Kommentaar
Jeugresensie: Die laaste geveg deur CS Lewis
Marike 2015-11-04 'n Knap resensie, Nina! Ek hoop jy kry die ander Narnia-boeke en geniet hulle nóg meer.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
Ilse Rossouw 2015-11-04 Graad 5 vraestelleKuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT
zenas cannon 2015-11-04 Afrikaans vraestelle November eksamen
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
anna joseph 2015-11-04 ek verwelkom graag hulp omdat ek in multigraadklas grade 4,5, en 6 opvoeder is.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
anna joseph 2015-11-04 stuur asseblief vir my gr.4,5,6 wiskunde vraestelle
Boekwurms looi bankier se spaarplanne
Rene van Wyngaarden 2015-11-03 Skote Petoors , Litnet! Nogal gedink sy reaksie sal in der voege wees. Misverstand se voet.Die Nataniël Tafel terug op kykNET
ESTELLE JOOSTE 2015-11-03 Hi Nataniël Ek probeer al maande om jou te kontak. Ek is 60 jaar oud en voer die honger mense besig te bly. My npo is nog jonk en ek vra vir gebruikte items, klere, skoene en beddegoed groot asb. Ek woon in Riversdale en ek voer so 300 mens ’n week.
LitNet Boekeliefde-kompetisie
Carmen Pretorius 2015-11-03 'n Kraakvars reis uit 'n skrywerspen laat leser en skrywer wen!Die spook van Uniondale
Machiel 2015-11-03 Ek het nog altyd gehoop of gedink spoke bestaan nie tot een aand laat. Ek het op ’n kleinhoewe ongeveer 40km Noord van Pretoria groot geword. Een aand omtrent 30 jaar gelede so 8 uur die aand gaan ek uit om die hond kos te gee en terwyl ek so gebukkend
Boekwurms looi bankier se spaarplanne
Betsie van der Westhuizen 2015-11-03 Ek is verheug oor die openbare debat oor boekverkope - daar móét roering, selfs oproerigheid, in die Suid-Afrikaanse literêre bedryf wees sodat die literêre sisteem nie inplof nie. In beaming van sienings in die huidige debat dat boekverkope bevorder
Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker
Naòmi Morgan 2015-11-03 Baie dankie vir 'n wonderlike onderhoud. Ek het 2 vrae: wie het André se oorspronklike briewe opgeskeur, en waarom word die korrespondensie nou eers gepubliseer? Was André se bedoeling altyd dat dit na sy dood moes verskyn?
Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT
LitNet 2015-11-03 Hallo Elsa, daar is vraestelle vir graad 8 in ons argief beskikbaar, blaai asseblief deur ons vraestelle-afdeling. Ons plaas van vandag af ook wiskundehersieningsvraestelle vir die intermediêre fase en die senior fase s'n, wat graad 8's betrek, verskyn bKuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014
LitNet 2015-11-03 Ons is stelselmatig besig om vraestelle by te werk. Op die oomblik begin ons met wiskundehersieningsvraestelle vir leerders van alle ouderdomme. Daar is vandag graad 5-vraestelle geplaas. Hou LitNet se skoleafdeling dop vir vraestelle van ander vraestelleKuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014
zenas cannon 2015-11-03 Afrikaans graad8 November eksamen
Boekwurms looi bankier se spaarplanne
melissa kruger 2015-11-03 Ek wonder wat Patel genoop het om enigsins so ’n aanmerking te maak. Die werk van mense in die finansiële sektor is om finansiële produkte aan die publiek te bemark wat hul help om te spaar en het niks met die boekbedryf uit te waai nie. Eerder ’n gHomoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
Freek 2015-11-03 'n Baie drastiese poging om te probeer om twyfel te saai op Bybelvertalings met woorde wat die skrywer self erken hy die betekenis nie verstaan nie. Nou is die vraag: Homoseksuele gebruike, asook verhoudings (insluitend "huwelike") het wyd voorgekom in d
#feesmustfall: Learning from protests past
Gert 2015-11-03 Die logiese uiteinde van #feesmustfall gaan die afskaffing van Afrikaans in tersiêre instellings wees. Dit is waar die eerste en ergste druk vir kostebesparings gaan wees.
Anneke
Elsabe Strydom 2015-11-03 Ek het Bloedvreemd gelees en soveel aanklank gevind, want ons seun wat ons op die ouderdom 20 verloor het , het ’n liggaamlike gestremdheid gehad. Hy was so lank deel van ons bestaan en leefwyse. Dink aan jou en lees graag van jou skrywe. Baie sterkte v
Skerpskryf in Afrikaans
Sabina Dumas 2015-11-03 Baie dankie vir die foto's wat u geplaas het. Dis fantasties. Nooit kon droom New Orleans Sekondêr sou op so 'n webtuiste pronk nie. Ons leerders is regtig bevoorreg. Ek is supertrots op ons leerders. Dankie vir die geleentheid. Dit beteken soveel vir onHomoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
Jaco Fourie 2015-11-03 Die Bybel is 'n homofobiese boek by uitstek. Finish and klaar! Enigeen wat die teendeel probeer bewys, mislei net homself.
