Kobus de Klerk2015-10-27Jaco,
Nee, ek neem nie aanstoot soseer in daardie stelling van jou nie, maar besef eerder, soos ek verwys, dat jy as ongelowige die dinamika nie baasraak nie.
Dit is dus nie ek wat in 'n slaggat trap nie, maar jy wat die Woord waarop jy probeer steun o
Jaco Fourie2015-10-27Rietha
Nou wat vir 'n lawaai maak jy hierbo! Waarom Amerikaanse gays in die prentjie inbring wat niks met die onderwerp onder bespreking te doen het nie?
Terloops, jou aanhaling van my skrywe was aan Johannes Comestor en nie aan jou gerig nie. Hyself sa
Johannes Comestor2015-10-27Toe ek 18 jaar oud was, het ek weeksdae van 8 vm tot 5 nm gewerk en by Unisa studeer pleks van my tot optogte en vandalisme te wend. Die universiteite nou sal moet bespaar. Ek voorspel dat een van die gewildste slagoffers onderrig deur die medium van Afri
Chris2015-10-27Praat jy nou mens. Wonder ek nou maar net oor die onsedelike lewe wat sommige van ons groot kerkleiers lei so in die duister. Sommige ander wat lekker saam met gemeente lede drink. Sekere kerke waar jong seuns gemolesteer word deur die manne wat hulle reg
Jaco Fourie2015-10-26Kobus
Jy neem aanstoot omrede ek gesê het die kerk het oor die eeue heen geëwolueer tot wat dit vandag daar uitsien. Ek het nêrens gesê die Bybel het geëwolueer nie.
Jy kan enige era van elke afsonderlike kerkgeskiedenis van sy ontstaan tot die hed
Jaco Fourie2015-10-26Rex
Dankie vir jou gewaardeerde bydrae. Christene wat die Bybel huldig as God se openbaring aan die mensdom, kan nie anders as Hom aanvaar "at face value" van "so spreek die Here" nie.
Soos jy tereg sê: "Indien die Bybel by die mens se situasie en kult
Samantha van Tonder2015-10-26Hi, help jy dalk met praatjies vir Graad 1 kinders? Indien wel wat sal kostes wees? Ek is op soek na hulp vir n mondelinge praatjie oor water verkwisting
groete
Barry Saayman2015-10-26"As ons die Afrikaanse vereiste laat vaar sal ons nie net die beste in die wêreld kan werf nie, maar Afrikaans as ’n twispunt in ons klasse sal weggaan en die kernidee van ’n universiteit sal dan meer aandag geniet."
Is dit die beste argumente waaro
Reusedwerg2015-10-26Jaco, ai Jaco. Ek wil nie eers met jou in 'n redenasie betrokke raak nie. Net dit, die dood is die laaste "ding" wat ek vrees. Sterkte met jou soeke. Bid vir jou.
Ivan Faught2015-10-26Riaan dit wat jy so kwansuis voorgooi as goed wat 2000 gelede gebeur het en as waarheid voorhou, soos sonde en kruisdood en jesus, is juis die dinge wat nie sin maak nie, want alle aanduidings is dat dit nooit so gebeur het soos jy dit geleer het nie. Gaa
Marianne de Jong2015-10-26Wie is 'n "deursneelid"? As ek vandag 18 jaar was, sou ek om geldelike redes nie verder kon studeer nie. Ek sou voel dat ek 'n reg het tot protes en dat ek spontaan wil aansluit daarby. Afrikaans het 'n geskiedenis van protes. Ek sou daarop steun. en
Rietha2015-10-26Hey Jaco? Jy bring nou die Afrikaner weer in 'n ding. Bybel en Afrikaner het niks met mekaar per se te doen nie. En as die NG Kerk 'n politiese instansie is, los hulle net. Dis hoe hulle wil wees. HOEKOM wil julle hierdie mense vernietig? NIEMAND het jou
Rietha2015-10-26Jean ek is soo jammer. In my haas (altyd te haastig) kyk ek toe nie weer na die foto nie en Jean is mos 'n wonderlike naam. Net gesien iemand se "haar" en daar gaat ek. GROETE
F C Boot2015-10-26Beste Jaco
Soms twyfel ek sterk en ek sê dit met alle respek en deernis het jy nie die vermoë om te verstaan waarvan ek praat nie.
Dit het niks te doen met 'goddelike krag' nie maar alles wat mense geskryf het onder inspirasie van die Heilige Gees wie
Johannes Comestor2015-10-26Die PEN-verklaring het my positief gestem omdat dit seker die eerste keer is dat ek dink hy in die kol is. Voorheen was die neiging om met omtrent alles linkser as die deursneelid te neig. Dit verbaas dus nie dat Marianne de Jong ongelukkig is nie.
