Duitswester2012-07-30"Ek sit annerdag so met halwe oplet die Sjinese se "horoscope" en betrag. Die prentjies was heel fraai geteken. Kunstige spulletjie, die Sjinese. Hul "tekens" is ’n kat, os, tier, haas, slang, perd, bok, aap, hoender, hond, vark en ’n draak."
Duitswester2012-05-04Ons het altyd gespot en gesê dat Moses die Israeliete vir 40 jaar deur die woestyn laat dwaal het net om uiteindelik op ’n stuk woestyn te stop waar niks olie is nie.