Hoekom is ons so gepla met dinge in 3?
3 beertjies, 3 varkies, goeie dinge gebeur in 3, slegte dinge ook, 3 doele is 'n "hat trick", 3 voet in 'n jaart, 3 hekse in Macbeth, 3 "stooges', 3 blinde muise, 3 cheers, 3 maal en jy's uit, 3 musketiers, 3 hoofstede in SA, 3 boonslaai, 3 primêre kleure, 3 kleure in 'n verkeerslig, die hond Cerberus het 3 koppe (ek dink party van die skrywers hier rond ook) ens ens ens.
Duitswester


Kommentaar
Duitwester, dan sal jy hierdie een http://www.youtube.com/watch?v=KJleJbn9G6Y geniet.