Paula Hartzenberg2015-11-01Dit sal nietemin 'n onreg wees teen hierdie boek om te sê dat daar nie groei is by Micki as karakter nie. Sonder dat ek die pret bederf deur iets te vertel oor die einde kan lesers self besluit of daar nie 'n radikale ommekeer in die hoofkarakter te sien
Angus2015-10-31Beste Jan,
Ek kan maar nie help om die volgende uitlating van jou amusant te vind nie. Jy gorrel: “Angus, ek sê weer, GEEN taal is sonder grammatika nie anders is dit nie ’n taal nie. Linguiste, grammatici, belangstellendes of wie ook al kan kom en
Angus2015-10-31Beste Jan,
Nog so ʼn paar opmerkings.
Ek het gedink die pennie het vir jou geval toe jy skryf: “Hy kan dalk ʼn grammatikaboek skryf maar dis maar net die opteken van iets wat reeds bestaan.”
Ek besef nou jy wil nie hê die pennie moet vir jou val
Angus2015-10-31Beste Jan,
Aan jou skrywe hierbo kan ek sien dat jy nie ʼn woord verstaan het wat ek onderaan jou vorige brief geskryf het nie – of miskien wil jy nie verstaan nie omdat jy jou siening van taal en grammatika ten alle koste moet verdedig, reg of verkeer
SD Fourie2015-10-31Dankie Marie - ja, ek onthou jou woorde! Hoop dit gaan goed met julle. Ons is tans besig met die Gansbaai se geskiedenis en ek sien en hoor niks anders nie. SD
Francois le Roux2015-10-31Dankie, Amanda! Van iemand anders het ek gehoor dit was 'n beroerte. Sal hopelik eendag weer met Bob kan gesels en beter verstaan wat gebeur het.
Naas Ferreira2015-10-30’n Sprekende voorbeeld van hoe ’n wetenskaplike eksegeet NIE te werk moet gaan nie. Hierdie is duidelik NIE as uitgangspunt om objektief na die uitleg te kyk nie maar ’n blote poging om ’n vooraf bepaalde standpunt te regverdig. Daarom kan argumen
Paula Hartzenberg2015-10-30Die resensent het die verhaal mooi opgesom, maar ek stem nie heeltemal saam dat karakterontwikkeling in 'n spookstorie so belangrik is nie. Dit gaan meer oor die lekker grillerigheid van die leeservaring!
F C Boot2015-10-30Beste Izak
Dit wys maar weer die gesegde 'great minds think alike' waarop my wiskunde-onderwyser altyd gevat geantwoord het 'fools never differ'.
Heini Kotze2015-10-29Fassinerende onderhoud. Ek probeer tans om 'n geïllustreerde biografie oor Eugene Marais in Engels saam te flans gebaseer op onderhoude met die wat hom geken het. Jou benadering van vertaling vs interpretasie is baie interessant. Sien daarna uit om jou b
Ilze2015-10-29My lekkerste ete was op Riversdal toe die Wawiel-restaurant nog deur Leon besit was en daar die lekkerste seekospotjie in 'n miniatuur swart driepootpotjie voorgesit is deur die beste kok ooit, Mary, en dan vir hoofgereg die calamari-steaks. Heerlik hoor.
Heinie Heydenrych2015-10-29Ek is verstom oor Karin Schimke se insig en eerlikheid omtrent die vertaling. Haar woorde "the madness of love" oor die verhouding tussen André en Ingrid het my die meeste getref.
Haar mening oor Francis Galloway se kennis en werkvermoë kan ek bevesti
Maxena2015-10-29Puik stukkie werk. Uitmuntende woordspeling. Die leser word reg binne hierdie huishouding genooi en volg of word deel van die sameloop van dit wat buite en binne gebeur. Die herhaling van name en woorde kriewelend soos die miere bring 'n ander dinamieka n
Jaco Fourie2015-10-28Chris
Indien jy beseer of siek word, gaan jy hospitaal toe vir genesing. Die hele heilsleer veral van die Nuwe Testament is dat die kerk juis daar is vir geestelike gebroke mense om te gaan wat geestelike genesing soek. Dit is juis die regte plek veral v
Jaco Fourie2015-10-28Kobus
Dankie vir jou meer sinvolle bydrae onmiddellik hierbo wat gewaardeer word. Dit verstaan ek beter as jou vorige twee bydraes itv die opstel van 'n strukturele argument.
Herman Meulemans2015-10-28Dario breekt de stilte. Zijn wonderlijk mooie bijdrage geeft aan hoezeer hij insider is en wanneer hij dat niet meer kan zijn, hoe belangrijk het is om goed geïnformeerd te zijn. Transformasie is natuurlijk een heel abstract begrip. Omdat het zoveel kopp
Gustaf Claassens2015-10-28Clinton
Dankie vir my “kuier” in Richmond en my geselskap met skrywers, digters en fotograwe ... My ore suis van te veel te vinnig probeer inkry. Die boodskapper munt uit in sy verslaggewing en ek deel in sieninge oor diegene soos Breyten, Gert Vlok
F C Boot2015-10-28Nee wat hierdie betogings gaan myns insiens nie ver genoeg nie."Exams must fall' klink baie beter, studeer is in ieder geval tydmors en met die baie 'fake' sertifikate in die omloop is eksamens onnodig.
Dit pas myns insiens in by die tema 'everything m
Kobus de Klerk2015-10-28Skarrelkind,
Jy besef seker darem dat jou reaksie baie tipies die van 'n ongelowige is? Hoe sal jy dan weet waarvan ek praat?
Meeste mense op aarde twyfel hoegenaamd nie oor die bestaan van God nie, hoewel dit nie vir hulle maklik is om God te tipeer en
Angelique Adams2015-10-27Dit is fantasties (film en boeke).
Ek is baie meer oopkop oor dit wat rondom my aangaan en het baie meer simpatie vir hierdie saak wat ons hele samelewing raak!
Austen Jackson2015-10-27My kernidee van ’n universiteit is nie Afrikaans nie, Barry. Soos ek u volg is dit ook nie u kernidee nie, maar wel emosioneel deel van die kernidee. Die Afrikaans wat u van praat is nie die onskuldige Afrikaans waarmee die moedertaalspreker hulle eerst