Kommentaar

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2015

Wim Vorster 2015-09-17 Hanno, dit het my ook opgeval en ek het onderlangs teen Ilzebet daaroor gebrom, maar ek brom teen die gedreun van stooskrapers ...

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2015

Willem Louw 2015-09-17 LitNet berig oor die ATKV-Woordveertjiefunksie van Vrydag 11 September 2015 in Kaapstad. Melding word gemaak van die verskillende kategoriewenners. Wat egter nie gemeld word nie is dat die grootste Afrikaanse literator André P Brink, wat gedurende Febru

Chris Chameleon, Boerseun in 'n punkpienk minirok

Paula Ollewagen 2015-09-17 Chris, jy druk jouself wonderlik in Afrikaans uit! Ek het nog nooit op enige iets wat ek aanlyn gelees het kommentaar gelewer nie maar jy het my Donderdagoggend opgekikker en my weereens laat besef dat mens jouself in Afrikaans kan uitdruk soos seker in

What is preventing linguistic cross-pollination?

rose jackson 2015-09-17 Are translation courses offered at universities, such as those at EUM in Maputo? Translations of various kinds - Michiel Heynes, for example, is the only 'creative', sensitive translator of literary works that I know of. Panel at the most recent Open Book

Vrymesselary voor die aanvang van die Suid-Afrikaanse Oorlog

Pieter 2015-09-16 Sal graag wil aansluit by die vrymesselaars in Lydenburg.

Trading through the old Transkei

Belinda Calverley 2015-09-16 Interesting read.

Munisipale verkiesing 2016

F C Boot 2015-09-16 Beste Jaco Skryf iets oorspronklik. Jy vra vir my wat is 'n Christen. My antwoord 'n volgeling van Christus. Dit is dus duidelik dat Christus dus ook die bron is en omdat Hy in die skrifgedeelte aangehaal Homself verbind met die Vader -met wie Hy een is

Open Stellenbosch: Fresh and innovative ideas are sorely needed

Johannes Comestor 2015-09-16 Wat is die voordeel van twee akademies, een Afrikaans en een Engels, op dieselfde kampus? Eerder sommige universiteite wat uitsluitlik Afrikaans en ander wat uitsluitlik Engels is. Maar dit is presies waarmee die rewolusionere elemente nie tevrede is nie.

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Daniel Jacobus Fourie 2015-09-16 Die warboel redenasies oor die waarde/geldigheid/regmatigheid/verantwoordbaarheid/gewildheid/suiwerheid van Afrikaans deur veral Afrikaanssprekendes [!] dui op 'n psigopatiese verwarring en ambivalensie wat ek geen ander taal toewens nie. Die arme spreker

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2015

Johannes Comestor 2015-09-16 Dankie Hanno, vir die voor die hand liggende waarheid, wat deesdae skaars is.

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Hein 2015-09-16 Eerstens, ek moet sê hierdie artikel verras my nogal lekker. As dit wel waar is dat Engels die voertaal by SU geword het is die mediaberigte meesal baie misleading. ek moet sê daar is iets in my wat nie wil glo dat Stellies so verengels het nie, maar so

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

Herman du Plessis 2015-09-16 Baie geluk met ‘n uitstekende boek. Ek het elke bladsy geniet, en lekker gelag, gehuil, en opgewonde geraak saam met jou karakters. Dit het my soveel nostalgiese genot verskaf om te lees van ons herkoms in hierdie monochroom reënboogland. Ek lees al

Toerisme vraestelle: November 2011

Johanita Slabbert 2015-09-16 Kan ek vir julle nuwer Toerisme-vraestelle gee? 2012 - 2015?

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Grieta 2015-09-16 Net een ding is baie duidelik: die probleme om ons universiteite is geweldig in omvang en multidimensioneel van aard. Dit is moeilik vir enige indiwidu wat 'n standpunt slegs uit een perspektief verdedig, om 'n sinvolle bydrae tot die moontlikheid van 'n

Voorspoedige Nuwejaar – dankie, maar wanneer?

Reusedwerg 2015-09-16 Dankie vir die info Hennie. Ek sal beslis 'n kalender vir myself opstel om elke dag nuwejaarsdag te vier. Weet net nie of die vrou dit sal aanvaar nie.

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Jaco Fourie 2015-09-16 Die geveinstheid in die inherente argumente van hierdie brief is dat, indien Afrikaansprekendes dieselfde eise en argumente by al die non-Afrikaanse universiteite waar menigte Afrikaansprekendes hul bevind vir hulself sou opeis en aanwend, sal hierdie ein

LitNet Akademies-resensie-essay: Kamphoer deur Francois Smith

Antonie 2015-09-16 Nee hierdie is eerder 'n promosie as 'n resensie. Ek het die boek gister begin lees; is al by bls 60 verby en die verhaal sit en maal nog altyd net op een plek. Dan spring dit van die ek perspektief na die alwetende verteller, sommerso. Dit wil al in

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

F C Boot 2015-09-16 Die hele debat ontbloot net een ding en dit is die akademiese armoede van die kontinent. Waarom studeer by 'n Universiteit duisende kilometers van jou tuisland? Die antwoord is voor die hand liggend. Daar is nie 'n eweknie in jou tuisland nie. Daarom gaa

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-09-15 FC Boot Jy is die een wat soos 'n nukkerige kind, wat tot vervelens toe dieselfde ontwykende lang en non-toepaslike gebrabbel uit jou mond laat skuim, wat eintlik niks sê nie, om te verbloem dat jy geen goddelike BRON het, hetsy "Spesifiek" of "Algemeen

Wen die splinternuwe HAT6!

