Thomas

Deeltyds betrokke by die kommersialisering van hoë-tegnologie produkte en dosering in Entrepreneurskap en Besigheidsbestuur.<br>

Vrees perpetueer onkunde

Thomas SêNet-briewe 2016-05-10

"Ek was so rukkie uitlandig en het so bietjie met ander dinge besig geraak ..."

Angus en FC Boot se historiese Jesus

Thomas SêNet-briewe 2016-02-23

"Angus maak in sy skrywe geen geheim daarvan dat hy dink dat Jesus bloot ’n mitiese figuur was en dus nooit regtig bestaan het nie ..."

Intellektuele byeenkoms

Thomas SêNet-briewe 2016-02-22

"Ek voel besonder geëerd om besoek te ontvang van een van die groot intellektueles van SêNet ..."

Oor Pluto, Jupiter en spirituele dillusie

Thomas SêNet-briewe 2015-07-16 Daar is niks so blind soos iemand wat deur ideologie betower word nie. Ons sien daagliks voorbeelde daarvan wanneer selfmoord-bomgooiers hulleself die ewigheid inblaas in die nastrewing van hulle moeilik verstaanbare doelwitte. Hier, op die Sê word ons gereëld vergas met ’n blindheid van veel groter afmetings. Ons het te doen met ’n persoon wat […]

’n Bloederige stukkie lap

Thomas SêNet-briewe 2015-06-11 Tydens ’n onlangse besoek aan Europa het ons, op pad van Amsterdam na die suide van Frankryk, deur België gery. Omdat ons laas in 1977 in Brugge was, het ons besluit om 2 aande in Brugge te slaap en die ou stad weer ’n slag te verken. Die ou stad is ’n pragtig gepreserveerde antieke […]

Niemand kan al die mense die heeltyd bedrieg nie

Thomas SêNet-briewe 2015-06-04 “You can fool all the people some of the time, and some of the people all the time, but you cannot fool all the people all the time”. Hierdie bekende gesegde wat aan Abraham Lincoln toegedig word, is vir my baie van toepassing op wat deesdae in die gevestigde gelowe in die westerse wêreld gebeur. […]

Sakkie Spangenberg se mening

Thomas 2014-08-06

Die wonder van die werklikheid

Thomas 2014-07-23

Godsdienstige kaperjolle

Thomas 2014-05-05
Top