Johan2015-11-24Ek het self ’n seun by Stellenbosch wat hartseer is. Die jonges sien hul toekoms Engels en wil nie in Afrikaans klas loop nie. Al die terme wat hul gaan gebruik bv as ’n rekenmeester is Engels so hoekom moet hy dit dan in Afrikaans leer?
Raed-na-Gael2015-11-24Jaco,
Die Wetenskap, in al sy huidige glorie, soos jy weet, kom net tot by 'n sekere punt en daar steek dit in 'n doodloopstraat vas. Dit rol die 'ontwikkeling' van die heelal terug tot by 'n sekere tydstip en kan nie die ontstaan daarvan verder uitpluis
Marianne de Jong2015-11-24Op grond waarvan word JM Coetzee as "Afrikanerreus" beskryf? Dis bekend dat Coetzee self by geleentheid opgemerk het dat hy 'n "Afrikaner" is, maar dit kan nie eenvoudig letterlik verstaan word nie.
Charl-Pierre Naude2015-11-24Uitstekend gestel, Fanie. Die belangrikste punt van jou skrywe bly hierdie een:
Uitsluiting" (soos u dit graag noem) deur taalmedium Afrikaans is immers geen uitsluiting van universitêre studie nie, aangesien daar 'n horde ander universiteite is waar st
Ronelle Melvill2015-11-24Prof Fanie Olivier,
Dankie dat jy geskryf het wat ek nie kon verwoord nie.
Soos talle ander, het ek die Rektor se omskrywe met groot onrus gelees.
Prof De Villiers, ek rig die volgende vertoë tot u uit Perth, Australië:
Luister asb na die dringende
Jan de vries2015-11-24Fanie, jy slaat de spijker op de kop. Artikel 29.2 en 31.2 spreken voor zich. Ik denk dat prof De Villiers dit wellicht heeft "vergeten".
Etienne Terblanche2015-11-24As a father, I find great sympathy with Salomon. My own children have experienced exclusion from peer groups at school, and it is not easy.
However, the very welcome, passionate, and balanced PEN manifesto above should be given its significance, which
Etienne Terblanche2015-11-23"Wat 'n mens vermoed het, word nou direk uitgespel: alle inligting in Engels. Afrikaans word 'n stertjie, iets wat later, miskien, en met ekstra las vir die studente, aangevul sal kan word. Vreemdelinge aan hulle eie universiteit."
En ter wille van vre
Breyten Breytenbach2015-11-23I was not aware that Exclusive Books concern themselves with my books at all! In fact, I doubt whether you'd find any of my books written in Afrikaans there - or, for that matter, any selection of Afrikaans books worth serious attention. But your analysis
Willem de Jager2015-11-23Dankie vir u skrywe, Prof Olivier. 'n Mens sou dink dat Prof De Villiers dit wat u hier uiteensit sou verstaan; in ag sou neem hoe die meganismes van vreemdeling-making in werking gestel is. Hy verstaan dit egter ongetwyfeld heel goed: Waar ideologies-ged
Chris2015-11-23Afrikaners, net soos enige ander taalgroep in SA , het 'n reg op hul eie skole, universiteite en ander inrigtings. Dit is deel van internasionale menseregte. Die ANC skend Afrikaners en alle ander kultuur- en taalgroepe in SA se regte. Kyk maar wat se Dr
Jaco Fourie2015-11-23Raed.
Bewyse dat jy nie beide Martin Rees en d’Espagnat se werke gelees het nie, maar jou voet in die spreekwoordelike kak getrap het met jou verwysings na die twee here.
MARTIN REES:
Geen aanduiding dat hy van ateïsme tot Christendom oorgehe
Jaco Fourie2015-11-23Kobus.
