Kommentaar

Die vindingryke Max du Preez

Angus 2015-11-18 Beste Jan, Mooi gestel, en moenie dink die ou spulle sal met Engels tevrede wees nie. Spoedig sal van alle studente gedwing word om Xhosa by hulle kursusse in te voeg. Hier by ons in Durban word die studente gedwing om Zulu te leer, met die oog op 'n Zul

Vrydag die 13de, die US taalstryd en die hashtag-generasie

Johannes Comestor 2015-11-18 Wyngaard word in PEN Afrikaans gereken as 'n voorstander van Afrikaans, al het sy die onnodige irriterende gewoonte om onnodige Engelse woorde in Afrikaanse teks (en seker ook spraak) te gebruik. Maar hoe kan sy sonder meer vrede hê met wat met Afrikaans

The fall of Afrikaans, and the rise of English

Rehana Mohamed 2015-11-17 'n Hartseer ironie,inderdaad! Jammer dat so min die impak van so 'n daad kan verstaan/ begryp!

Die vindingryke Max du Preez

Reusedwerg 2015-11-17 Jan mooi gestel. Jy het nie vergeet dat almal vrye onderrig ens belowe is nie. Waar is dit dan nou? Ons sien nog net die ore van die seekoei. Ek blameer ons voorsate wat aandadig is vir die huidige gemors. Hulle het met die kak begin. Alles was vir hulle

On gender and violence

melissa kruger 2015-11-17 It starts with what children are taught when they are small. We live in the age of information and knowledge but in South Africa we have a barbaric society. People who refuse to be teachable. The highest incidents of rape in the world ... rape of women an

Soms is woorde nie genoeg nie

Laetitia Fourie 2015-11-17 Dankie Marita. Jy het die seer kom raak skryf. My ongeloof lê nog vlak ... daar waar ek ook gisteraand op die bank aan die slaap geraak het. Wees veilig.

Soms is woorde nie genoeg nie

Reinette 2015-11-17 You've got talent ... sowaar, moet net nie ophou skryf nie .... ek volg jou al van Nemesia & Minerva se dae. Sjoe ek mis ons sorgvrye studentedae ... die wêreld is nou goed opgemors ... xo

Die sondes van die vaders ...

Dirk Rigter 2015-11-17 Jan Rap, Klaarblyklik is jy ook een van dié wat glo dat 'n goeie storie nie met korrekte feite bederf moet word nie. Anders skryf jy hier oor 'n onderwerp waarvan jy nie veel weet nie. Kom ek lig jou in: Nusas is in 1924 gestig deur afgevaardigdes van

Adam Tas: Vrydag die 13de en die klugverandering van die US-taalbeleid

R.I.T.A.MÜLLER 2015-11-17 Suid-Afrika is die enigste land ter wêreld waar Afrikaans gepraat word. Indien in ander lande Afrikaans gebruik word , is dit omdat dit Suid-Afrikaners is wat DIE TAAL gebruik. Waar kry mens nog 'n taal waarin mens so besonders jou SIEL KAN UITLEEF! Ons

Soms is woorde nie genoeg nie

Magda Jordaan 2015-11-17 Warsan Shire “later that night i held an atlas in my lap ran my fingers across the whole world and whispered where does it hurt? it answered everywhere everywhere everywhere.” ― Warsan Shire

Soms is woorde nie genoeg nie

Ria Greaves 2015-11-17 Dankie Marita, vir hierdie skrywe. Parys was vir my Pari, die heerlike toeristestad met die musiek van Edith Piaf en die Franse taal wat so emosioneel en intens op die oor val. Frankryk is die land van my voorvaders, my wortels is daar. In my geboorteland

Adam Tas: Vrydag die 13de en die klugverandering van die US-taalbeleid

Breyten Breytenbach 2015-11-17 'n Uitstekende artikel en stellingname, Frederik van Dyk! Prakties, wys, mededeelsaam en toekomsgerig … Dankie dat daar 'n jonger generasie is met 'n oper ervaring van die werklikheid en met 'n suiwerder begrip van die potensiaal van 'n land soos Suid-A

Adam Tas: Vrydag die 13de en die klugverandering van die US-taalbeleid

Daan Botha 2015-11-17 Ondersteun bostaande volkome.

Soms is woorde nie genoeg nie

Jaco Kleynhans 2015-11-17 Marita ek is 'n groot ondersteuner van jou skryfwerk en het die grootste deel van jou artikel sinvol en intens ervaar. Dit is pragtig, roerend en diep. Dit is egter jammer dat jy politiek moet insleep by iets so sensitief soos hierdie. Om houe na mense wi

Vrydag die 13de, die US taalstryd en die hashtag-generasie

Annelie van Wyk 2015-11-17 Uitstekend geskryf!

Daar is 'n olifant in die kerk

Rietha 2015-11-17 Jaco, baie dinge in die lewe is lagwekkend. Stap net verby. Maak hierdie issues jou nie hel moeg nie?

