Vir Jaco oor immorele godsdienstiges
2012-11-15 Die kwessie van stempatrone in die VSA en hoe dit verband hou met ras en godsdiens maak uiters fassinerende leesstof.
Die VSA Presidentsverkiesing
2012-11-08 Is Jahweh dalk nie so alomteenwoordig en almagtig soos beweer word nie?
Jan Rap en Afrikanerskap
2012-11-06 "Die ANC is besig om hierdie land onberekenbare skade met ras-obsessiewe denke aan te rig. Ek is werklik bang dat ons soortgelyke skade aan Afrikaans gaan aanrig as ons nie ons obsessie oor ras gaan begrawe nie."
Sensus 2011 se syfers oor Afrikaans
2012-10-31 Volgens die 2011 sensus is Afrikaans die derde grootste taalgroepering en is dit 13.5% van die bevolking se huistaal.
Jan Rap doth protest too much, methinks
2012-10-30 "Ek maak bloot ’n voorstel dat ons as Afrikaners rondom die taal wat ons praat moet saamtrek."
Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers
2012-10-26 "Jaco se voorstel dat ons na Nuwe Afrikaners verwys as ons van die sikspens-denkers praat, het nogal meriete. Die tiekie-denkers kan dan heel gepas Ou Afrikaners heet."
Jan Rap en Thys se Afrikaners
2012-10-24 "Thys Human daarenteen sê prontuit wat Jan Rap oënskynlik te bang is om te sê – Afrikaners is wit."
Die Afrikanergesprek
2012-10-18 "Om te verklaar “ek is ’n Afrikaner” moet ek tog sekerlik weet waarvoor ek my inlaat."
Soeke na wragtigware Afrikaners
2012-10-16 "Vir dié van ons wat ’n toekoms in Suid-Afrika sien en ons vryheid, soos in die grondwet beskryf, opeis terwyl ons vrywillig rondom die Afrikaanse taal verenig, het die tyd dalk aangebreek om ons verknogtheid aan die Afrikanerdom te heroorweeg."
My sienings as Afrikaner
2012-10-12 "Natuurlik is die nuwe Suid-Afrika vol probleme en is die onbekwaamheid en vergrype van die ANC afgryslik, maar daar is werklik baie om voor dankbaar te wees."Die Afrikaner is net 'n sikspens
2012-10-10 "Omdat Afrikaans vir my so belangrik is voel ek dat ons soveel moontlik mense rondom die taal moet verenig."Die essensie van die evolusieteorie
2012-10-03 "Om die waarheid te sê weerspreek fossielfondse en genetiese navorsing die kreasionistiese model en berus hulle aansprake uitsluitlik op geloof."
Wat is 'n wetenskaplike teorie?
2012-10-01Die evolusieteorie is ook so 'n teorie wat vir ons die verskeidenheid van lewe op aarde verklaar en voorspel. Dis beslis nie in beton gegiet nie en heelwat aanpassings is al sedert Charles Darwin se tyd gedoen.
Die evolusie-teorie weereens bevestig
2012-09-25 "Die onderbou van hierdie navorsing is natuurlik die evolusie-teorie wat die raamwerk verskaf waardeur die ontwikkeling van alle lewe hier op aarde verklaar word ..."
