Johannes Comestor2015-09-22Kotze probeer polities korrek dinge volgens die mode plooi. Vergelyk 'n Nederlandse teks of woordeboek met 'n Afrikaanse teks of woordeboek. Wat duidelik blyk, is dat die twee tale hoogs verwant en daarby wesenlik Europees is.
Johannes Comestor2015-09-22Engelssprekendes is wêreldwyd berug daarvoor dat hulle geen ander taal as Engels wil leer nie. Die opskrif moet eerder wees: Hoe sal 'n Engelssprekende voel as hy deur die medium van Xhosa onderrig moet ontvang?
F C Boot2015-09-22Beste Jaco
2. Uitleg van Johannes 14.9
Jy fouteer in jou uitleg van Johannes 14.9. Die hoofstuk se opskrif is “Jesus wys die pad na God”. Uit die aard van jou opleiding behoort jy te weet dat jy nie die betrokke vers in isolasie los van ander skrifg
Marna Pretorius2015-09-21Hierdie was 'n besonderse boek om te lees. Ek kon die boek nie neersit nie. Ek het gevind dat die opskrifte mens se nuuskierigheid deurgaans geprikkel het met 'n hand vol feite wat jou laat uitsien het na die volgende hoofstuk. Die navorsing is ongeloofli
Gerhard van der Westhuizen2015-09-21"Donker stroom, daarenteen, handel grotendeels oor twee dekades in Marais se lewe: die tydperk van 1897 (toe hy as 17-jarige seun uit die Paarl in Pretoria aangekom het) tot 1907 (toe hy as 37-jarige man uit Johannesburg na die Waterberg verhuis het)." Ma
Barry Saayman2015-09-21Well written comments. Well done.
For the sake of the record one can mention that the Rome Statute of the International Court finally criminalised apartheid. It is regarded by the international community as a crime against humanity.
What is interes
Jaco Fourie2015-09-21FC Boot
Nou wat het al jou gebrabbel hierbo te doen met my blywende vraag wat jy eenvoudig net nie wil beantwoord nie, nl Indien nie die Nuwe Testament nie, wat is jou alternatiewe "Spesifieke" BRON van inligting, dat Jesus die God is wat jy voorgee jy a
Johannes Comestor2015-09-21Ek het my aanvanklik van kommentaar weerhou. Dit is tragies dat so iemand as dosent op studente losgelaat word. Die outeur is fanaties deurtrek van swartmagpropaganda en kommunistiese ideologie. Vir blankes, seker veral Afrikaners, en Afrikaans is daar ge
Aletta van der Merwe2015-09-21Die hoeveelheid van drade word genoegsaam saamgevleg dat dit nie aan die einde afbreuk doen aan die eenheid van die roman nie. En ten spyte van die definitiewe intellektuele aanslag, was daar aan die einde 'n heerlike "feel-good" gevoel vir die romantiese
Jessica2015-09-20Truly, Mike, I can't recall how many times I've read confessions similar to yours that begin with the author broadly outlining a history of personal suffering under apartheid (which I always accept without reserve and with the greatest respect, not having
Barry Saayman2015-09-20The contribution of Mr Mike van Graan is in my view comprehensive, honest and very important.
In my humble opinion it deserves due consideration and comments. Here are some of my thoughts.
"... it was that when I chose to attend UCT rather than the loc
Tersia Greyling2015-09-20I CAN NOT believe you people in South Africa STILL want to force each other to dictate who to be friends with. It is one thing to be socially accepted and another to go out as friends. Is it really about the colour of skin, could it not be that people jus
Matia2015-09-20Ai, in my haas om by Gert Rautenbach se blog uit te kom vergeet ek elke keer om die "stel my in kennis wanneer nuwe kommentaar bygevoeg word" blokkie te klik - ek sou graag weer van rou suksesgedrewe Rich wou hoor. Sjoe, of ons nie al genoeg lesse deur di
Matia2015-09-20Rich, my ma, ’n ou antie, lees die Taalgenoot – gepraat van (taal)bemarking! Ek lees mense wat vir my iets tussen die lyne gee.
Ek het Gert nie vergelyk met Krog nie – ek moes Krog se woorde gebruik om sy werkswyse en wat dit aan my doen, te kan b
André Badenhorst2015-09-19This is thinking par excellence! Thank you very much. We need thinkers like the above in Stellenbosch, but in SA! I totally agree with him on each and every point. This is my thinking for years now and, damn, I feel very much alone ...
André Badenhorst2015-09-19"We give these whites control over us and space in the black territory." O well, this line is truly a good introduction to the primitivity of the rest to follow. And really not worth "luistering" to.
