Kommentaar

US-bestuur se taalvoorstelle: Departement Afrikaans en Nederlands praat

Marie Luyt 2015-11-30 'n Paar vrae: 1. Gaan die opleiding van joernaliste by Maties voortaan in Engels geskied? Wat word dan van die department se historiese band met die Afrikaanse pers? 2. Wat word van die huidige kursus in kreatiewe skryfwerk? Gaan Marlene van Niekerk en

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Amanda Butler 2015-11-30 Stakings

Koos Kombuis se woord van die jaar 2015

Elsie de Meyer 2015-11-30 Waterskaarste

US-bestuur se taalvoorstelle: Departement Afrikaans en Nederlands praat

F.J. Lombard 2015-11-30 Ek dink dit was nogal tyd vir 'n reaksie van hierdie Departement se kant af.

LitNet: Jou woord van die jaar

Johann P. Boshoff 2015-11-30 hashtag-aktivisme - hutshêrrie

Omtrent "die aanpraat van die skilderye"

Breyten Breytenbach 2015-11-30 Beste Engela (as jy nie omgee dat ek intjip op julle gesprek nie), All One Horse se verskyning is destyds gekoördineer juis deur Laurens van Krevelen toe hy nog by Meulenhoff Uitgeverij werksaam was. Die boek het in Engels, Duits, Frans, Nederlands, S

Afrikaans aan die US

Dominique Botha 2015-11-30 Dankie Frederik de Jager.

Marita van der Vyver se woord van die jaar 2015

Francois Lötter 2015-11-30 My woord is: meme (meervoud memes) - 'n enkele woordprentjie saamgestel uit 'n kombinasies van foto's, sêgoed, konsepte of aktiwiteite wat mense se gemoedstoestand prettig saamvat en vinnig oor die internet versprei. Die Afrikaanssprekendes weet nog alty

LitNet: Jou woord van die jaar

Johann P. Boshoff 2015-11-30 My woord van die jaar is my eie nuutskepping vir die soort taal wat jongmense praat, wat soms slang/sleng genoem word - SLONSTAAL *Pedantiese ekke moet net byvoeg dat "subject to" in die konteks van die "Reageer"-deel waar ek die brief tik, verkeerd as "

US-bestuur se taalvoorstelle: Departement Afrikaans en Nederlands praat

Anelene Schoonees 2015-11-30 Hoekom het dit so lank geneem vir jul om te reageer, of het ek iewers iets gemis? Baie dankie vir u reaksie.

Ricardo: die sanger, en die tyd waarin hy geleef het

Tossie Lochner 2015-11-30 Alhoewel ek daardie jare in Italië was, het ek nogtans deur SA koerante en Tydskrifte van Riccardo geweet ... en hom waardeer. En natuurlik het sy mooi Italiaanse naam Riccardo my getref. Jammer ek kon hom nooit ontmoet nie. Liefde aan sy familie.

Breyten Breytenbach se woord van die jaar 2015

Theresa Papenfus 2015-11-30 Fantasties!

Niq Mhlongo on the writer as an agent of change

Marcia Love 2015-11-30 OK, my 2c worth. I think that local publishers should skip the C format (trade paperback) and go straight into the 'mass market' paperback format? Not only is trade paperback fiction more expensive (& bought almost exclusively by bookclubs), but it

Liela Groenewald vra: teken hierdie petisie

Soreta Barnard 2015-11-30 Ek steun die petisie.

God se Woord verander nie. Of hoe?

Jaco Fourie 2015-11-30 FC Boot Behalwe om te toon jy het 'n ietsie op die internet opgelees oor Joodse antieke geskiedenis (nie te sê jy weet veel meer as wat jy opgelees het nie), wil jy voorgee dat eunugs gedurende en voor Jesaja se tydperk aanvaarding in Salomo se tempel g

O behoede my tog, Tannie!

