Deep throat vir devout

  • 1

devout

Ek het nogal jou skakel na die oulike amusante vergelyking met godsdiens geniet.

Baie jare terug was daar so ’n erotiese fliek met die naam Deep Throat. Uit die titel van die fliek kan jy aflei dat die meisie wat die hoofrol gespeel het nie omgegee het dat haar keel as ’n geleibuis vir meer as kos gedien het nie.

Was seker ’n baie godsdienstige dogter gewees!

Groetnis

Thomas

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top