Kommentaar

Maansverduistering

F C Boot 2015-10-08 Beste Panda Baie dankie vir die skakels. Dit is beslis die moeite werd om dit te aktiveer. Dit kan met vrymoedigheid aanbeveel word vir elkeen wat in die onderwerp belangstel. Wat my opgeval het is die aantal kere wat wetenskaplikes die woord 'toevalli

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Mike van Graan 2015-10-08 Dear Mr Steward, thank you for your kind words about "Rainbow Scars"; I do hope that many will get to see it when it features at the Woordfees next year. As a playwright, I've always maintained that South Africa is a much more interesting place to write a

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-10-08 F.C. Boot Jy skryf: "Hierdie proses is deel van 'n ontwikkelingsproses wat reeds lank voordat die mens ontstaan het deel van God se plan was". Indien jy so seker van jouself is, wat is jou "Spesifieke" asook "Algemene" godgegewe BRON vir hierdie ong

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Mike van Graan 2015-10-08 Jessica, sometimes people read and interpret statements in a manner that reflects more their own sensitivities, anxieties, prejudices, etc than what that the writer may have intended. I presume that your response above is based on the following paragraphs

Die wêreldwye hoekie vir eensames

Iris 2015-10-07 Van 60 tot 63 asb.

Die wêreldwye hoekie vir eensames

Iris 2015-10-07 Soek iemand wat lekker kan gesels.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2014: Tweede weergawe van kortverhale

petronella 2015-10-07 Ek geniet julle stories ...

Bruin identiteit en Afrikaans

Johannes Comestor 2015-10-07 Afrikaans word tans glad nie van owerheidsweë bevoordeel nie. Om te pleit dat bruin mense Afrikaansbeurse moet kry en nie blankes nie, is rassediskriminasie.

Wie het God geskep?

Angus 2015-10-07 Ai, wat ʼn dom vraag! So het ons dominee ook vir my een aand met huisbesoek gesê, en ek stem saam. Vir die dominee en al sy skapies is dit ʼn dom vraag, want dit word nie in die Heidelbergse kategismus gevra en beantwoord nie. Vir my is dit ʼn dom vraa

Munisipale verkiesing 2016

F C Boot 2015-10-07 Beste Jaco Jou redeneer soos 'n kind. In Genesis 1 is daar 'n werksopdrag wat nooit sonder enige wetenskaplike kennis uitgevoer kan word nie. Jy praat absoluut nonsens wanneer jy beweer dat: “Alles deur jou genoem is toe te skryf aan menslike outeur

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

Johan Noordman 2015-10-06 Nooit so geboei deur 'n boek nie - wens dit het nog 20 addisionele hoofstukke gehad. Kan nie wag vir 'n volgende treffer nie.

Antwoord op Angus se kommentaar van gister

Angus 2015-10-06 Beste Jan, ʼn Pragtige liedjie; jammer dat jou stem daarby dit vals laat klink. Die storie het nie verander nie. Wat ek eens beweer het, bly nog staan: elke taal het struktuur. Grammatici bestudeer daardie struktuur, en beskryf dit. Daardie beskrywing wo

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-10-06 FC Boot Pleks om net te sê ek praat twak, betwis elkeen van my stellings (leer van my en volg my voorbeeld), verkieslik punt vir punt. Indien nie, erken jy hiermee jy kan nie. Begin waar ek jou "geloof" (eerder bygeloof) hierbo raak opgesom het. Dit is

Wie het God geskep?

Steve 2015-10-06 Die Godheid is almagtig en ewig. Die mens tel van een tot tien en baie mense kan die begrip van ewigheid begryp nie. Daar is nie 'n begin en einde van God nie.

Universiteit Stellenbosch as akademiese onderneming

Johannes Comestor 2015-10-06 Dankie, Jan. 'n Mens kan altyd vertroue in jou gesonde verstand stel. Let daarop dat my teks bloot as 'n brief getakseer word; nie as 'n bydrae tot die OS-seminaar nie.

Video: #SAS4_2015 – Antjie Krog oor Afrikaanse identiteit

Carina van der Walt 2015-10-06 Akkedissie, jy praat 'n "taal" (want méér as taal is dit regtig) so na my hart. Ek sal jou graag 'n keer wil ontmoet.