Jy slaan die spyker op die kop! Realisme. Realiteit. Maw. FEITE! Die blinde kan nie sien nie, maar feitlik weet hy dat lig, en kleurskakerings van bestraling bestaan, want hy aanvaar dit van die feitlike waarnemings van die wat kan sien, nie verbe
Hanno Visagie2015-11-23Uitstekende, weldeurdagte, legitieme verklaring van PEN Afrikaans, behalwe vir die volgende onnodige, foutiewe politieke korrekheidjie: "Ons skaar ons egter in hierdie besef by ons landgenote wat deur die apartheid-regime ... die kans ontneem is om in hul
Johan Longland2015-11-23Wil Prof de Villiers my probeer wysmaak dat daar in België nie plek is vir 'n universiteit wat in Vlaams klas gee nie? Wat gebeur in Switserland waar Duits en Frans die twee groot tale is in 'n land waar daar vier amptelike tale is? Daar is verskeie "kon
Jaco Fourie2015-11-23Danie
Vergeet om verder te noem. In teenstelling met wat Ralph hierbo sê, kastrasie verander nie 'n man se seksuele oriëntasie nie. 'n Heteroseksuele man na kastrasie bly psigies heteroseksueel, en 'n homoseksueel, na kastrasie, homoseksueel. Vele anti
Jaco Fourie2015-11-23Danie
As gay man verwerp ek in sy totaliteit die GESUBLIMEERDE vertolking van die volgende Bybelteks deur Ralph Barnard hierbo, wat poog om Jesus se aanvaarding vir homoseksualiteit te argumenteer:-
“Want daar is eunugs wat van moederskoot so gebore i
Fanie Olivier2015-11-23Hallo Gustav
Dit is nie dat ek Solidariteit en AfriForum afskryf nie - hulle is bitter belangrike instellings en burgerlike organisasies. Maar as hulle voorop geplaas word rondom hierdie baklei, word dit maklik vir mense om ou bagasiekoeie uit die rasses
Jaco Fourie2015-11-23Raed
Jy het sekere stellings in die openbaar gemaak, dus berus die onus by jou om dit feitlik te staaf. Om nou te sê "gaan google dit self" sê duidelik dat jy self nie die redes weet waarom hierdie menere vanaf ateïsme tot Christelikheid oorgehel het
Reusedwerg2015-11-23Daardie mistige eilandjie noordwes van die Franse kus se sweet kom ook nog. Die dae van vliegtuig ry met American Airlines, British Airlines, Air France, KLM en Lufthanza is ook getel. Jy ry in elk geval nie saam met Malaysian Airline nie. Hul vliegtuie v
Reusedwerg2015-11-23Ek het glad nie die mandaat om namens enige organisasie te praat nie. Ek glo dat die blinde sambok jou iewers en een of ander tyd gaan piets. Vra my. Die sambok het my al menigte kere gelooi. Ek dink die mense in Europa se blinde sambok het sy opwagting g
Curt2015-11-22Jan Rap, jy spreek effe die waarheid. Die meeste Afrikaners gaan net gelate toekyk en niks doen nie. Miskien gee hulle maar net nie regtig om nie, want ons almal weet tog ons is minderwaardig en die Engelse is brutaler ... ek bedoel, beter. Wat jou aanmer
Curt2015-11-22Wat my verbaas is hoe Afrikaanses en Afrikaners hul bestaansreg moet regverdig. Hoekom moet ek verduidelik hoekom dit die land ten voordeel sal wees as ons Afrikaans sal behou as 'n onderrigtaal? Dit is irrelevant! Ek hoef nie te verduidelik hoekom my kul
Curt2015-11-22Jacques, mooi brief, maar ongelukkig gaan dit op dowe ore val. Is mense so blind om nie te sien wat die strategie van die ANC agter nasiebou is? Die idee is om 'n monolitiese, swart-dominerende, Anglo-fone kultuur te skep waarin alle mense moet assimile
Curt2015-11-22Pieter van Zyl - of course languages lead to division. When the Germans speak German they exclude non-German speakers. So what? Should they now stop speaking German? We need more progressive forces who will champion multilingualism and sensitize South Afr
Cecile Cilliers2015-11-22Giovanni het huil-huil agter sy pragtige Rosina se kis gestap. Toemaar, sê sy goeie maat, toemaar. Môre soek jy weer vir jou 'n vrou.
Môre ? Snik Giovanni. Wat doen ek vanaand ?
Huil help min. Wat gaan ons doen ?
Frik Lotz2015-11-22Suid-Afrika het baie Engelse Universiteite en seer sekerlik kan daar tog plek wees vir Afrikaanse Universiteite. Dis tog nie te veel gevra nie. Ekself het ook 'n lesersartikel oor Afrikaans by www.opinieplatform.co.za met opskrif Beskerm Afrikaans teen di
Kobus de Klerk2015-11-22Jaco,
Jy vra wat die twee ateïste die Lig laat sien het om van ateïsme tot Christen te vorder?
Realisme. Realiteit. Dit is wat ... en wanneer jy dalk self eendag by daardie punt uitkom, sal jou ander vrae terstond nie meer vrae wees nie, maar jy s
Jaco Fourie2015-11-21Gert
Jou brief is te simplisties opgestel vir nuttigheid, want dit skep die valse indruk, soos jy dit, tussen aanhalingstekens, stel: "dat Afrikaners van hulle troontjie moet afklim" en net te dankbaar behoort te wees vir enige broodkrummels wat die ANC
Paula Hartzenberg2015-11-21Om Afrikaans by die US weg te neem, is om hierdie kragtige taal as akademiese taal die nekslag toe te dien - juis omdat dit so fyn kan sny en probleme van die land van binne uitwys en aanspreek. Afrikaanse denke bedreig die vyande van geregtigheid. Hulle
Ernst Kotzé2015-11-21Ampie, ek is werklik bly dat jy nie maar moedeloos stilbly nie, maar die vinger op die wond plaas. 'n Mens hoop dit maak êrens seer. Ek het 'n brief na DB gestuur wat hopelik Maandag (23/11) geplaas sal word.