Daar was toe ook noodtoestande, huidig vir drie maande, wat’s die bet dit gaan verleng word?
Die Belge sweet bloed, al drie dae in hul huise vasgekeer.
En jy hoor niks van polisiestaat nie.
Dis tog wat dit nou is.
Onthou jy nog hoe veragtelik die term polisiestaat hier rondgeslinger was?
“The chicken has come home to roost.”
Raed-na-Gael


Kommentaar
Daardie mistige eilandjie noordwes van die Franse kus se sweet kom ook nog. Die dae van vliegtuig ry met American Airlines, British Airlines, Air France, KLM en Lufthanza is ook getel. Jy ry in elk geval nie saam met Malaysian Airline nie. Hul vliegtuie verdwyn sommer tussen neus en ore.