Jannie 2015-11-30 Nee julle, dis Johnny wat vir hulle gril, nie Jannie nie ... (-:

Omtrent "die aanpraat van die skilderye"

Francis Galloway 2015-11-30 Engela, "All One Horse" is aanvanklik in 'n Nederlandse vertaling gepubliseer (Amsterdam: Meulenhoff, 1989). Daarna verskyn die Engelse weergawe in Suid-Afrika (Bramley: Taurus, 1990) en later in die VSA (New York: Archipelago Books, 2008). Daar is nie 'n

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Eldaleen Hugo 2015-11-29 diskoers

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Blommie kemp 2015-11-29 Stofpoeper (kort mannetjie).

Omtrent "die aanpraat van die skilderye"

Engela Geyer 2015-11-29 Francis, ek wonder nou net - is All One Horse ooit in Afrikaans vertaal?

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Breyten Breytenbach 2015-11-29 Kakiebosch

Soms is woorde nie genoeg nie

Igna Smit 2015-11-29 Die woorde wat mens praat -die lukrake benoemings en benaming - word die bevestiging van die waarheid ... Dankie Marita - jou insig bring perspektief.

Afrikaans aan die US

Elsa Naude 2015-11-29 God, Gert, niemand kan dit beter se as wat jy dit hier gedoen het nie! Elsa

Liela Groenewald vra: teken hierdie petisie

Jacques Kriel 2015-11-29 Daar is werkbare maniere om veeltaligheid op tersiêre onderrigvlak te bewerkstellig.

God se Woord verander nie. Of hoe?

F C Boot 2015-11-29 Wat nodig is, is om die teksverse te lees teen die agtergrond waarteen dit geskryf is. Dit is redelik duidelik dat Levitikus geskryf is lank na die omswerwinge in die woestyn verby is. Die intog in die beloofde land was +- 1200 VC. Dit dui dus eerder op

My Kersete

Jan Rap 2015-11-28 Lekker gelees hieraan.

Daar was 'n tyd ...

Jan Rap 2015-11-28 Ja-nee, hulle moet maar vir hulle kry. Daar is wel die in Europa wat bekeer is (maw van politieke blindheid genees is en nie meer vatbaar vir breinspoeling en indoktrinasie is nie). Nou wonder ek oor ouens hiér soos Max, Pierre en so aan.

O behoede my tog, Tannie!

Jan Rap 2015-11-28 Ek stem saam met Reusedwerg; Jannie is nie lekker nie. Buitendien, op 50 is vrouens nog jonk man, net mooi ryp en verby die bakvissietadium. Jannie gaan nog later agterkom hy't daar 'n groot kans deur sy vingers laat glip; hy't baie aangename uurtjies ve

Die mentaliteit van monokultuur

Jan Rap 2015-11-28 'n Vars briesie; 'n Afrikaanse akademikus sonder oogklappe en wat bereid is om die ding op sy naam te noem.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Andries Botha 2015-11-28 karbonkel

“My pa was ’n dominee!”

Annatjie 2015-11-28 As opvoedkundige konstateer ek dat nog steeds die ouerhuis die grootste invloed op die kind het, positief of negatief. 'n Predikant kan nie daardie plekkie sommer inneem nie, hy kom te min aan huis. Dat die kind binne die gemeente saam met gemeenteled

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Mary Sadler 2015-11-28 Ek stel voor 'skwape' vir die Engelse 'sheeple'.

Niq Mhlongo on the writer as an agent of change

Estelle Bester 2015-11-28 The word is IMPRESSED. I do not know how oppressed slipped in.

His Master's Voice

Karen 2015-11-28 Pragtig en hartroerend!

Joan Hambidge se woord van die jaar 2015

Cilliers van Niekerk 2015-11-28 Kan mens iewers stem? Ek stem vir Joan, (en vir "SlimWim", nie Wim nie)!

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Elize Stander 2015-11-28 Smoel

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Elza Bester 2015-11-28 My pa was 'n treindrywer en hy sou die stuipe gekry het as jy hom 'n treinbestuurder genoem het.

Niq Mhlongo on the writer as an agent of change

Olinka Nell 2015-11-28 These are strong statements to make about the booksellers who sell 50% of your books in South Africa. To be exact, Exclusive Books sold 56.63% of Niq Mhlongo’s last book Way Back Home, and 53.25% of Breyten Breytenbach’s recent Vyf-en-veertig Skemeraa
Top