Dag Kobus,
Jy reken rondomtalie op 6/12. Kom ons probeer weer. Op 17/3 het ek jou 'n paar vragies gevra wat jy reken jy het op 18/3 beantwoord. Jyhet wel op 18/3 'n brief geplaas, maar daar is geen teken van 'n antwoord in nie.
So, kom ek vra dieselfde vragies weer
Is God Messias?
Is God die Heilige Gees?
Is Messias God?
Is Messias die Heilige Gees?
Is die Heilige Gees God?
Is die Heilige Gees Messias?
Is hulle ewe oud? Is hulle gelyk? Het hulle ewe veel outoriteit? Is een onderdanig aan enige van die ander?
Soos gesê, tyd om op te hou borrels byt Kobus. 'n Volslae triis soos jy behoort seker met volle vertroue in jou geloof die vragies met 'n duidelike ja of nee te kan antwoord. As jy nog 'n verwysing of twee kan gee ook sal dit mos vir almal maklik verstaanbaar wees.
Bring it on.
Duitswester

