Kommentaar

Geagte professor De Villiers

Wilhelm Snyman 2015-11-14 "Soos daar Suid-Afrikaanse satelliete van internasionale Engelse universiteite is, kan ons seker ook 'n satelliet vestig vir 'n Nederlandse of Vlaamse universiteit en daardeur ook meteens internasionale akkreditering en finansiële ondersteuning kry." Goe

Geagte professor De Villiers

Jan Brandt 2015-11-14 Dat Afrikaans die taal van elkeen is wat dit met moederstong leer praat is net so. Egter, die Anglo-Boere slagting het 116 jaar laat by US opgedaag want, soos die heer Rossouw dit uitwys, SA was iets anderkant die Hexrivier. En ongeag al die behaa

Afrikaans by US: Denkers sê hul sê

Henri Benade 2015-11-14 Probeer tog die US self ook raaksien in die geveg. Hy/sy wil grootword. Wil groei, en nie onder die maatemmer van verpligte Afrikaans vasgedruk word nie. Sy's soos ’n baba in babygrow wat pleit dat sy nou ’n paar Lee jeans wil aantrek. Om uit te gaan

Geagte professor De Villiers

Babs Pretorius 2015-11-14 Dankie Johan, baie goed verwoord, die studente het ingeskryf om te studeer, volgens US reëls neergelê, waar is dissipline, wonder net wat kom volgende, hulle sal nooit tevrede gestel word nie, kom wat wil, sidder om te dink? Kan ons so ruggraatloos raak

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Fred Orban 2015-11-14 Baie dankie Breyten, die probleem is dat die besluit wat hulle gemaak het in eie belang was, amper soos 'n Kortbroek marionetbesluit ... as julle sê dans, trek net die toutjie.s Groete van die duine en walvisse af !

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Jan Brandt 2015-11-14 Inga - Dis duidelik dat jy die "job" self doen? En per grondwet is die staat verplig tot vryheid van assosiasie wat aan ander bloot deur hulle getalle toeval - daarom dan die morele verpligting op die regering van die dag om daardie reg aan Afrikaans

Open Stellenbosch: The elephant in the room

leon 2015-11-14 Sal nie twis oor my gebrekkige taalvaardigheid nie. Ek het op versoek in Engels geskryf. Ek het nie my mening aangebied nie, my mening is gevra. Taalsake het gesloer tot die laaste ure omdat ooreenkoms nie deur kundiges bereik kon word. Dit is die rede ho

Geagte professor De Villiers

Jan Brandt 2015-11-14 Dis presies waar Stellenbosch 100 jaar terug sy beslag gekry het. So dan die tragedie van verraad teenoor die voorgangers.

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Natali 2015-11-14 Ek doseer by ’n Universiteit en verstaan die besluit. Ek is Afrikaans maar doseer in Engels. Dit help die studente om internasionaal te publiseer. Die wat in Afrikaans studeer het sukkel om aan die vereistes te voldoen van die internasionale akademiese

Afrikaans in 'n vryval by Stellenbosch

André Badenhorst 2015-11-14 Ek sê gister vir 'n vriendin van my, werksaam by 'n US departement, dat hulle al hul administrasie van volgende jaar af slegs in Engels moet doen volgens die voorgestelde taal-edik. Sy reageer: "Ja, ons weet nie meer wat gaan vir wat nie. Gister het ons

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Neville Viviers 2015-11-14 Niemand kan jou siel en menswees met ’n besluit wegneem of erger nog, wegwens nie. Engels was nog maar altyd die akademiese voertaal en het weinig inherente verskil aan die kultuur van die US gemaak. Om ’n taal te koppel aan waardes is die gevaar. "It

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Werner Marx 2015-11-14 Mens voel verslae - en magteloos. Dankie Breyten vir jou wonderlike woorde. Daardie landjie van ons, ai tog. Dis asof ons nie laer kon daal nie, maar blykbaar tóg!!

Universiteitsbestuur lewer akademie en Afrikaans uit aan die wolwe

Cleevely T A 2015-11-14 Old SU grad.English.No issue or problem with Afrikaans as medium in lectures. This is merely another Marxist advance. I sms-ed De Villiers on my sentiments. He has adopted the path of the peacemaker.These are the latter Days! Totsiens Matieland!

