Thomas
Deeltyds betrokke by die kommersialisering van hoë-tegnologie produkte en dosering in Entrepreneurskap en Besigheidsbestuur.<br>
Die beproewing van rugby
Thomas
2012-09-14
"Ek wil voorstel dat slegs ateïste vir die Springbokspan gekies word sodat hierdie van-die-veld-af beproewings en toetsery nie die span kan beïnvloed nie."
Die belangrikheid van gebrekkige spirituele intelligensie
Thomas
2012-06-12
Met die oorlye van prof Phillip Tobias het ek weer eens besef hoe belangrik ’n gebrek aan spirituele intelligensie is want as hy wel oor sulke kwaliteite beskik het, was ons as land en die ganse mensdom baie armer gewees.
’n Gesaghebbende opinie oor evolusie
Thomas
2012-03-15
Dr Jurie van den Heever is ’n paleontoloog aan die Universiteit van Stellebosch. Hy is ’n erkende kenner op die gebied van evolusie. Die onderstaande respons van hom op ’n soortgelyke debat maak interessante leesstof.
Kom ons praat oor evolusie
Thomas
2012-03-14
Kobus de Klerk, een van Google se voorste gebruikers en ’n groot voorstander van geloof sonder bewyse oorspoel deesdae die Sê met brokkies inligting wat hy vanaf kreasionistiese webwerwe kopieer en dan aan ons hier opdis.
Bewerings sonder bewyse
Thomas
2012-02-28
Die afgelope ruk het ek as gevolg van ander verpligtinge maar min kans gekry om ’n bydrae tot gesprekke hier op die Sê te maak – iets waaroor die ouens wat my verpes seker innig dankbaar is. Danksy die verbeterde tegnologie kon ek darem elke aand voor slaaptyd vinnig die iPad van die bedkassie af opraap om te sien wat wie te sê het.
Koringfees op Orania
Thomas
2012-01-18
Hierdie brief laat SêNetters se tonge klap – kyk net al die kommentare!