Godsdiens-moenies

  • 3

Godsdiens is baie soos ’n penis.

Dis heeltemal aanvaarbaar as jy een het.

Dis aanvaarbaar as jy trots is daarop – jy mag selfs dink joune is die grootste.

Moet dit egter nie in die openbaar uitpluk en begin rondwys nie.

En moet dit in hemelsnaam nie in my kinders se kele afdruk nie!

Groetnis
Thomas

  • 3

Kommentaar

  • Thomas,

    Mens hoef regtig nie so kras te wees om jou punt te maak nie. Jy doen eintlik jou saak baie skade aan.

    Perdebytjie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top