Uit die mond van die suigeling

  • 1

Ek lees anderdag 'n artikel oor 'n jong dogter. Haar pa is een van daai wat besluit het hy is eintlik 'n vrou. Sy het dit so uiters raak en waar en pragtig opgesom.

Haar woorde was: "He wants the real world to accommodate his dream world."

My hart gaan uit na daai kind.

Duitswester

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top