Video: #SAS4_2015 – Anzil Kulzen oor die toekoms van Afrikaans

Etta Coetzee 2015-10-06 Dankie Anzil! Dit was 'n voorreg om na jou op Litnet te luister. Sterkte. Jy is 'n lieflike voorbeeld. Ek bid vir almal!

Antwoord op Angus se kommentaar oor die mengeltaalkwessie

Jan Rap 2015-10-05 Etienne, as jy bietjie dink oor die storie sal dit vir jou glad nie snaaks wees dat dit in die haak is om by Duits en Nederlands te leen en te steel maar taboe is ten opsigte van Engels. Duits en Nederlands is nie 'n bedreiging vir Afrikaans nie; die Afri

Video: #SAS4_2015 – Antjie Krog oor Afrikaanse identiteit

akkedissie 2015-10-05 Afrikaans, dus nie net ’n taal nie! Vir my is dit ek as mens persoonlik! Afrikaans is die klank wat deurkom in my lewenssang! My verlede se roeping na aanvaarding in die hoedanigheid van menswees! Dat kleur en agtergrond nie ’n verskil moet maak in wa

Universiteit Stellenbosch as akademiese onderneming

Jan Rap 2015-10-05 So logies, so waar. Om Johannes se stuk op te som: Wat nou op Stellenbosch gebeur (en op die ander Afrikaanse universiteite, in die hele land om die waarheid te sê) is hoe die aangebode pinkie tot gevolg het dat die hand, arm, skouer, kop en uiteindeli

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Etienne Viviers 2015-10-05 Barry, I don’t really see how I made Jessica sound apologetic. It should be clear to anyone reading this blog that she’s not apologetic. If anything, I made her sound principled. Jessica made a statement of principle (not an apology) when she explain

Munisipale verkiesing 2016

F C Boot 2015-10-05 Beste Jaco Hou op twak praat en konsentreer op die onderwerp. Die Bybel bevat historiese foute, maar dit is nie 'n geskiedenishandboek nie. Dit wemel van wetenskaplike foute, maar dit is nie 'n wetenskaplike handboek nie. In Prediker 1 vers 5 lees ’n

Video: #SAS4_2015 – Antjie Krog oor Afrikaanse identiteit

Carina van der Walt 2015-10-05 Onlangs waak ek vir 'n tyd lank langs die sterwensbed van my jonger sussie. Dit was hartverskeurend om haar as een van 'n tweeling dag vir dag te sien agteruitgaan. Sy was meestal alleen in die kamer en die besoekers het in- en uitgestroom. Maar op 'n dag

Geagte Jahwe deur Willie Esterhuyse

Kobus Engelbrecht 2015-10-05 Jean Oosthuizen skryf: Vandag beskou hy (dis nou Willie Esterhuyse) “God” as ’n metafoor vir die Onsienbare wat mens nie in woorde of dogmatiese geloof kan omskryf nie. Maar wat beteken dit nou eintlik? Dat 'n persoonlike skeppergod oorbodig geraak

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Jessica 2015-10-05 Don't accuse me of pulling in topics irrelevant to this discussion, Etienne. Blame Mike, he's the culprit, as I took pains to point out. And kindly specify "thorny things" rather than continuing to behave yourself like a troll. And check your logic

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Barry Saayman 2015-10-05 >>"She confirmed my observation, however, that she wouldn't say many of these thorny things if she had to use her real/full name." You make it sound if she was apologetic. Why do you do that? The way I understand her, she was not in the least

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Dave Steward 2015-10-05 Dear Mike - I regard you as one of South Africa's greatest playwrights. "Rainbow Scars" is one of the best SA plays that I have seen and shows remarkable sensitivity and humour - as well as an acute grasp of the complexities, innuendos, cruelties and iron

Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen

Hélène Lewis 2015-10-05 Wat 'n ongelooflike boek! Al wat ek kan sê is: Baie geluk Carel ... én baie dankie. Ek verstaan EM was ook maar mens, maar sowaar dat hy deel was van die sinking van die 'great deal', is onvergeefbaar vir my. Dis erger as al sy ander leuens. Maar as sie

