Reusedwerg2015-11-19Gert vir president. Ek was een van die wat ergere gemoedsbekakkings oor die nuwe bestel gehad het. My "pelle" of meelopers het hul bekke uitgespoel oor die huidige regime en net fout gevind. Ek weet alles is nie pluis nie. Maar waar is alles pluis? Ek wa
Hercules Boshoff2015-11-19Ek dink nie Breyten is onbillik in sy versoek dat die besluitnemers/skoothondjies ten minste eerlik kan wees oor die werklike redes agter die besluite nie. Dit sal heelwat mense die moeite spaar om weldeurdagte akademiese argumente in die 'debat' te lewer
Bart Bouwman2015-11-19Nee, transformasie van universiteite is nie noodsaaklik in die belang van die land se miljoene armes nie. Universiteite moet 'n middel wees om transformasie in die land moontlik te maak. Indien universiteite se uitnemendheid beskadig raak deur transformas
Linda Wood2015-11-19Geagte Vriende,
Ek is deel van 'n groep wat hawelose mense ondersteun.
Hierdie mense kry 'n sak met kruideniersware, geskik vir 4 mense vir twee weke en dit word natuurlik opgevolg met nog verdere aflewerings totdat hul omstandighede verbeter.
Ek perso
André2015-11-19Almal van ons - ja , antwoord maar daardie een - kan Engels verstaan en praat. Die universiteitstaal ten spyt.
Baie studente verkies Engelse vraestelle omdat baie lesings wat moes, nie in Afrikaans was nie. Baie leermateriaal is in Engels. Baie dosente w
Etienne Viviers2015-11-18Baie geluk met 'n hoogs vermaaklike essay. Was dit opsetlik verwoord soos 'n parodie van Open Stellenbosch se persverklarings? Of het dit per ongeluk gebeur?
Ek is nietemin moeg vir holruggeryde verwysings na 'n "klein moedige taaltjie", en 'n "doringboo
Etienne Viviers2015-11-18Hi Bart
Ek is amper stom geslaan deur jou stelling dat die transformasie van universiteite nie direk in die belang van SA se miljoene armes is nie, maar slegs in die belange van die happy few wat universiteit toe gaan. Dit kom arrogant en onnosel voor, w
Heinie Heydenrych2015-11-18Dis verstommend en 'n rare voorreg om só te kan ingelei word in 'n liefdesverhouding van soveel intensiteit - "The madness of love", soos Karin Schimke dit genoem het.
Net so verstommend en bewonderingswaardig is Karina se vermoë om terseldertyd so b
Vytjie2015-11-18Sal graag wil weet of ek nog gered kan word ... ek is in finansiële dienste maar slaan toe as ek berekeninge hoef te doen. Gelukkig is dit omtrent nooit nodig nie, maar dit sal my lewe verander as ek oor my vrees kan kom en net ’n basiese deelsom begin
Jaco Fourie2015-11-18Hi Raed,
Lanklaas van jou gehoor, welkom terug.
Wat het die twee ateïste wat jy hierbo noem, die lig laat sien het om van ateïsme tot Christen word te laat oorhel? Ek sal graag wil weet, inteendeel, dit is jou verpligting om ook te weet sodat jy hulle
Gustaf Pienaar2015-11-18Dankie Fanie - en Johann - vir interessante gesigspunte en sinvolle voorstelle. Ek dink terug aan die skouspelagtige wyse waarop Kader Asmal (ook genoem "die ANC se Lord Milner") die Randse Afrikaanse Universiteit as eens trotse Afrikaanse instelling verw
Englene Ferreira2015-11-18Baie dankie Bart Bouwman vir u uitstaande brief met riglyne vir 'n moontlike oplossing vir die probleme vir die handhawing van Afrikaans aan die Universiteit van die Vrystaat. Dat dit uit die pen van 'n Nederlandse student kom wat aanklank met Afrikaans
Heinz Eickmans2015-11-18Een kleine aanvulling bij de vertalingen: de eerste vertaling van "Somer" is in 1937 in het Duits verschenen:
Das Leben schreitet weiter : Ein südafrikanischer Bauernroman / C. M. Heever. [Alleinige berecht. Übertr. aus d. Afrikaans v. Marcel R. Bre
Ester Fourie Delport2015-11-18Dankie vir deel van geskiedenis.
Ek is tans besig om die Fouries aan my kant se Register saam te stel maar ondervind nogal probleme met die laaste +- jaar se familie. Dit lyk asof hulle nergens opgeteken is nie. Miskien is dit `n geval dat ek op die ve
Wilhelm Snyman2015-11-18Mense verkies om te vergeet van die daaglikse vernedering wat mense moes deurleef... maar baie van die mense wat daardie daaglikse vernedering moes deurleef was ook Afrikaans-sprekend.
