Ek sien anderdag 'n video van 'n predikant. Hy preek rustig aan en word dan luidkeels onderbreek deur 'n man wat allerhande snert oor die skepping kwytraak.
Die predikant antwoord heel kalm: "I know that I was created by G_d. You, on the other hand, insist that you are a descendant of a monkey. Well, you know what? You have convinced me.”
Duitswester


Kommentaar
Dit laat my dink aan die lat wat kla dat hy as ongelowige nie ook vakansiedae het soos die Christene nie. Die persoon vra toe vir hom wat van gekkedag op 1 April.
Die man is beslis ook 'n Christen. Dis net onkundige Christene wat beweer dat die evolusieteorie sê die mens stam van ape af.