Kommentaar

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Sakkie Spangenberg 2015-09-10 Johannes, jy slaan die spyker op sy kop! Verengelsing word dikwels gesien as die taal wat nie-rassigheid versimboliseer. Dis verre daarvan.

Fokusberoep: Akteur en regisseur

pieter 2015-09-10 Het 'n persoonlikheid vir almal...

Vlugtelinge

Duitswester 2015-09-10 Jy is reg Reusedwerg, daar is baie politieke "bullshit" en duistere dinge aan die gang hier. IS is 'n groterige army en word kastig gebombardeer deur Amerika, Australië en ander. Die IS het verskillende bronne van inkomste, een van die grootstes is die o

Afrikaans-in-dialogue, rather than Protection-of-Afrikaans

Jessica 2015-09-10 Ms Burger depicts opposition to Open Stellenbosch and their Afrikaans- and Afrikaner hating sidekicks as unregenerate-racist, rhetorical abuse, prejudicial, exclusionary, a "laertrek" mentality, paranoid and an "us versus them" attitude, blithely not real

Stellenbosch and the cypher

Annie Gagiano 2015-09-10 Dear JC - Chinua Achebe said "All art is propaganda, but not all propaganda is art." Please reconsider what you wrote in your "reply" to Adri: is it anything other than propaganda?

Vlugtelinge

Helize van Vuuren 2015-09-10 Lees hierdie artikel deur GUY SORMAN "The Unspeakable Comparison: Europe’s refugee crisis and the lessons of history" http://www.city-journal.org/2015/eon0908gs.html

Trienie – Gees en siel

Jaco Fourie 2015-09-10 Beste Johan Muller Dankie vir jou twee onlangse response, en dankie ook dat jy oor my besorgd is. Jou ondervindings is 'n emosionele en uiters persoonlike saak by jou, en die laaste wat ek sal wil doen is om jou geloof enigsins te skaad, dus wil e

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Rouline 2015-09-10 Ek het nie die hele artikel gelees nie - al wat ek wil sê is dat ek my nagraadse studies in Engels voltooi het en ek is baie dankbaar daarvoor want dit het groter deure oopgemaak vir my veral in die besigheid en korporatiewe industrieë. As ek in Afrikaa

Jammer, Sjeherazade

Edwin Dednam 2015-09-10 Sê hom reguit, Marita. In elk geval is die meervoud van "hotel" "hotelle" en nie "hotels" nie, tensy hy ook nou digterlik raak. Dan maak hy "gaan" foute ook!

Die WOW, moets en moenies van blog

Matia 2015-09-10 Rich, lyk my jy het nog nie genoeg van Gert se lekker diepsinnige (Dostoyevskiaanse/donker Russiese?) blogs gelees nie. Jy weet dus nie dat Gert vinnig (ja, soms dalk bietjie te vinnig, maar watwou) en hard en reguit skryf nie (inderdaad helemal die teeno

Open Stellenbosch and the importance of mother tongue education

Maria 2015-09-10 Liked this piece - it makes clear that there is A LOT of work/organizing/managing to do. Can we work/organize/manage hard/well enough to achieve this ideal? Not so sure.

Trienie – Gees en siel

johann muller 2015-09-10 Ek merk nou op die plasings van Jaco is al in 2013 geplaas, ek maak verskoning maar wat ek geskryf het is van pas want ek hoop dit gaan goed met Jaco Fourie. Hy is welkom om te laat weet hoe dit gaan. Ek is maar ’n Seer by die aanvraag na raad. Ek hoop

Trienie – Gees en siel

johann muller 2015-09-10 Jaco, God is ’n Werklikheid. Ek was "still born" uit Liefde het Hy my terugbesorg aan My ouers; op 15 jaar was ek in ’n motorongeluk, na ses weke het hy my terug gebring uit ’n koma; al wat ek oorgehou het, ek is ek is bipolêr gediagnoseer; op 33 w

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Pieter Louw 2015-09-09 Dit is `n Afrikaanse Univ. As dit jou nie pas nie gaan na `n ander Univ. Jy het die vryiheid om te kies.

Munisipale verkiesing 2016

F C Boot 2015-09-09 Beste Jaco Luister nou mooi wat ek vir jou sê. Daar is net een God wat Hom aan die mens geopenbaar het op die manier in die ou testament soos wat ek in my vorige kommentaar uitgelig het. As jy nou mooi gelees het: 'deur God se bewaring van wat Hy gesk

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Farren Hayden 2015-09-09 Lovelyn, thank you for a thoughtful and illuminating examination of the situation at Stellenbosch.

Eienaardige verskynsel

Jan Rap 2015-09-09 Miskien is dit tog waar want om 'n versinsel te bedink verg baie meer kalorieë as navorsing, in 'n wit jas, van 08h17 tot 16h35 (17 min vir koffie en 25 min vir oppak).

Stellenbosch and the cypher

Baltasar 2015-09-09 Met respek aan van Wyk: who cares wat hy te sê het. Hy haal Biko en Fanon aan, albei aartshaters van witmense. In Biko se geskrifte is daar geen plek vir witmense in hierdie land nie. Alle handelinge van witmense word getipeer as pogings om swartmense te

Open Stellenbosch and the importance of mother tongue education

Johannes Comestor 2015-09-09 Daar is baie wysheid en ewewig in die bostaande skrywe. Reeds in die jare sestig is 'n woordeboekkantoor vir Xhosa aan die Universiteit Fort Hare gestig om die werk van die Skotse predikante van Lovedale voort te sit. Fort Hare kon vandag 'n Xhosa univers

Katinka Heyns vertel van Die Wonderwerker

Francois Fourie 2015-09-09 Die Wonderwerker is die eerste Afrikaanse fliek wat ek waarlik geniet het - baie diep! Waar het hul die akteur wat nes Eugene lyk gekry?

