Marilize2015-11-16Baie dankie Marita, vir die mooi, teer en hartseer manier waarop jy oor hierdie gebeure geskryf het. Ons voel saam met julle en die Franse volk. Wat gebeur het is verteenwoordigend van soveel sinnelose, wrede en lafhartige dade teen onskuldiges waaraan on
Pieter Joubert2015-11-16Ou Breyten. Waarom sal die Afrikaans-kwessie jou nou so pla?
Was jy nie een van die galbrakers wat jare gelede jou bek uitgespoel het oor die sogenaamde Afrikaanse "establishment" nie?
Was jy nie een van die groot voorstanders van die ANC agenda tyd
Ampie Coetzee2015-11-16Dieselfde 'afskaf' het gebeur by Wits. 'n Departement Afrikaans waarvan die hoof N P van Wyk Louw was, bestaan nie meer nie. By UWK hat die getal Afrikaans-studente by daardie Departement drasties ontstellend verminder. Want dit het 'n Engelse universitei
Drienie2015-11-16Dit breek ons hart oor wat gebeur het in Parys en soos Maretha sê, ons reageer nie so as so iets in Afghanistan of Pakistan gebeur nie, want ons ken die plekke nie. Wat ons wel ken is SA en elke dag word daar mense vermoor hetsy vir 'n selfoon of 'n plaa
Jorina2015-11-16Ek is absoluut mal oor Sophia Kapp se boeke en verslind almal, want as jy eers begin lees, kan jy dit nie neersit nie. Ek besit al haar boeke. Van hulle het ek al sommer twee keer gelees. Haar boeke lees lekker, altyd oulike karakters en sy het 'n skryf
Henri Le Riche2015-11-16Dear Lynda,
As the son of a WW2 veteran and SAP too it sounds like your family viewed a whole group through a very narrow lens. Or could be just you.
Im glad what happened at Stellenbosch. You talk about the oppressor's language, yet forgetting that
Ampie Coetzee2015-11-16Johann,
Dis 'n dodelike brief, my broer. Ek is trots op jou. Dis net jammer, dink ek, dat die professor hom nie eintlik aan ons gaan steur nie. Jy kan aan sy gesigsuitdrukking (soos die foto van hom in 'n koerant verlede week), kan jy sien dat hy vasbesl
Liesbet2015-11-16Hoe vaal en vervelig word die reënboognasie noudat diversiteit en veeltaligheid nie meer die botoon voer nie. Dankie mnr Breytenbach vir jou eerlike woorde.
Renier2015-11-16Indien die daar voortgegaan met die "ontplooing" van die besluit van Prof de Villiers (en sy kaders) stel ek voor dat oudstudente nie meer finansieel bydra tot enige bystand of ander fonse nie.
marie bredenkamp2015-11-16Marita: Jy het 'n veelheid emosies en nuanses van reaksies en menswees vasgevat. The fear. The anger. The pain. Om ver van jou huis (en haard) te wees is een ding, maar om deur radikales ontheem te word is vir sommiges gelyk aan die onthoofding van on
Carmen2015-11-16Ai, net Marita kan dit so doen. So hartseer maar so bitter mooi. Ironies dat Vrydag die 13e sulke diep hartseer gebring het - Parys en die moontlike verlies van Afrikaans op Stellenbosch. En die ironie van Raka - seker een van die mooiste gedigte ooit. Ui
Reinette Anastagi2015-11-16Marita, dankie. Dankie dat jy in woorde omgesit het wat so baie van ons voel. En bowenal, dankie vir die roerende aflsuiting van Warzan Shire. Ek het nie woorde nie ...
willem kruger2015-11-16Die nuwe taalbeleid/besluit/bespreking steek my dwars in die krop. Ek verstaan nie wat is daarmee fout om in jou moedertaal onderrig te word nie. Hoekom breek ons af? Hoekom neem ons weg? Hoekom verarm ons als in die land als net ter wille van 'transforma
Hennie Stander2015-11-16Johan,
Moet Prof Wim nie eerder hom ook beywer saam met die nuwe anglofiele, by name Open Stellenbosch en SASCO, om die naam van die US terug te verander na die oorspronklike "Victoria College" nie? Die ou naam van die universiteit sal tog baie beter i
Anoniem2015-11-16Stem sooo saam! Het AL die oudstudente wat in hul moedertaal kwalifiseer het op US nie juis wêreldwyd hulle plek in verskeie beroepe vol gestaan en doen dit nog steeds nie ? Dis omdat hulle in hul moedertaal onderrig is en as jy verstaan wat jy leer, het
shaun price2015-11-16JUST REMEMBER one thing. Wanneer jou voorvaders die regering was, wat het hulle vir die anderskleuriges gedoen? NIKS. Alles was gereserveer vir wittes wat meestal Afrikaners was. Moenie nou klaar oor dit wat u nou toekom. Die gemors wat ons land nou belee
Bennie Stroebel2015-11-16Fanie baie dankie vir jou raak-vat konstruktiewe kommentaar.
Ek glo daar moet gedoen word en nie net gefilosofeer en mooi geverbaliseer word nie.
F C Boot2015-11-16Jaco
Wat se uitdaging ou? Jou begrip van 'hemel' en 'hel' is in ieder geval so beroerd dat 'n sinvolle gesprek nie moontlik is nie.
As jy sê daar daar is geen 'God' nie dan sê jy ons heelal het geen oorsaak vir sy ontstaan nie. Dit is duidelik dat jy
Heno2015-11-16Dr. Kloppers, dankie vir die plasing. In Afrikaans en veral in gedigte vind ek my trotse identiteit. Ons het niemand die reg gegee om ons taal op enige altaar te offer nie. Die vraag wat deurlopend by my opkom is; waarom kan Stellenbosch nie die universit
Andre Britz2015-11-16Ek dink nou hardop en stry daarteen om die anti-Afrikaans plaag ter wille te wees. Soos reeds geskryf - Die 'rewolusie' sal nooit stop nie (Hoe anders het die tipe politici 'n rol vorentoe?). Laat ons die nuwe ‘Common enemy’ uit hul plan verwyder. Die
Albert Jürgen2015-11-16En hoeveel duisende studente het hul grade, meestersgrade en doktorsgrade in Afrikaans afstudeer en tog het duisende van studente ’n blywende merk internasionaal gemaak, waar Engels die oorwegende voertaal is!
Dr.Johan Kloppers2015-11-16Nadat 'n mens gelees het deur al hierdie briewe van bekommernis, is dit nou tyd om koppe bymekaar te sit en te werk aan 'n plan van optrede. Dit is tyd dat ons weer sal opstaan en terugvat wat vir ons kosbaar en dierbaar is. Het ons vergeet van die Doring
Retha Rix2015-11-16Jy weet nie waaroor dit gaan nie. Kom kyk hier in Wellington by een van die voorste Onderwys-opleidingsentrums in die wêreld - daar is nog so paar stryders wat die standaard handhaaf - ma o wee - dit wat die studente vertel gee jou nagmerries - as 'n seu
Etta Coetzee2015-11-16Ditto Jan. Dat die Afrikaanse student, wat in al die jare in Afrikaans studeer het, nou so onnosel is en nie deur die internasionale akademiese gemeenskap, wat sal ek dit noem, as goed genoeg gereken word nie, gesien word! Sjoe, het sy enige idee van die