Angus2015-10-26Ag, ja ,nee! Om dan terug te keer tot die vraag aan die Christen wat beweer dat 'n kompleksiteit SLEGS geskep kan word deur 'n intelligente wese: wie het dan julle komplekse God geskep?
Oerknalle, vertalings van die Bybel, oorlede pouse, Adam se vermis
Steven2015-10-26Ons drie broers het in ‘n huis groot geword waar albei ons ouers baie gelowe bestudeer het vanaf die Oosterse gelowe tot die Christengeloof. Omdat ons in Afrikaanse Christenskole was, kon ons nie ons geloof met ander mense deel nie en was ons as heidene
Rudolf Maré2015-10-26My reaksie is gerig op die skrywe van Ivan Faught en nie oor Rietha se skrywe nie. As die die administrasie kan herstel, andersins vra ek verskoning!
Rudolf Maré2015-10-26Adapt or die....ek is oortuig ek het die uitdrukking al gehoor! Moet tog net nie verknog, verkak, stupid of stadig wees nie. Just go with the flow my bru. Die pad na die hel is 'n vyfbaanweg. Die pad na Hemel is 'n enkelbaan, nie plek vir wye gedagtes nie
Angus2015-10-25Beste Jan,
Vir die linguis beteken die term grammatika die wetenskaplike ondersoek na die struktuur, die bou, van ʼn taal en taal in die algemeen. Dit sluit in die studie van die sintaksis, die morfologie, semantiek en ook fonologie in. Grammatika is ʼn
Anja2015-10-25Aggenee, ek is oortuig daarvan dat daar mense is met dieper insig en meer direkte kontak met die feesmustfall beweging as Piet. Sy menings klink twedehands en verlep.
Jaco Fourie2015-10-25Terloops Reusedwerg, Jy skryf: "Moenie die "regte" Afrikaner in ’n blik probeer druk nie, jy gaan jou moer teëkom.
'n Tipiese "hillbilly", "kranswagter" uitkyk oor die lewe. Gelukkig het die breër Afrikanerdom nie hierdie tipe mentaliteit nie.
Jaco Fourie2015-10-25Reusedwerg
Nou hoe definieer jy jouself as 'n "regte Afrikaner" wat impliseer daar is ook 'n "verkeerde Afrikaner"? Elders op SêNet het jy ook geskryf jy maak deel van die "ware Christen" in teenstelling met "valse Christene". Jou emosionele en subjekti
Riana de Beer2015-10-25Hoewel sport en ook kultuur saam met akademie 'n groot bydrae lewer in die gebalanseerde opvoeding van studente, is ek van mening dat die sportfasiliteite aan universiteite in sy geheel geprivatiseer behoort te word en dat huurgeld dan aan die universitei
Jaco Fourie2015-10-25Reusedwerg
Jy skryf: "If you do not believe in Jesus Christ as your Saviour, don not even think of dying."
The above says to me that you are a cringing, running scared Christian, too scared to die, in case you have insufficiently bribed your god, with
Jaco Fourie2015-10-25FC Boot
Met genoemde twak aan Angus, skryf jy: "Daarom wil die Bybel ONS LEER dat daar die "Oorsaak" (elders deur jou aan Jesus toegedig) waarvan ons in menslike taal as 'God' en 'Hy' praat hierdie dimensie toelaat om ten volle te ontplooi totdat die ein
Marianne de Jong2015-10-25'n Flou en onoortuigende verklaring na my mening. Dit ontwyk die probleme wat Afrikaans skynbaar vir studentegroepe en transformasie-ideologie skep. PEN Afrikaans klink uiters burgerlik - probeer dit te veel mense gelukkig hou?
shial2015-10-25Het die boeke gelees, en die film was awesome! Die boodskap is nie onderliggend nie, maar in jou gesig reguit! Ek was verbaas oor die goeie Afrikaanse film, en het dit baie geniet
Schalk Cloete2015-10-24In die nadraai tot @feesmustfall die volgende:
As 'n ouer is ek bly vir die uitslag aangesien ek self ook twee kinders grootliks deur universiteit gedra het. As wetenskaplike en studieleier is my gevoelens ietwat anders. Die universiteite se begrotings s
Gerhard van Biljon2015-10-24Wanneer 'n leerder bipolêr is wat is sy regte? Dit is ongelukkig so dat 'n bipolêre persoon se gedrag wissel tussen aanvaarbaar en onaanvaarbaar. Kan so 'n kind dissplinêr verhoor word weens wangedrag? Hierdie wangedrag sluit in 'n kru woord voor 'n o