Orff en Pink Floyd

  • 0

Het nog iemand musiek van hulle altwee? Ek sit annerdag en luister na Orff en ek is seker Pink Floyd is deur hom beïnvloed, baie van hul stukke is darem te dieselfde om toeval te wees.

Duitswester

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top