Abraham H. de Vries2015-12-09Hierdie voorstel verdien aandag. ' n Ordelike stemming wat aan alle eise voldoen, is demokraties moeilik te verontagsaam. Dit is 'n bekende sosiolinguistiese wysheid dat waar 'n kleiner taal ( soos Afrikaans) op die ope mark ( blote aanvraag en aanbod) te
Dr M Jordaan2015-12-09Jonathan Jansen se uitspraak - "Jansen se vetrekpunt is dat die Afrikanerkultuur so deurtrek is van rassisme dat dit eenvoudig moet plek maak vir die vollediger inklusiwiteit en toeganklikheid van Engels?" - is 'n laagtepunt vir versoening en welwillendhe
Ina Wolfaardt-Gräbe2015-12-09Uitstekend beredeneer, Johann. Die belang van Afrikaans as wetenskapstaal, insonderheid die humanoria, kan nie ontken word nie - besinnende denke kom ten beste tot uitdrukking in helder formulering.
F C Boot2015-12-09De Klerk
Hou op nonsens verkondig. Die wetenskap openbaar die grootheid van die skepping en dus die Skepper. Nou kom jy en skiet dit af soos met Jupiter se mane en ontkenning van die oerknal ens.
Word wakker gaan staan voor 'n spieël en jy sal die prim
Anna Kemp2015-12-09Ek wil graag weet of 'n dramakursus weer in 2016 aangebied word. Of, of daar enige inligting is oor soortgelyke kursusse vir 2016.
Anna Kemp
Nico Moolman2015-12-09"Maybe I can try to answer the question by referring to the fact that this book of mine is also about making stories, and the reasons why we need particular tales. My book is actually a rewriting of a book by Nico Moolman about Susan Nel. In that very fir
Khethiwe Marais2015-12-08Ek stem saam met Painter dat eentaligheid, en nie Afrikaans nie, moet val. Die Afrikaanse taal wat vandag in Suid-Afrika gepraat word, is histories meer as die taal van apartheid. Dit is ʼn kombinasie van invloede, van Hollands tot Kaaps-Maleis, wat die s
Annette le Grange2015-12-08Die Groot Verseboek, een van my kleinode en dat onse Madiba dit ook geniet het, spreek baie van die mens, mens in mnr Mandela.
Kobus de Klerk2015-12-08Boot,
Die waarheid is dat jy 'n Michael Jarvis et al dissipel is, maar beslis nie 'n dissipel van die HERE Jesus Christus nie. Jarvis et al probeer om die Goddelose darwinistiese evolusieleer te versoen met die Bybel maar misluk klaaglik in beide gevalle
Kobus de Klerk2015-12-08Boot,
Natuurlik kan jy nie sinvol antwoord nie, jy is te verward. Die Heilige Gees is die Gees van Waarheid ook wat die wetenskap aanbetref, ja, maar nie die tipe 'wetenskap' wat jy opdis in jou napratery van ander (meestal agnostiese sekulêre interpret
Suzette2015-12-08My kind is in Graad 3. Sy is 'n wonderlike skaakspeler, het ook reeds SA kleure. Die afrigter (onderwyseres) by die skool is egter van mening dat sy nie kans sien vir 'Grandmasters" en is daarom nie welkom in haar klas of spanne nie. Toe ek dit met die sk
Jaco Fourie2015-12-08En wat se ons FC vir die leser met sy uitsprake hierbo?
Met die een asem kwoteer hy vanuit Kolossense, en maak dit duidelik en ongetwyfeld dat God gespreek het, en in dieselfde asem bevraagteken hy sodanige teks deur te sê: " wat nooit kan beteken dat e
Daan Delport2015-12-08Nogal 'n baie raak punt! Hoekom haat met 'n passie, maar nie werk daarmee nie?