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Voice of no reason 2015-09-09 "Dus is dit die Afrikaanssprekende kinders van twee rasse wat nou moet terugstaan omdat iemand besluit het dat die Swart studente moet by ALLE universiteite geakkommodeer word". Public insitutions should accommodate EVERYONE, and you choose to focus on an

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Voice of no reason 2015-09-09 This is exactly what this article is about. Dismissing how others feel because you are blinded by your position.

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Voice of no reason 2015-09-09 Jacques Mare, your response to Lovelyn fascinates me. You speak of "...descendants of the people who had built that university with their own money to promote their culture and language". This is all well and good until you realise that your words careful

Wat oor is, is die Self: verblyf in ’n boomholte in Wilma Stockenström se Die kremetartekspedisie

Kyla Sada 2015-09-09 I like this blog very much; so much great info. http://tinyurl.com/knhqwff

'n Laggertjie

Reusedwerg 2015-09-09 Jan, my bloeddruk het voorheen op gegaan wanneer ek na sommige van ons medeburgers se kommentare soos oa hierbo genoem, geluister het. Ek luister na die kommentare uit 'n ander hoek. Oor die heer Ehrenreich wil ek net die volgende sê, ek dink persoonlik

Open Stellenbosch and the language debate

LitNet 2015-09-09 Hierdie bydrae is op versoek in Engels gelewer - LitNet-redaksie

Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden

Elizabeth 2015-09-09 Ek was teleurgesteld. Aanvanklik was dit interessant, maar het my later gewalg. Daar word aan iets wat mooi is, 'n goedkoop smaak gegee en 'n bespotting van gemaak. Ek het halfpad (met die Duitse ma en dogters) opgehou lees en die boek verbrand. W

Onderwyser se navraag beantwoord: hier is hulp om Ingrid Jonker se werk te verstaan

Karin Mitcham 2015-09-09 Dankie vir hierdie addisionele inligting. Met respek, ek stem egter nie saam nie. Die vraagstuk hier is vir my die volgende: Hoe sien mens in die gedig dat dit op die verbrokkeling van 'n liefdesverhouding handel? Hoe kan haar latere selfmoord hierby

Stellenbosch and the cypher

Johannes Comestor 2015-09-09 Skielik word lang tekste in Engels ter ondersteuning van OS op LitNet gepubliseer. Van Wyk maak sy standpunt duidelik deur na Fanon en Biko se uitlatings as kunswerke te verwys. Al probeer hy om die teenoorgestelde te beweer, is sy oriëntasie anti-Afrika

It is time to listen to the youth

Johannes Comestor 2015-09-09 Nie net Danie van Wyk nie maar ook Michael le Cordeur skryf nou in Engels. Albei is verbonde aan die Afrikaanse Taalraad, wat eerder die Meertaligheidsraad genoem behoort te word. Myns insiens ag albei, soos Jakes Gerwel en Neville Alexander, hulle politi

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Leo 2015-09-09 Stellenbosch , is one of the best institutions in South Africa , and so what if the majority at head is coloured , if they are doing a good job , then it shouldn't matter. By protesting , you put the students at risk and take away their time of education

Frederick Petrus Potgieter Bezuidenhout – lid van Spesiale Taakmag 1976

elsabe bezuidenhout abendanon 2015-09-08 Skakel my asseblief enigeen wat ons kan onthou van die polisiekollege se dae en Maleoskop-dae - mis dit baie - was awesome tye en sooo wonderlik.

Wie het God geskep?

Mettie 2015-09-08 At Fourie, Dr Abel en die vele ander slimmetjies? Of Beyers Naude, Moeder Theresa, Desmond Tutu, Martin Luther King...? Die keuse vir my is vanselfsprekend.

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Annatjie Kruger 2015-09-08 Dit is interessant dat dieselfde mense wie SKREE oor gelykheid (ras en geslag), broederskap en die reg om in hulle eie taal geleer te word, vergeet dat Stellenbosch (anders as Rhodes Universiteit) 'n universiteit in 'n gebied is waar die oorgrote meerderh

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Riaan 2015-09-08 99% waaroor geskryf was in die artikel was NIE oor Afrikaans as onderrigmedium NIE. Hoe gaan die taalkwessie dan die ander 99% van haar "probleme" oplos? Is haar "probleme" dalk agv frustrasie wat uitkom op die "verkeerde" manier? Hoekom? Ek mag nie sê d

Lovelyn Chidinma Nwadevi

Maurits 2015-09-08 George, jou analise is goed gedoen. Wat by US deur sekere swart studente (ek dink nie eers dit is die meerderheid nie) is maar eenvoudig niks anders nie as goed-gemaskerde lefko-fobie. (anti-wit haat). Hierdie motiewe was ook agter die gedwonge verengelsi

Afrikaans-in-dialogue, rather than Protection-of-Afrikaans

Charles Smith 2015-09-08 Liewe hemel. As 'n Bibi Burger en CL Kruger jou eers in Engels aanvat oor 'n Afrikaanse debat, het dit laat geword. It's bogus and harmful to the language in Afrikaans...

Afrikaans-in-dialogue, rather than Protection-of-Afrikaans

Johannes Comestor 2015-09-08 Charles Smith het dit teen Max du Preez se sensasionalistiese oorverligtheid. Maar Smith is geen engeltjie nie. Toe hy Naspers/Media24 se verteenwoordiger in Washington DC was, het hy oorentoesiasties beweer Obama is die enigste mens wat as president Amer
Top