Geagte professor De Villiers

André Badenhorst 2015-11-14 Uitstekende betoog, dankie Johan! Kom ons kyk of rede bo geraas sal seëvier, soos dit fundamenteel hoort by 'n ware universiteit. Kom ons kyk of die US hom vir eens kan posisioneer as 'n instelling met onafhanklike denke. Die oomblik is hier. Die geleent

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

john bredenkamp 2015-11-14 Die Afrikaners moet leer om saam te staan. Hoekom nog belasting betaal as ons stem nie gehoor word nie. Dankie Breyten.

Universiteitsbestuur lewer akademie en Afrikaans uit aan die wolwe

Jacobus Pienaar 2015-11-14 En die mense wat die besluit neem, gaan in lorries vol geld aftree. Heel moontlik nog in die buiteland ook. Soos Breyten gesê het: Onder apartheid het hulle gat gekruip by 'n fascistiese owerheid en nou doen hulle dit weer. Nou word Afrikaans op Stellen

Afrikaans by US: Denkers sê hul sê

conrad steenkamp 2015-11-14 Beste Austen, Kommentaar oor tale wat nie tot niet gaan nie – kyk net na al die kultuurfeeste - is naïef. Die verlies van hoër funksies is ’n ernstige saak. Bitterheid bring ons ook nie verder nie.

Geagte professor De Villiers

Vicky Sandilands 2015-11-14 Gaan ons toelaat dat nog 'n breinkind van die Afrikaner net so verniet weggegee word? As taal 'n probleem is hoekom gaan hulle nie na die oorheersend Engelse universiteite soos UCT toe nie? Alternatiewelik, laat die wat ontevrede is hul eie universiteit s

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Martine de Beer 2015-11-14 Hoekom bou hierdie regering nie n pragtige nuwe wêreldklas Universiteit vir al hulle doeleindes nie, in stede daarvan om ’n vorige bewind se poging te STEEL nie. Dan kan hulle werklik trots wees op hulle EIE Prestasies. Nou lyk dit of hulle wil ploeg m

Geagte professor De Villiers

Andre Britz 2015-11-14 Dis opvallend dat die sogenaamde meerderheid in Suid-Afrika (ook studente) kwansuis teen kolonialisme is, maar die koloniale taal voorop stel. Terselfdertyd word Afrika-tale ondermyn. My alma mater (US) moet sy knie buig as nuttige idiote en die golf son

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Loupie v d Merwe 2015-11-14 'n Besluit geneem deur 'n spul papbroeke wat, soos De Klerk en sy trawante, nie die moed van hul oortuiging het om standpunt in te neem vir dit wat reg is nie. Om saam te span met 'n meerderheid, wat alles wat hulle het, te danke het aan 'n klein minderhe

Geagte professor De Villiers

Jan Brandt 2015-11-14 Johann Ver "noord van die Hexrivierberge" is daar twee praktiese riglyne: - die AWB's is geen rassiste; daarvoor is hier te veel trotse "home grown" kleurlinge, - oor die verhouding met Afrika; konflik gaan nie daaroor dat hulle nie die wiel uitgevind

Afrikaans by US: Denkers sê hul sê

Austen Jackson 2015-11-14 Die spesiale senaatsvergadering se aanbeveling oor die toekomstige status van Engels het duidelik vandag groot gevoelsvertoon en gevoelsuitstorting onder die Tempel skrifgeleerdes van Afrikaans ontlok. Ek praat natuurlik as een van ’n meerderheid van Af

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Dr Stan Theron 2015-11-14 Die Kaapse Afrikaners het vanaf GRA-dae gewoel vir die erkenning van die Taal. Sommige van ons pa's en oupa's moes "Dutch Donkey" om hulle nekke dra omdat hulle gedurf het om hulle eie taal op skool te kon besig. Maar nou buig ons voor die "PC" godheid va

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Margaret Louw 2015-11-14 Marionette dans oral rond, sommige klaarblyklik nogal in hul skik om hul toutjies te wys. Tragies naïef en kortsigtig. Mens kan net bly hoop dat die volgende paar weke sterk besluitnemers sal oplewer wat ander daarvan kan oortuig dat eentaligheid nie ink

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Desmond 2015-11-14 Afrikaanssprekendes moet eenvoudig enige skenkings weerhou. Miskien kan dinge nog gered word. Andersins moet Wimpie, Blade, hul meelopers, ens bereid wees om 'n deel van hul salarisse vir hul doel te skenk.