So baie mense begin saam in beroepe, maar dan val vele langs die pad weg. Terwyl Masslow en al daai snare se motiveerders tog vir almal dieselfde(?!%) bly. Dis die persoon met
Rietha2015-12-08Waarom so vies daaroor CM? Los hulle. Net soos op jou foontjie kan jy in die lewenspad ook delete druk. Baie mense se baie dinge en elke ou se brein weet iets wat 'n ander nie weet nie. As hulle jou irriteer, sê dit, wees vriendelik of ongeskik - niks ma
Willem Koekebacker2015-12-08Bostaande geld vir almal wat soos donkies met oogklappe op loop en net één taal praat. Hulle sluit hulle af van ander denkwyses en sal as gevolg net hulle denkwyse as dié waarheid beskou. Kyk na Rusland waar die mense oor die algemeen net Russisch en d
Duitswester2015-12-07Boldness of imagination. 'n Term vervaardig in die verdediging van Afrikaans, wat beduidend in Engels geskryf is. 'n Lang, hoogdrawende stuk wat menige idees voorlê wat die kort, brutale werklikheid ignoreer.
Die voortrekkers het vir hul nasate 'n land
Pierre-Marie Finkelstein2015-12-07Kroniek van Perdepoort is in Nederlands deur Rob van der Veer vertaal.
http://www.volkskrant.nl/archief/anna-louw~a3605553/
http://8weekly.nl/recensie/boeken/anna-louw-kroniek-van-perdepoort-de-val-van-zuid-afrika/
http://www.vanoorschot.nl/amorrien/
Rudi Visker2015-12-07Ik schrijf als filosoof. Ook ik geloof dat moedertaalonderricht het beste onderricht is.
De moedertaal is de taal waarin jij vloekt, waarmee je naar de zg'private parts' van jouw of de ander zijn lichaam verwijst. Maar dat is wellicht het dialect waarm
F.J. Lombard2015-12-07Om 'n genre wat "by uitstek tradisionele rolle en konvensionele opvattings oor verhoudings bevorder" van binne af te herskryf, verg nogal 'n aansienlike kombinasie van doelgerigtheid en dapperheid, want die gevaar bestaan sekerlik dat 'n mens jou lesers,
F C Boot2015-12-07En so kom geloofkwaksalwer en homo ateïs bymekaar uit en vorm ’n onheilige alliansie so reg uit die kraal van God se teenstander as wat dit kan kom, want die Heilige Gees is die Gees van Waarheid ook as dit by die wetenskap kom.
De Klerk ruk gedurig d
F C Boot2015-12-07Ag Liewe Vader
Hier gaan ons al weer. Hou op nonsens praat De Klerk.
Ons voorouers was gelowige mense en het Christus as hul enigste Verlosser en Saligmaker aanvaar. In Gouda, Nederland is daar 'n kaasweeghuis met 'n afbeelding.
Daar was naamlik die 'w
Naòmi Morgan2015-12-06Uitstekende uiteensetting. Jy kan ook die Deense volkskoolmodelle by die lys voeg; dit is belangrik om te weet waar jou wortels is (sien ook die laaste bladsy van Brink se Vurk in die Pad: ons was die afgelope eeue hier, en nie elders nie ...)
Kobus de Klerk2015-12-06Boot,
Jy kom voor as 'n bykans reddelose ketter.
Enige opregte wetenskaplike sal vir jou wil bevestig dat die 'wetenskap' se teorieë nie in beton gegiet is nie, maar dat dit aanpas en verander soos meer kennis opgedoen word, welke 'n onophoudelike, aan
Paul Grobbelaar2015-12-06Pres Steyn het aan genl Herzog wat ook die hoofregter van die Vrystaat was opdrag gegee om die groot aantal klagtes van mishandeling en verkragting van Boerevroue wat voortdurend ontvang is, te ondersoek. Vir die doel het genl Hertzog spesiale landdroste
Waldemar Gouws2015-12-05Ek wonder of Mandia Bornman se sneusies dalk behoort tot die versweë woordeskat van die husse (wat eens weens hul onbeheerbare lang en half-dowe ore ondergronds moes gaan maar deesdae danksy politieke korrektheid flink voor man en muis verskyn. Ek hoor h