Afdwalery
2017-11-27"So dan en wan loer ek in hier op die web. Ek betrag die vraagstuk van wat was eerste, daai hoender of daai nes vol eiers ..."
Mense se regte
2016-05-31"Die konsep word verskillend verstaan op verskillende plekke en onder verskillende regeringsvorme ..."
SêNet se einde
2016-01-21"So stotter die SêNet-werf vir lank en die einde is nou hier. Maar hoekom?"
Vir KdK
2015-06-05 Dag Kobus Ek het jou pogings om my briewe te bespreek ignoreer, want ek weet mos toeka dat jy snert praat en geselskap soek. Jou laaste brief egter het niks gesê oor enigiets wat ek geskryf het oor die Bybel nie, jou hele brief is net teen my persoonlik gemik, en jy het sommer 'n […]
Die hekse in Swaziland
2013-10-10 Ek sien daar is 'n wet in Swaziland wat hekse verbied om hoër as 150m te vlieg. Ek kon dit eers nie glo nie en "Google" dit toe.
Pedofiele en die Vatikaan
2013-09-12 Die Rooms Katolieke kerk is kort-kort in die nuus oor kindermolestering.
Darwin en die belastingbetaler
2013-07-19 Die ateïs noem evolusie ‘n wetenskap. Dit moet dus deur wetenskaplike metodes bewysbaar wees. Evolusie is nie bewys nie, nog nooit nie, dit is dus nie ‘n wetenskap nie, maar ‘n geloof.
Darwin vir Perdebytjie
2013-07-09 Let wel ek stem met een van sy vrae saam, ek stem hoegenaamd nie saam met die beweging/s wat sy teorie as absolute feite voordis nie. Daar is ‘n verskil.
Verwarde Kruitjie-roer-my-nie
2013-07-05 Die onkundige heiden weet niks van wetenskap of teologie, maar hy ondersteun die teorie omdat die elite in sy gemeenskap dit aandui en hy wil tog nie “uit” wees nie.
Die verwarde skepsel
2013-07-01 Ek sit annerdag die petalje en betrag, die ding wat ‘n skepsel is, maar weier om dit te glo. Die ding wat mens genoem word.