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-10-05 FC Boot Na alles deur jou geskryf, om jou ge-openbaarde geloof op te som: Jy erken deurlopend dat die Bybel, Nuwe Testament inkluis, 'n onbetroubare BRON vir jou geloof is weens al sy weersprekings, wetenskaplike tekortkominge en bevraagde outeurskappe

Vroeë artikels oor die Anglo-Boereoorlog wat in internasionale vakkundige tydskrifte verskyn het

Johan Truter 2015-10-04 Baie dankie! Ek "verslind" hierdie tipe plasings. Ek is 'n geneeskundige praktisyn ("Med Dr") en stel as leek van vak-literatuur intens belang in die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog en veral die geneeskundige aspekte daarvan. Groetnis. J

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-10-04 FC Boot. Jou eerste paragraaf mbt Joh. 5:47: Jy is die een wat gesê het jy weet van ouderlinge in jou kerk (en jy is ’n ouderling in daai kerk, so jy verwys moontlik na jouself!) wat na 'n sambok sal wil gryp om moffies te wil bydam weens hulle leef

Open Stellenbosch: Statement by Adam Tas Students’ Society | Verklaring deur die Adam Tas Studentevereniging

Hans Pienaar 2015-10-04 Ek stem saam met die sentimente uitgespreek deur Etienne Viviers. Dis 'n baie goeie stuk en benadering, maar deur jouself te bind aan liberalisme stel jy jouself bloot aan te maklike beskuldigings van jou eie ideologiese verknogtheid. In ander lande is l

Antwoord vir Angus op sy kommentaar van 30 September 2015

Angus 2015-10-04 Beste Jan, Jy skryf: “Maar weer terug tot mengeltaal, waaroor ons gesprek eintlik gaan. Een taal word met ’n ander vreemde taal gemeng wanneer ’n spreker van die taal dit nie kan verstaan as hy nie ook die vreemde taal ken nie. Ek het dit nou al op

Antwoord vir Angus op sy kommentaar van 30 September 2015

Angus 2015-10-04 Beste Jan, Jou aanhaling wat jy beskou as teenswoordige Elsassies is toe ook nie so teenswoordig as wat jy dink nie. Dis ʼn voorbeeld van Elsassies uit die 18de eeu, en die beginwoorde van ʼn voorwoord wat Rose Woldstede-Lauth vir haar boek D’Schӧenma

Antwoord vir Angus op sy kommentaar van 30 September 2015

Angus 2015-10-04 Beste Jan, Jou Jan-Rap-reël vir ʼn leenwoord sal nooit werk nie. Daarvolgens kan ek volgens jou, bv nie die volgende woorde gebruik nie, want ek weet van watter taal hulle afkomstig is: parlement, speaker, establishment, minister, advokaat, ad hoc. Jan

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Etienne Viviers 2015-10-03 I agree with you, Barry, that Jessica is entitled to her views; and I even think that there needs to be a public space in which to state controversial views anonymously. She confirmed my observation, however, that she wouldn't say many of these thorny thi

Antwoord op Angus se kommentaar oor die mengeltaalkwessie

Etienne Viviers 2015-10-03 Interessant hoe dit geheel en al puristies normaal is om Afrikaanse woordeskat by Duits en Nederlands te leen en steel, maar hoe dinge blykbaar 'n unbearable mengelmoes word wanneer Afrikaanse woordeskat by Engels, Maleisies, Portugees en isiZulu geleen e

Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen

Johan Prins. 2015-10-02 Genade, miskien moet Org en Pierre Henri liewers vir hulle 'n boek in die kinderafdeling van die boekwinkel gaan soek.

Maansverduistering

Panda 2015-10-02 Beste FC Jou vraag oor die implikasies vir die aarde na aanleiding van die maan wat besig is om weg te dryf , is uiters relevant maar dek ’n geweldige wye veld waarvoor ek vir seker nie opgewasse is om ’n betekenisvolle mening te gee nie. Van die be

Foto's: Tuin van digters 2015

Breytenbach Sentrum 2015-10-02 Baie dankie vir die mooie gedig, Johan. Ons plaas dit graag op ons Facebook blad en gee jou erkenning daarvoor.
Top