Video en foto's: ATKV-Rieldansfinaal 2015

  • 2

Die tiende ATKV-Rieldansfinaal is op 5 Desember by die Liqui-fruit Amfiteater in die Paarl aangebied. Amper 90 rieldansgroepe het aan vanjaar se kompetisie deelgeneem en by dié geleentheid het die finaliste dit uitgespook vir die trofees. 

_MG_1831

Elias P Nel

_MG_1828

Lizz Meiring was die gasvrou vir die aand.

_MG_1846

_MG_1869

_MG_1880

_MG_1886

_MG_1889

_MG_1896

_MG_1902

_MG_1907

_MG_1912

_MG_1916

_MG_1920

_MG_1927

_MG_1941

_MG_1947

_MG_1956

Pieter van der Westhuizen

_MG_1964

_MG_1985

_MG_1996

_MG_2001

_MG_2004

_MG_2012

_MG_2014

_MG_2024

_MG_2028

_MG_2029

_MG_2048

_MG_2050

_MG_2059

_MG_2073

_MG_2081

_MG_2084

_MG_2086

_MG_2125

_MG_2075

Foto's © Naomi Bruwer

Die wenners:

Me Rieldanspersoonlikheid seniors vir 2015: Susanna Watermeyer van Loeriesfontein

Mnr Rieldanspersoonlikheid seniors vir 2015: Bernard Fisher van Calvinia Sitstappers

Me Rieldanspersoonlikheid juniors vir 2015: Garcia Oliphant van Betjies van Betjiesfontein

Mnr Rieldanspersoonlikheid juniors vir 2015: Cheslin Claase van Betjies van Betjiesfontein

 

Beste danser: vroue in die senior afdeling: Paul-Marie de Bruyn van Korbeel (Carnarvon)

Beste danser: mans in die senior afdeling: Shaun Schaffers van Calvinia Sitstappers

Beste danser: vroue in die junior afdeling: Charné Jansen van Wupperthal

Beste danser: mans in die junior afdeling: Jadrian Jooste van Calvinia Sitstappers

 

Grietjie van Garies trofee vir die beste vordering: senior afdeling: Boesmanland Bitterbessies

Derde plek: Korbeel van Carnarvon

Tweede plek: Suurrug Suurtrappers van Wupperthal

Eerste plek: Calvinia Sitstappers

 

Grietjie van Garies trofee vir die beste vordering: junior afdeling: Griekwa Knersvlakte van Vredendal

Derde plek: Calvinia Sitstappers

Tweede plek: Betjies van Betjiesfontein

Eerste plek: Die Nuwe Graskoue Trappers van Wupperthal

 

Tien jaar ononderbroke deelname: Brandvlei en Griekwa Knersvlakte

Pieter van der Westhuizen-trofee vir beste Rielkitaarspeler: Alfred Basson van Betjies van Betjiesfontein

Dinamiese leier: Junior afdeling: Floris Smith van Wupperthal

Dinamiese leier: Senior afdeling: Bobby Kock van Calvinia Sitstappers

David Kramer-trofee vir beste Rieldansliedjie: Orkes van Betjies van Betjiesfontein

Belinda Fisher-gedenktrofee vir aktiefste Rielgemeenskap: Carnarvon

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top