Wilhelm Snyman2015-11-18Ja, Betsie, niks ongewoond nie, maar hoe kon hulle dan vir my sê ek mag nie 'n wasmasjien op 'n Sondag gebruik nie? Dis die punt. En my dan uit 'n koshuis te gooi omdat ek beswaar gemaak het.
Breyten Breytenbach2015-11-18Mens kan 'n ongewenste kat seker met 'n klip doodslaan, of as jy dink dat dit darem te onbeskaafd sou wees vir 'n universiteit met deftige bourgeois ambisies kan jy die spartelende dier in 'n goiingsak rivier toe dra terwyl jy hom heelpad met 'n "kietsie-
Fanie Olivier2015-11-18Nou toe nou. As daar nie soveel lawaai was en Raadslede daarom beswaar gemaak het nie, word dit al hoe duideliker dat die voorstel inderdaad op 30 November Raad toe sou gegaan het ...
Etienne Terblanche2015-11-18Daar's hy! Baie dankie vir die spyker op die kop! Om nog nie eens te noem dat niemand seker die "morele" reg het om hierdie gemiddeldheid op mense af te dwing nie? Asseblief, laat dit nie so wees nie. Dit is 'n aaklige gedagte, soos iemand wat homself of
Etienne Terblanche2015-11-18Ook 'n dankie! En tussen die reëls van jou berig lees ek dat ons gerus kan ophou om 'skuldig' te voel oor ons Afrikaans is? Sensitief vir die pynlike verlede wat Afrikaners vir mense veroorsaak het, ja. Maar nie skuldig en dus sommer net vernielbaar nie?
Pieter2015-11-18Daar was nie geld toe ek klaar gemaak het met matriek nie. Ek moes gaan werk, my diensplig doen, en op die hogere ouderdom van 25 het my werkgewer begin om beurse toe te staan vir verdere studies, en na suksesvolle afstudering moes jy die studieskuld teru
Etienne Terblanche2015-11-18Ek stem heerlik saam met Breytenbach se veertjie in jou hoed, Frederik, en die lyf van sy antwoord en jou berig. Ek hou van julle vereniging se lekker naam, Adam Tas, ek rol hom op die geskiedkundige tong. Breytenbach se beeld (in 'n ander berig van hom)
Etienne Terblanche2015-11-18Well, well, well. Perhaps the more intense irony here is that Afrikaans has been the handy scapegoat, on tow, for English all along. It's getting rid of that yoke, right now! & am not sure that your interesting piece is devoid of scapegoating, and a c
Engela Geyer2015-11-18Baie dankie vir die plaas van hierdie besonderse doekgedigjuweel! 'Kwasgedoop in liefde' sal my altyd bybly. Om van die slotverse nie eers te praat nie ('slukverdrink'). En die verhouding loerder/doek!
Op die tweede laatste dag van die wonderlike uitstal
Etienne Terblanche2015-11-18Beste Bettina, baie dankie vir jou uiters, uiters waardevolle stuk skryfwerk hier. Dit is regtig stof tot nadenke, en ek sê dit sonder enige ironie. My hart is seer vir Afrikaans vandag. My hart is seer oor die "collateral damage" - 'n briljante frase in
Koos van Rensburg2015-11-18Ek is betrokke as lektor by die grootste privaat vliegopleidingskool in Afrika waar talle studente, onder andere uit Afrika-lande, as vlieëniers opgelei word - in Engels as internasionale 'vlieg-taal'. Ek kan almal verseker, die wat dit nie maak nie is g
Etienne Terblanche2015-11-18Baie dankie, Ampie! Rustig en helder, en ontsettend hartseer ook. Engels het maar imperialistiese neigings. Die verlies van Afrikaans sal nie net 'n morele en geestesramp wees vir die plaaslike universiteitswese nie, maar ook 'n ekonomiese ramp. Bitter mi
Etienne Terblanche2015-11-18Die groot vraag is taalkundig: wat is die effek van parallelmedium op Afrikaans? Belinda Bozzoli, self SA Engels, het onlangs gewaarsku dat Engels "imperialisties" van aard is. Dit neem oor. Boonop word dit deur die politieke bestel ondersteun. Kyk maar h
Marie Van Rooyen2015-11-18Dankie Marita. Jy het eie aan jou, hierdie ontstellende gebeurtenis so toepaslik geskryf. Hul wêreld, jou wêreld soos ook ons s'n in Suid-Afrika sal nooit weer wees soos vroeër nie.