Johannes Comestor2015-11-10Gert, dankie vir jou tersaaklike opmerking. Die Koerde is deur die Turke misbruik om die Armeniërs uit te roei. Ek het egter aan die ander kant ook simpatie met die Koerde, want die vaderland wat aan hulle beloof is, het niks van gekom nie. Hulle leef ve
Hendrik van Pretoria2015-11-10Angus
Jou kommentaar het betrekking.
Ek vermoed jy verwys na studies rondom die geslag van ’n individu se brein. Ek vind die studies uiters interessant en lees graag meer daarvan.
Daarom juis hoop ek dat jou kommentaar tong in die kies was. Die gesla
Jan Rap2015-11-10Interessante stuk.
Een probleem - Jason praat van die " "ander" " (dubbele aanhalingstekens want sy 'ander' is in aanhalingstekens) en dit impliseer daar moet die "een" wees of dan "een klomp of lot" teenoor die "ander klomp of lot" en dit lyk of die "ee
Amanda de Stadler2015-11-10Baie dankie aan mnr Patel en Standard Bank dat iets wat potensieel negatief was, nou so positief geword het. Standard Bank het die "Babalela vir Kersfees"-veldtog 'n lekker hupstoot gegee. Ek hoop al die ander banke en sommer 'n hele boel indiwidue volg h
Jaco Fourie2015-11-10Tim Modise in ’n onderhoud met Ian Cameron van AfriForum was daarop uitgewys dat AfriForum gedurende 'n tien dae projek in Okt 15, 200 gemeenskapsprojekte dwarsdeur die land aangepak het. Eenhonderd-vyf-en-dertig ton teer was aangekoop om oor die 4000 s
LitNet2015-11-10Goeiedag, ons sal ongelukkig nie kan help met mondelinge praatjies vir kinders nie, maar daar is hope hersieningsmateriaal vir kinders in ons skole-afdeling. Voorspoed met die mondeling.
LitNet2015-11-10Hallo Marinda, LitNet kan help! Kyk in ons notas, toetse en vraestelle-afdeling. Hier vind jy hope hersieningsmateriaal. Ons voeg gaandeweg nog hersieningsmateriaal by soos wat dit tot ons beskikking is.
LitNet2015-11-10Goeiedag, ons het onlangs 'n graad 8-wiskundevraestel en -memo opgelaai en voeg nuwe hersieningsmateriaal by soos wat dit beskikbaar is.
LitNet2015-11-10Hallo Anna, ons is gaandeweg besig om ons hersieningsmateriaal uit te brei en voeg nuwe vraestelle by soos wat dit beskikbaar is. Die graad 5-vraestel en memo dek die hele jaar se werk en ons sal ook spoedig graad 4- en 6-vraestelle byvoeg. Daar is ook no
LitNet2015-11-10Hallo, ons voeg vraestelle by soos wat dit beskikbaar is. Hou asseblief LitNet se notas, toets en vraestelle-ruimte dop vir nuwe hersieningsmateriaal.
LitNet2015-11-10Hallo Zenas, ons voeg vraestelle gaandeweg by soos wat ons dit beskikbaar het. Blaai asseblief deur die argief van ons notas, toetse en vraestelle-afdeling by Skole.
LitNet2015-11-10Hallo Ilse, ons het hierdie graad 5-wiskundevraestel en memorandum onlangs bygevoeg wat die hele jaar se werk hersien. Ons voeg graag vraestelle by soos wat ons dit beskikbaar het. Sien asseblief notas, toetse en vraestelle onder ons skole-afdeling.
Reusedwerg2015-11-10Jaco ek stem volkome met jou saam. Ek hoor verlede week was daar een of nader konferensie wat oor om Wit te wees gehandel het. Ek het nie aandag daaraan gegee nie want hoekom moet ek myself regverdig dat ek blank/wit is. Die meerderheid is die moer in om
LitNet2015-11-10Hallo Anelle, daar is onlangs 'n graad 8-wiskunde-hersieningsvraestel en -memorandum by ons notas en vraestelle-afdeling bygevoeg. Daar is ook graad 8-Afrikaansvraestelle in hierdie selfde afdeling beskikbaar. Ons probeer om stelselmatig ons hersieningsvr
Celesté Fritze2015-11-09Koop boeke, drink woorde, eet sinne. Boeke is maats, mentors, minnaars: ontdek die opwinding, die wysheid; die geur van ʼn nuwe boek wat oopgeblaai word. Neem ’n snuif pennekrag.
Celesté Fritze2015-11-09Koop boeke, drink woorde, eet sinne. Boeke is maats, mentors, minnaars: ontdek die opwinding, die wysheid; die geur van ʼn nuwe boek wat oopgeblaai word. Neem 'n snuif towerkrag.
Celesté Fritze2015-11-09Hopelik spring van die ander banke op die "ons is nie almal so nie"-wa en lewer 'n vet kontantinspuiting vir inisiatiewe soos die Babalela-projek digby Kersfees.
Annette le Grange2015-11-09'n Boek bied vir jou 'n ontsnappingsroete uit die alledaagse lewe, lees 'n boek en begin 'n reistog na onbekende bestemmings.
Rene van Wyngaarden2015-11-09Weet jy wat? Patel het my 'n guns gedoen. My so bietjie uit my gemaksone geskud. Ek het so oud geword in 'n boekkultuur dat ek boeke as vanselfsprekend aanvaar. Van kleins af was ons omring deur boeke. My ma het aan die APB-boekklub behoort.
Op skool was
ina bergh2015-11-09SEWE DAE IN BOTSWANA vir kinders tussen 7-9 Twee kinders het by die TULI-NATUURRESERVAAT in BOTSWANA deurgebring. Elke dag was 'n nuwe bosavontuur. Hulle het baie geleer oor diere en hulle gewoontes soos: 'n olifant se slurp het 40,000 spiertjies. Hulle h
Nicolene Erasmus2015-11-08Moet ek lees dat dit nié goeie advies is om vir 'n diep-in-die-skuld kliënt te vertel om ander alternatiewe en nie nuwe boeke nie, te oorweeg? Ek hoop nie so nie. Ons skrywers het groter "vyande" as Patel. Mense wat nie boeke van plaaslike skrywers le
Antoinette Diedericks2015-11-08Dankie vir 'n deeglike resensie. Die teikengroep (9-13jaar) sal Spooksoene beslis geniet en veral meisies sal met die hoofkarakter kan identifiseer. Die skrywer kry dit reg om ongesiens 'n belangrike kwessie aan te raak naamlik: Wees getrou aan jouself. D
Klippie Melck2015-11-07The conversation should also be published in English. We must protect Cape Heritage, that glass Top Hat is an insult to the City. Possibly Kraaifontein or Kuils River would like it, it's yours. Take it and Enjoy!