Kommentaar

Wie se Afrikaans? Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum

Jan Rap 2015-09-08 Flint, in 'n debat is daar teenstrydige opvattings en afhangend van wat die vertrekpunt is - byvoorbeeld die behoud van die reënwoud, of Afrikaans, of die heuningby, of lewensgehalte - is van daardie opvattings nader aan reg en die doel is om te bepaal w

Open Stellenbosch: “Yeah but you said it” – revisited

Johannes Comestor 2015-09-08 Die saak van Afrikaans word nie bevorder deur Hofmeyr en feitlik iedere skrywer op bonfire wat in Engels skryf nie. Dit wek die indruk dat die US eentalig Engels is en dat dit goed so is. Sake word vererger deur Die Burger wat Hofmeyr se teks in Engels in

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

DJC 2015-09-08 There is one counter argument, the Univ is subsidized by taxpayers money. It carries some weight. The counter argument is that there is the world class UCT +-50km. The next question is should Afrikaans speaking students then insist UCT do both languages

Open Stellenbosch and the language debate

Johannes Comestor 2015-09-08 Danie van Wyk was een van diegene wat deur Michael le Cordeur as deel van die "who's who" van Afrikaans gereken is. Nou skryf hy in Engels en daarby as direksielid van die Afrikaanse Taalraad. Dit lyk asof hier nog 'n grens van dislojaliteit jeens Afrikaa

Bloedvreemd deur Juliana Coetzer

Lien Botha 2015-09-08 Dankie Herman, jy noop my om die boek sommer more aan te skaf en te begin lees.

graftoon

George Bekker 2015-09-08 Dis nie van te veel tone nie maar van te veel eet dat party van ons vinniger by die graf aanland.

Die WOW, moets en moenies van blog

Rich 2015-09-08 "Moenie jou blog bemark nie." en dan later "Jammer: daar is geen geld en roem in blogging nie." Dit is wat gebeur as mense wat geen plek het om advies te gee oor blogging nie, advies begin gee oor blogging. Daar is geld in blogging en dus doen ek, en s

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-09-08 FC Boot OK! Jy wil maar eenvoudig my direkte vraag hierbo aan jou steeds ontduik, sonder om 'n eenvoudige antwoord te wil gee, dat indien nie die Nuwe Testament, waar bekom jy jou geloof in Jesus? Ek gaan spesifiek nie van hierdie vraag aan jou afwyk nie

Afrikaans-in-dialogue, rather than Protection-of-Afrikaans

CL Kruger 2015-09-08 I completely agree with this. If anything I think that by situating this issue in the sphere of the ethno-racial, advocates like Charles Smith are doing more harm to the language than anything else. His follow-up piece in today's Beeld just shows once aga

Munisipale verkiesing 2016

F C Boot 2015-09-08 Beste Jaco Jou antwoord is geen debat nie maar 'n emosie-gedrewe tirade. Dit is dus nodig om die begrip ‘goddelike openbaring’ eers te omskryf en dan aan die hand van die omskrywing te bepaal of jou stelling enige waarheid bevat. Op die webblad htt

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Willem de Jager 2015-09-07 What great insight you speak. Nothing empowers and liberates like building, fostering and developing one's own. Colonising Stellenbosch in a second language (English) will not make anyone great. English is after all spoken by a vast majority of white peop

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Wessel Pretorius 2015-09-07 Nou toe dan, kom ons gee vir julle wat julle wil hê. Ons was en is en sal altyd pioniers wees op baie gebiede. Kom ons maak dan soos in Kanada waar onderwys en tertiêre instellings deur middel van tv tot binne in jou huis aangebied kan word. Beset die u

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

riaan 2015-09-07 Die hele konsep maak my dom. As jy nie in Afrikaans onderrig wil ontvang nie hoekom skryf jy by ’n Afrikaanse universiteit in? Daar is tog vele ander. Ons is minstens ’n vry land, as jy nie hou van wat jy ontvang nie beweeg aan. Hoekom alles om jou pr

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Jacques Mare 2015-09-07 Dear Lovelyn Chidinma Nwadeyi You fit the demography of what the university must transform too well - I congratulate you.Your voice has now become more important than that of the descendants of the people who had built that university with their own mo

Open Stellenbosch and the language debate

George Bekker 2015-09-07 “There should be acknowledgement of students who were previously disadvantaged and now would be disadvantaged again if they have no access to learning in Afrikaans.” Dis gaaf as Van Wyk minstens erken dat bruin mense regte tov Afrikaans het. Wat egter

Tien vrae: SD Fourie oor Die dooies leef

marie de villiers 2015-09-07 Hi SD, jou pos is seker so bedrywig, ek verwag nie 'n antwoord nie, maar wil net sê: jy VERDIEN al die lof wat jy kry as skrywer. Het Lanternswaaier geniet en waardeer, en nou Die Dooies Leef by biblioteek gekry - wonderlik! Onthou jy die keer wat ek en

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Sydney Berrington 2015-09-07 I am not a fan of the Open Stellenbosch movement, as I feel it has handled things badly and incited more racism than it has broken down. However, I cannot disagree with one word written in this article. It is coherent and logically thought out and if peop

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Charleine 2015-09-07 Ek was in presies dieselfde posisie as Grieta, net by UPE, met presies dieselfde opinies. Tot vandag toe moet ek ligloop in die meer konserwatiewe kringe waar ek beweeg. I agree with Lovelyn and can identify with her struggle and feelings. I recently att

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

SW van der Merwe 2015-09-07 Sjoe, dis heavy stuff hierdie. I am also a Matie from the 80"s and your insight and articulation of the problem has just blown me away. Very well said. I could not have done any better. I love Stellenbosch as much as any student that has studied there

Open Stellenbosch – Aluta Continua?

