Thomas
Deeltyds betrokke by die kommersialisering van hoë-tegnologie produkte en dosering in Entrepreneurskap en Besigheidsbestuur.<br>
Rede vir ateïsme
Thomas
2013-08-12
Ek is nie 'n ateïs omdat ek kwaad is vir een of ander god nie. Ek is ook nie 'n ateïs omdat ek seergemaak voel of omdat ek teen iets rebelleer nie.
Al gehoor van die Darwin-mafia???
Thomas
2013-07-25
Die persoon wat die evolusieleer verkeerd kan bewys en vervang met 'n beter verklaring vir die verskeidenheid van lewe op aarde, sal in die geskiedenis bekend staan as die grootste wetenskaplike van die 21e eeu - 'n eer wat elke wetenskaplike graag sou wou opeis.
Die wetenspap van Kobus de Klerk
Thomas
2013-02-18
Leon Retief het in sy skrywe waarin hy die Sê se kluitjiebakker op sy plek sit, 'n nuwe term geskep vir die kwasi-wetenskap wat in Kammaland bedryf word.
Die gevaar van ideologies-gedrewe logika
Thomas
2013-01-28
Ek kan nie, en is nie naastenby bevoeg om namens George te praat nie maar sovêr ek sy skrywes lees verskaf hy genoegsame wetenskaplike bewyse vir sy saak.
Die essensie van spirituele intelligensie
Thomas
2013-01-16
Die nuutste uit die SI-kennisbron is dat dit nie alleen Jupiter se mane is wat nie van die aarde af sigbaar is nie, maar die hele Jupiter is 'n optiese illusie!
Oor illusies van wetenskaplike Mamparras
Thomas
2012-12-19
En soos julle geraai het is daardie 95e reaksie dié van die spiritueel intelligente ene self waarin hy homself uit die hoeveelste wetenskaplike mistasting probeer loswikkel.
Die Sê se eie drie-eenheid
Thomas
2012-12-07
Ons word daagliks hier op die Sê vermaak deur die spiritueel intelligente uitsprake van ons eie drie-eenheid
KdK: Waarheidspreker of Kluitjiebakker?
Thomas
2012-11-21
In ’n skrywe wat op 16 November verskyn het maak Kobus de Klerk soos gewoonlik allerhande waarheidsaansprake sonder om enige bewyse te verskaf.