F C Boot2015-09-19Beste Jaco
Vir 'n man wat beweer dat hy vir predikant geswot het is jou antwoord sagkens gestel wat betref beide jou bybeluitleg en vermoë om wetenskap en Bybel met mekaar te versoen.
1.Inligting en ‘Black holes’
Gaan na http://physicsworld.com/cw
Johannes Comestor2015-09-19Van Graan se woordryke teks bestaan enersyds uit (dikwels onnodige) selfvererende biografiese besonderhede en andersyds uit holruggeryde politieke propaganda. Dit is daardie soort propaganda wat hy in 'n verpligte kursus wil saamvat, wat aan alle studente
Floris Brown2015-09-18FLORIS ABRAHAM BROWN reeds in Desember 2007 die 72ste Zuid-Afrikaanse Dichter onder die TOP - 100 Dichters in Nederland.
www.liefdesgedicht.nl
Google- Liefdesprosa.nl 28 Desember 2007
met sy gedig "OP DIE DROESEM VAN DIE PUT" geskryf in Mei 2005.
F C Boot2015-09-18Beste Grieta
Vra jouself die vraag af hoekom daar nie gelyke geleenthede was nie?
Die antwoord is eenvoudig die miljoene Rande wat in tuislande ingepomp is het in 'n bodemlose put beland want die tuislandregerings was deurgaans netso korrup soos die hui
Wilhelm Snyman2015-09-18Fantasties, mooi so! So bly daar is iemand wat die woord "rational" gebruik in die malligheid wat nou heers en wat volgens beginsel en nie volgens blote opportunisme handel nie. Sterkte vorentoe, laat mense julle stem hoor!
Jaco Fourie2015-09-17F.C. Boot
Jy skryf: “Wat is 'n Christen? My antwoord 'n volgeling van Christus.”
Ek het nooit enige problem met sodanige antwoord nie, indien dit afkomstig is van ’n Christen wat geen in-diepte studie oor die ontstaan van sy geloof gedoen het nie.
Azraa Akherwaray2015-09-17I'm an English-speaking student and I completely agree with everything said in this article. Stellenbosch University goes out of its way to accommodate English-speaking students, sometimes at the expense of the Afrikaans population. My whole course is off
Philip Spies2015-09-17Uitstekende artikel Johannes. Hoe kan diversiteit uit homogeniteit ontstaan? Dit is `n 1984 verskynsel hierdie! Ek sal graag die US Raad en die US Rektoraat se reaksie op jou artikel wil lees. Onderliggend tot die Open Stellenbosch opstand is `n totaal an
Jessica2015-09-17Veel meer fundamentele - lees "demokratiese" - vrae moet eers beantwoord word voordat oor innoverende oplossings gesels kan word. Gestel, bv dat Stellenbosch in 'n drie-akademiese kampus omskep word, soos wat u bespiegel. Sal dieselfde grondwetlik-aanvaar
Helize van Vuuren2015-09-17Die antwoord lê in die woord "traumatisering" en die psigiese aard van Jonker se gedrewenheid weens besonder moeilike omstandighede (getraumatiseerde moeder, verskeie vorige amper-verdrinkings en die sentrale pole van "Valkenburg" - as plek van opname en
Wim Vorster2015-09-17Hanno, dit het my ook opgeval en ek het onderlangs teen Ilzebet daaroor gebrom, maar ek brom teen die gedreun van stooskrapers ...
Willem Louw2015-09-17LitNet berig oor die ATKV-Woordveertjiefunksie van Vrydag 11 September 2015 in Kaapstad. Melding word gemaak van die verskillende kategoriewenners.
Wat egter nie gemeld word nie is dat die grootste Afrikaanse literator André P Brink, wat gedurende Febru
Paula Ollewagen2015-09-17Chris, jy druk jouself wonderlik in Afrikaans uit! Ek het nog nooit op enige iets wat ek aanlyn gelees het kommentaar gelewer nie maar jy het my Donderdagoggend opgekikker en my weereens laat besef dat mens jouself in Afrikaans kan uitdruk soos seker in
rose jackson2015-09-17Are translation courses offered at universities, such as those at EUM in Maputo? Translations of various kinds - Michiel Heynes, for example, is the only 'creative', sensitive translator of literary works that I know of. Panel at the most recent Open Book
F C Boot2015-09-16Beste Jaco
Skryf iets oorspronklik. Jy vra vir my wat is 'n Christen. My antwoord 'n volgeling van Christus. Dit is dus duidelik dat Christus dus ook die bron is en omdat Hy in die skrifgedeelte aangehaal Homself verbind met die Vader -met wie Hy een is