.
Dan moet jy die verhale
Alta van der Walt2015-12-03Afrikane is beslis my woord ... Afrikane is mense van Afrika en is die omvattende term vir die bewoners van ons vasteland ... Suid na Noord en Wes na Oos. Ons erfenis is die donkerte, die lig, die ellende en die welvaart, die vooruitgang en die primitiwit
Khethiwe Marais2015-12-02I agree with Painter that monolingualism, not Afrikaans must fall. The Afrikaans language as spoken in South Africa today is historically more than the language of apartheid. It's a combination of influences, from Dutch to Cape Malay, the slaves brought t