Verklaring van PEN Afrikaans teen Nitesh Patel van Standard Bank se uitsprake rakende boekaankope
Barrie Barnard 2015-11-02 Julle verkoop halwe waarhede. Hy het nooit mense aangemoedig om nie nuwe boeke te koop nie. En as 'n besparingsmaatreël is elke wenk wat hy gee in die kol, alhoewel dit uiters basies is. En nooit het hy Afrikaanse skrywers of Suid-Afrikaanse skrywers get
Munisipale verkiesing 2016
Jaco Fourie 2015-11-02 FC Boot Ja, dit is nou ’n voldonge feit - jy is verstrengel in jou eie weersprekings en delusies. Ek kan ten minste feitlike voorbeelde van jou vele weersprekings weergee, waar jy in teenstelling geen bewyse kan lewer dat ek jou woorde verdraai het soo
Verklaring van PEN Afrikaans teen Nitesh Patel van Standard Bank se uitsprake rakende boekaankope
marius 2015-11-02 Patel, Patel ... where did you sleep last night, in the pine, in the pines ... ?Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
Johan A. van der Merwe 2015-11-02 Baie dankie aan Ernest van Eck en Ralph Barnard vir 'n deeglike stuk werk. Die reaksie van sommige hierop bevestig maar net wat in die artikel m b t fundamentalisme gestel is. Ai, as ons maar net kan begryp dat ons eie verstaan van die Bybel nie identi
Verklaring van PEN Afrikaans teen Nitesh Patel van Standard Bank se uitsprake rakende boekaankope
Lydia Potgieter 2015-11-02 Mnr Patel se raad om nie nuwe boeke te koop as geldbesparingsmaatreël grens aan dwaasheid. Ek is 'n kliënt van Standard Bank en dring aan daarop dat die instansie hul distansieer van die man se uitsprake. Tensy Standard Bank met hom saamstem natuurlik.Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
Chris Southey 2015-11-02 Die sewe klassieke bybelse tekste is nie die enigste skrifgedeeltes wat na seksualiteit verwys nie. Genesis 1 - 2 maak duidelik die punt dat die Mensdom geskape is as man en vrou. Hierdie punt is sentraal tot Paulus se argument in Efesiërs 5 waar hy die
Verklaring van PEN Afrikaans teen Nitesh Patel van Standard Bank se uitsprake rakende boekaankope
Sonja Rust 2015-11-02 Baie dankie! Ek ondersteun hierdie skrywe met hart en siel en tot my laaste sent.
Verklaring van PEN Afrikaans teen Nitesh Patel van Standard Bank se uitsprake rakende boekaankope
Ray Jacobs 2015-11-02 Hy moet sy stelling in die openbaar terugtrek. Dit was ondeurdag.
Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker
Jean Lombard 2015-11-01 Indrukwekkende oefening en steeds 'n verhouding wat die wêreld aangryp - respek vir Andre se vrou wat bereid is om die inhoud met die groot geheel te deel - beide persoonlike karakters hier betrokke het intens gelewe en vele dimensies het uit hul verhoudHomoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
Carel 2015-11-01 Kom ons vergeet vir ’n oomblik van die Bybel. ’n Moer pas nog steeds nie op ’n moer nie en nog minder ’n bout op ’n bout. Selfs al is jy ’n ateïs maak dit nog steeds nie sin nie!
Munisipale verkiesing 2016
F C Boot 2015-11-01 Ja dit is nou 'n voldonge feit - jy is 'n verdraaier van woorde by uitstek. Jy gooi die term 'goddelike openbaring' rond sonder om dit te omskryf of enige betekenis daaraan te gee. Dit kan tog nooit beteken dat elke woord uit God wat volgens jou nie best
Richmond: Wat’s die telling?
Gesie 2015-11-01 Clinton, hoe vrek lekker het ek nou gesit en lees aan jou Richmondstorie. Dankie !
Jeugresensie: Spooksoene deur Troula Goosen
Paula Hartzenberg 2015-11-01 Dit sal nietemin 'n onreg wees teen hierdie boek om te sê dat daar nie groei is by Micki as karakter nie. Sonder dat ek die pret bederf deur iets te vertel oor die einde kan lesers self besluit of daar nie 'n radikale ommekeer in die hoofkarakter te sien
Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 22 Oktober 2015
Angus 2015-10-31 Beste Jan, Ek kan maar nie help om die volgende uitlating van jou amusant te vind nie. Jy gorrel: “Angus, ek sê weer, GEEN taal is sonder grammatika nie anders is dit nie ’n taal nie. Linguiste, grammatici, belangstellendes of wie ook al kan kom en