F C Boot 2015-09-15 Wie het toe gewen?

Vlugtelinge

Jan Rap 2015-09-15 Reusedwerg, jong, nou noem jy 'n ding . . .

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2015

Hanno Visagie 2015-09-15 Hoekom die Engelse "cool", "funky", "crush" en "fairy dust" in vier van die vyf Afrikaanse wenner-kinderboektitels? Dis mos niks anders nie as opsetlike taalondermyning.

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2015

Maretha Maartens 2015-09-15 Van harte geluk, LitNet. Sulke volgehoue harde werk en toewyding verdien 'n prestige-toekenning soos hierdie. Van harte geluk aan elke vereerde. Lank lewe Afrikaans en dié wat dit liefhet en uitbou.

LitNet Akademies-resensie-essay: Kaar 'n klein ensiklopedie van woord en digkuns

Antonie 2015-09-15 Ai ek soek desperaat na die mens wat die "onmoontlike" woorde se verklarings op 'n lys wil sit? Ek kry dit ongelukkig nie uit die woorde van die gedigte afgelei nie en sien geen rede waarom ek as doodgewone leser onder die literêr-akademiese "spitefu

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

Frans 2015-09-15 Hi Het jy die boek toe opgespoor sal graag wil weet Dankie Frans

Voorspoedige Nuwejaar – dankie, maar wanneer?

Jan Rap 2015-09-15 Baie interessant!

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Gerhard van Huyssteen 2015-09-14 Goeie analise en argumente - dankie, Bertus. Ek is ook bly jy het dit in Engels geskryf. Waldimar Pelser het hoeka gesê die gesprek oor Afrikaans (waaroor jou stuk nie handel nie) en veeltaligheid moet ook in Engels gevoer word, want anders neem die be

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Pieter Louw 2015-09-14 Leon die Universiteit van Stellenbosch was en is `n Afrikaanse instelling. Ons het nie nodig om vas te klou daaraan nie. Dit is ons reg om dit te beskerm. Gaan probeer studeer in China of Japan, dring aan op slegs Engels en jy gaan sleg tweede kom. 80% pl

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

Colleen Potgieter 2015-09-14 Ek het so pas 'n boek klaar gelees ... dit was fantasties ... kry dit, koop dit of leen di, maar lees dit. Monochroom Reënboog geskryf deur André Fourie.

Open letter to Open Stellenbosch

Reusedwerg 2015-09-14 George, well said old chap. Ongelukkig sal die meerderheid nie jou brief verstaan nie.

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

Andre Eloff 2015-09-14 Ek ken vir Andre reeds baie jare. Ons was huisvriende toe hulle in PTA gewoon het. Toe ek die boek lees het my eie lewe en grootwordwêreld voor my afgespeel. Ek is deeglik herinner van die ou dae. Die boek is briljant geskryf ... vol hartseer, verlange,

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2015

Riette Rust 2015-09-14 Dankie, Naomi. Jy is net altyd oral en dan kry dit boonop reg om my goed te laat lyk. :-)

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2015

Wim Vorster 2015-09-14 Skitterende foto's - die gehalte waaraan Naomi Bruwer ons gewoond gemaak het. Baie baie baie dankie vir so 'n skerp oog!

Resensie: Narokkong deur Riël Franzsen

Wilmyn Nel 2015-09-14 Rou, eerlik en wanhopig. Hoe verstaan ons die pyn van ons gebroke wêreld waarin ons gebroke kinders moet groot maak? Waar vind ons antwoorde? Die Pa bly soek en nie net om hom nie maar ook binne-in homself. Sonder verwyte.

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

Willie Brits 2015-09-14 Ek was weer teruggevoer na my kinderdae op 'n wyse wat my 'n knop in die keel gegee het. André jou eerlike, gemaklike skryfstyl gee geloofwaardigheid aan jou boek. Wel gedaan my vriend. Ek kan nie wag vir die opvolg nie.

Munisipale verkiesing 2016

F C Boot 2015-09-14 Beste Jaco Jou vrae is tot vervelens toe beantwoord. Jou uitgangspunt is duidelik as 'n antwoord jou nie tevrede stel nie bly jy aanhou neul soos 'n kind wat nie sy sin kan kry nie. Jy bly praat van die Bybel asof dit 'n enkel boek is wat nogal vreemd i

Regsalmanak: Joyce Waring

Gustaf Pienaar 2015-09-14 Ek volg nie....

It is time to listen to the youth

Gogo de Bruin 2015-09-14 Dis nie duidelik of u saamstem met die Kanadees se uitspraak dat 'n taal 'n universiteit nodig het vir sinvolle oorlewing nie want teen die einde sê u dat dit nie die US se taak is om Afrikaans te red nie. Red is waarskynlik 'n te sterk word, maar u bese
Top