Die evangelie volgens Kobus

  • 0

Kobus de Klerk, die Sê se selfaangestelde bepaler van godsdienstige waardes en norme, openbaar sy eie dogma pragtig mooi verbaal in sy antwoord op my skrywe oor my besoek aan Orania:

“En nou:
haat, nyd en afguns bly,
hierdie drie.
En die grootste hiervan is
die afguns!”

Groetnis Kosie,

Thomas

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top