Ai rest maai kys

Duitswester 2015-11-14 Yes de children spiek a dielaitfool britiesh in da new saud effrika Duitswester

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Retha Rix 2015-11-14 Sê ek ook mos is daar niemand met ruggraat wat die ware feite wil aanvat en verdedig nie? Het die apartheids-albatros om ons nek gemaak dat ons nie meer kan baklei en standpunt inneem vir dit wat ons wragtag met moeite opgebou het nie?

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Myrtle du Toit 2015-11-14 Wat meer kan ek sê? Die diefstal duur voort! Ons word beroof van soveel dinge wat vir oms kosbaar is, as gevolg van politieke motiewe! Daar is genoeg Engelse opvoedkundige instansies om Stellenbosch!

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Wilhelm Snyman 2015-11-14 Ek is geen ondersteuner van Afrikaner nasionalisme nie (trouens ek was uitgeskop uit Majuba omdat ek beswaar gemaak het dat ek nie 'n wasmasjien op 'n Sondag kon gebruik nie, al moes 20 Kleurlingvroue in die kombuis werk op 'n Sondag). Maar die feit bly s

Open Stellenbosch: The elephant in the room

Etienne Terblanche 2015-11-13 Indien u skrywe hier in my Engelse klas nagesien sou word, sou ek 'n hele paar foute aandui wat nié tegnies is nie, maar kommunikasie belemmer. Ons noem dit eerstetaal-invloed. U is Afrikaans, en u is net nie so effektief in Engels nie. Dit verstom my al

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Maryna 2015-11-13 Jammer as ek sinies klink, maar ek is nie seker dat hierdie skande baie lank onthou sal word nie. Dit is regtig moeilik om tred te hou met al die skandes wat daagliks in SA gepleeg word.

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Jan Brandt 2015-11-13 Dat 'n revolusie sy kinders eet is onvanpas wanneer beginsels strykdeur gehandhaaf word. Eerder, soos wat geskiedenis herhaal, sal daar weer 'n Afrikaanse instelling vanaf die grond opgebou moet word. Net om weer gerysmier te word.

Geagte professor De Villiers

Johan Grobbelaar 2015-11-13 Uiters teleurgesteld! Skaam om te sê dat ek eens op 'n tyd verbonde was aan die US ...

Geagte professor De Villiers

Chris Loedolff 2015-11-13 Dit lyk of die stert die hond swaai by die US

Geagte professor De Villiers

Jan Hagen 2015-11-13 150 openstellenbosch-studente verander ’n universiteit se taalbeleid! Maak die universiteit toeganklik; moenie Afrikaans uitverkoop nie! Wat het gebeur met kommunikasie in beide tale?

Geagte professor De Villiers

Andries Botha 2015-11-13 Die verklaring deur die universiteit se bestuurspan is absolute verraad teenoor Afrikaanssprekende studente. Uit ons geskiedenis het ons geleer dat die onderdrukking van ons taal, Afrikaans sterker uit die stryd laat tree het. Mag hierdie huidige blatan

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

marie bredenkamp 2015-11-13 Soos soms in krieket, "too little too late". Ons het mos hierdie dinge sien kom, Breyten, en elke keer is een of ander vorm van rasionalisering gebruik om die argumente vir of teen gelyk te maak, of te ignoreer. "Dis 'n skande wat onthou sal word."

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Lina Spies 2015-11-13 Tereg beklemtoon Breyten dat 'n taal veel meer is as net 'n kommunikasiemiddel. Indien dit slegs as omgangstaal gebruik word, vervul dit die funksie van bloot 'n kommunikasiemiddel, maar as instrument van jou denke en jou emosies is dit die instrument waa

Afrikaans by US: Denkers sê hul sê

Jonathan Pompies 2015-11-13 "Veeltaligheid is doodgewoon nie haalbaar nie," sê Bekker. Wat 'n klomp snert ...
Top