Die twee en dieselfde

  • 3

Weet iemand hier wat deesdae beter is, Land Rover of Land Cruiser?
Weet iemand hier iets van gholfstokke wat almal dieselfde lengte is?
Weet iemand hier hoekom die Europese nasies op mekaar skree oor hoeveel Moslem vlugtelinge uit Sirië hulle moet vat terwyl die Moslem nasies van die wêreld nie een vlugteling vat nie?
Weet iemand hier wie dit was wat gesê het dat die volgende oorlog in Europa gewen sal word sonder dat 'n enkele skoot geskiet word?
En dan weet almal hier dat Rusland wapens ophoop in Sirië en Amerika het nie 'n leier wat waag om enigiets te sê nie.
Groete
Duitswester

  • 3

Kommentaar

  • Jaco, eintwil ek sê presies wat ek gesê het. Dalk moet jy dit weer lees en as jy iets van iets daar weet, sê dit dan.(Lees stadig, dit help dalk.)
    Daar is absoluut niks verskans nie, nie teen swartes of homoseksualiste of enigiemand anders nie, nie eens teen ouens wat met verskillende lengtes golfstokke speel nie.

    Cheers,
    Duitswester

  • Duitswester

    Sien jy het hard en LANK gedink voordat jy na elf dae op my respons geantwoord het.

    Jou styl bly tussenwerpsels wat geneig is om ongesubstansieerde negatiewe konotasies van jou kant aan te wakker.

    Jy huldig 'n standpunt wat in jou tussenwerpsel deurskemer. Bespreek eerder jou standpunt om sodanig interesante bespreking uit te lok, wat die uitruil van sieninge vir die leser interesant maak.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top