George Bekker 2015-09-07 Bettina ek het jou storie versigtig deurgelees. Die raad wat jy vir ander het moet jy ook self toepas. “Hatred does not cease by hatred, but by love; this is the eternal rule.” – Buddha

Resensie: Waarom soveel Bybelvertalings? Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings

Christo van der Merwe 2015-09-07 Ek is 'n dosent in Hebreeus en Bybelvertaling, daarom probeer altyd om by die brontaal uit te kom. As u vra welke vertaling van die Bybel gebruik het, hang dit af waarvoor. Ek probeer altyd agterkom wie het die vertaling gemaak, vir wie en met welke doel.

Hulp vir die Afrikaner

F C Boot 2015-09-07 Beste Fred My innigste simpatie. Jy is ongelukkig nie die eerste en enigste wat deur sg vriende bedonner is nie. Ek glo nie Jaco kan homself inleef in so 'n posisie nie. Glo my daar is min hoop vir wit werkloses in hierdie land. My eie dogter he

Kosgedigkompetisie: Wenner aangekondig

Driekie Grobler 2015-09-07 Baie geluk aan al die wenners, dis waarlik puik werk en dankie Litnet vir die heerlike uitdaging :)

Die WOW, moets en moenies van blog

Andri 2015-09-06 Dankie vir die wenke, Gert.

Die WOW, moets en moenies van blog

Jans Rautenbach 2015-09-06 Die wonder van grensloos dink blog die ewige van lewe in agt woorde: "Wat bly agter in die boekrak van my siel?"

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Sam Woulidge 2015-09-06 Thank you for your elequence and compassionate wisdom, Lovelyn. Ek is dankbaar daarvoor. En ek is ook dankbaar teenoor jou.

Wie het God geskep?

At Fourie 2015-09-06 Johann Kruger: Jy weet om te glo die persoon is genees as gevolg van jou gebed, is wensdenkery. Beantwoord vir my die volgende vrae: "Waar is/was God wanneer kindertjies verkrag word; waar is/was God wanneer gelowige mense jare lank aan ongeneeslike kank

Wie het God geskep?

At Fourie 2015-09-06 Stem 100% saam met Dr Abel. Die mens het deur al die eeue gode geskep soos wat hulle behoefte was en vir die era waarin hulle gelewe het. Wanneer die Bybel ernstig bestudeer word is dit onbetwisbaar dat die hele Bybel so vol teenstrydighede is dat dit ong

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Kweku 2015-09-05 Why are we talking about making a compromise and learning in either English or in Afrikaans? Afrikaans developed as an Academic language because the Afrikaners made it academic by deciding to 'educate' themselves and their children in it. Why are we afrai

Open Stellenbosch – Aluta Continua?

Salomé Smith 2015-09-05 Goeie artikel! Ek wil net vir Bettina sê dat daar nie 'n woord soos aluta in Portugees bestaan nie. Die frase is A = Die ; Luta = stryd; Continua = Duur voort.

Foto's en video: Open Stellenbosch se massabyeenkoms en optog

Paul Vigoureux 2015-09-05 onderwijs moet verrijkend zijn voor iedereen. Wat voorheen goed was moet bewaard worden. Veranderen van methode of taal moet in functie zijn van meer succes. Alles wat vroeger goed was te niet doen is een groot verlies aan kennis en wetenschap. Verzint ee

Foto's en video: Open Stellenbosch se massabyeenkoms en optog

F C Boot 2015-09-05 Dear Annie Gagiano Life is about choices. You choose to study at a university with a rich history which you seemingly choose to ignore.My home language is Afrikaans but as token of respect and good manners I am replying in English, because that is what

Persverklaring: Geen ruimte vir samboktaktiek in taaldebakel

Johannes Comestor 2015-09-05 Op kenmerkende wyse bepleit die Afrikaanse Taalraad eerder veeltaligheid as Afrikaans. Op hierdie manier word die heil van Afrikaans nie ten beste gedien nie.

Open Stellenbosch – Aluta Continua?

Johannes Comestor 2015-09-05 Wyngaard gee aan die begin voor dat sy die goue middeweg gaan aandui maar gaan dan voort om net die swart saak te bepleit. Daar is baie van die gebruiklike vals stories wat onkrities herhaal word, soos die een dat swartes twee keer so goed moet wees om di

Syferkunde is wiskunde se moses

Jean Oosthuizen 2015-09-04 Die Genius-program is ontwikkel vir leerders vanaf graad 5 tot 7. Ouers en skoolhoofde is welkom om vir Melinda te skakel by 072 191 4935; of stuur ’n e-pos na wilhelmdt@breede.co.za.

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

DJC 2015-09-04 Moving article, but we have to be objective and realistic. How can we be surprised about security after the previous day’s anarchy? If the argument that US is an Afrikaans Uni is not valid, because then we have to build a Tswana, Zulu Uni etc and we ca

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Debby Blaine 2015-09-04 I feel presumptuous to call you sister, because I am white. But I am a woman and I am not Afrikaans and I studied at and now work at Stellenbosch University. And everything you say makes me proud to know we're both Maties, both South Africans, both women
Top