Die hele doel van godsdiens

Jaco Fourie 2015-11-17 FC Boot Die rede dat jy my eenvoudige vrae nie beantwoord nie, is omrede jy nie kan nie. Finnish en klaar! Soos wit en swart as teenoorgesteldes gesien word, so ook met die hemel en hel. Om dit as antwoord te weergee soos hierbo is geen bewyse van die be

Toerisme vraestelle: November 2011

LitNet 2015-11-17 Hallo daar, ons werk die vraestelle en hersieningsmateriaal by soos wat ons dit ontvang. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, die LitNet-redaksie

Vernietig 'n taal, vernietig denke

Waldemar Gouws 2015-11-17 Baie dankie, dr Coetzee! Hoe kan 'n rektor namens ons wil selfmoord pleeg? Hoe kan iemand wat nie lees nie die skrif aan die muur snap?

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

LitNet 2015-11-17 Hallo Ingrid, ons werk vraestelle by soos wat ons dit ontvang. Hou ons notas, toetse en vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsmateriaal. Groete, die LitNet-redaksie

Open Stellenbosch and the importance of mother tongue education

Rehana Mohamed 2015-11-17 U couldn't have said it better,Kamal Yakubu,!

Soms is woorde nie genoeg nie

eugenia 2015-11-17 Vir iemand soos ek wat jare Lang in Italie liewe is dit so goed geskryf dat ek alles verstaan het. (Forgive my mistakes but the reason for writing in Afrikaans is far nobler than the errors) Thanks.

Die hele doel van godsdiens

F C Boot 2015-11-17 Beste Jaco Jy probeer nou al jare lank jou homoseksuele lewenswyse op LitNet as die ware jakob te verkoop. Jy het selfs die gebruik om voor seksuele omgang menslike afval uit 'n anus te verwyder en met soutwater uit te spoel (geen geurtjie - onthou jy) a

Geagte professor De Villiers

Betsie Potgieter 2015-11-17 Ek het ’n seun wat sy Meestersgraad in Wynkunde aan ’n Franse Universiteit gaan doen het en sy MBA aan ’n Duitse Universiteit. In albei gevalle moes hy die twee tale aanleer om sy studies te kon voltooi. Sommige klasse was net in Frans en in Duits.

US Woordfees 2016: Program

lana van wyk 2015-11-17 Logo is wonderlik.

Soms is woorde nie genoeg nie

Annemie Kruger 2015-11-16 Soooo sad!

Suid-Afrika se uitgespoegde druiwepit (vir Universiteit Stellenbosch)

Floris Brown 2015-11-16 Baie dankie! AFRIKAANS BLY ONS MOEDERTAAL! Ons moet juis veral in vergaderings tot in die Parlement ons stem laat hoor in AFRIKAANS! Nie ingee om alles met ENGELS gelyk te maak nie.

Jy het gekom

Floris Brown 2015-11-16 Dankie Taleen. Geen ander taal is MOOIER as ons MOEDERTAAL AFRIKAANS nie! Mooi week!

Jy het gekom

Floris Brown 2015-11-16 Dankie Angela. Ons sal moet aanhou bid vir reën. GEBED VERANDER SAKE!

Nagstil (vir doofblind-maand)

Floris Brown 2015-11-16 Baie dankie Angela vir jou MOOI woorde. Dat jy ook lief is vir ons MOEDERTAAL AFRIKAANS!

Afrikaans by Maties

Esmé Goosen 2015-11-16 Afrikaanse studente presteer al dekades uitstekend, Engelse klasse en handboeke ten spyte. Ons pas maar weer en weer aan. Of die Xhosa of Zoeloe student dieselfde gaan doen, moet maar uitgeklaar word. Punte sal natuurlik aangepas word. So jammer dat

Soms is woorde nie genoeg nie

amanda van rensburg 2015-11-16 Jy het my getref met 'n vuis ... my hart asof sonder beskerming ... my asem uitgewind! Pragtig. Wow! Ek onthou nou weer hoe raak jy kan skryf! Dankie.

Afrikaans by Maties

Riana Swartz 2015-11-16 Spyker op sy kop geslaan!

The fall of Afrikaans, and the rise of English

Willem de Jager 2015-11-16 'There is a sad irony in that', indeed. Thank you for a solid, authentic piece that doesn't feel commissioned and doesn't aim to please.

Soms is woorde nie genoeg nie

Anette Olivier 2015-11-16 Dis so mooi verwoord ... Vrees mag nie jou vriend word nie ... leef, want niemand weet wat more mag bring nie.

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Naude Visser 2015-11-16 Ek skaar my by Breyten.

Afrikaanse aanbod aan US nie afgewater

Naude Visser 2015-11-16 Ek dink julle is besig om in 'n hoederhok te verander. As jy Engels wil praat gaan na 'n Engelse Universiteit.

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

ingrid rodgers 2015-11-16 Soek gr.8 afrikaans huistaal voorbeelde van vraestelle met memorandums

Afrikaanse aanbod aan US nie afgewater

Juanita du Toit 2015-11-16 Ek verstaan nie. Eers sê julle die basiese onderrigtaal gaan Engels word, en dan sê julle niks gaan verander nie. Wat is die waarheid?
Top