Kommentaar

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Douglas 2015-09-04 Very well written and very well reasoned. You brought up many good points.

Wie het God geskep?

Cornelis van der Bijl 2015-09-04 Wat 'n sinvolle debat met verreikende sosiale implikasies. Natuurwetenskap bring ons huidiglik by 'n punt waar die kosmos nie die gedrag daarvan kan verklaar nie. Die debat bly dus steeds oop.

Moet ek of nie?

Jaco Fourie 2015-09-04 Jan Eerstens. Net soos Praag, het AfriForum ‘n Engelse afdeling ook. AfriForum se visie soos ek dit hierbo weergee het, kom voor in beide Engels en Afrikaans. Ek het verkies om die Engelse weergawe daarvan te weergee. Tweedens. Jy kon nooit vi

Resensie: Waarom soveel Bybelvertalings? Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings

DCS 2015-09-04 Apologie aan mnr vd Merwe vir vraag oor naam. Antwoord slegs tweede deel van vraag?

Resensie: Waarom soveel Bybelvertalings? Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings

DCS 2015-09-04 Wie het bg resensie gedoen en watter Bybel gebruik u?

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-09-04 Reusedwerg Nou waarvoor tjank jy by FC Boot? Hy het nie eers op jou brief reageer nie. Jy moet eintlik met my praat. Ek kan dit vat. Ek het niks teen jou persoonlik nie, ek ken jou nie eers nie, maar wanneer jy of enigiemand anders “opinies” en se

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Johannes Comestor 2015-09-04 Hierdie geleentheid word deur linkse elemente aangegryp om hulle politieke korrektheid ingevolge die mode in hulle reaksies uit te stal. Ek het in die buiteland studeer en daar was geen sprake dat ek my kon aanmatig om daardie universiteit te transformeer

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Iri 2015-09-04 SEA AND SAND Sea and sand My love My land, God bless Africa. Sea and sand My love My land, God bless Africa. But more the South of Africa where we live... Bless the angry mountains And the smiling hills Where the cool water spills To heal

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-09-04 FC Boot Daar doen jy dit weer. Jy ontduik die vrae opsetlik, want jy het nie antwoorde daarvoor nie. Jy aanvaar nie die Bybel, asook die Nuwe Testament ingesluit as goddelike openbaring of selfs geloofwaardigheid nie, tog kwoteer jy gereeld van beide aso

Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?

E Fourie 2015-09-04 Ek is op soek na Sus en Daan, Mossie en Baas en Pofmuis se huis.

Munisipale verkiesing 2016

F C Boot 2015-09-04 Beste Jaco Die antwoord op jou vraag is tog heel eenvoudig. 'n Christen is 'n volgeling van Christus. Vra jouself nou die volgende eenvoudige vraag? Hoekom het die Jode Christus laat kruisig? As jy nou eerlik met jouself is berus die verhoor van Christu

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Grieta 2015-09-04 Ek is 'n wit Afrikaner wat in' n bevoorregte nasionalistiese gesinsopset grootgeword het. Die beste ding wat ooit met my gebeur het, was dat keuses wat ek gemaak het bepaalde omstandighede meegebring het waardeur ek verwerping van die meer tradisionele Af

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Karien Mostert-Wentzel 2015-09-04 Interesting insider perspective. She is, however, inaccurate about the language policy at UP: All that is double medium in some faculties are the study guides and question papers. http://www.up.ac.za/en/faculty-of-health-sciences/article/30899/langua

Foto's en video: Open Stellenbosch se massabyeenkoms en optog

André Badenhorst 2015-09-03 Ek het baie simpatie met diegene wat geforseer word om onderrig in 'n ander taal te móét kry. Verál as die sprekers van daardie taal jou mense te na gekom het. Dit laat dink my aan my ouma wat vroeg in die 1900's geteiken is selfs as sy durf waag het o

Moet ek of nie?

Jan Rap 2015-09-03 Jaco Geen debat nodig nie want debat handel oor teenstrydige menings. Dit is egter 'n feit (nie 'n mening nie) dat dit eienaardig is dat 'n Afrikaanssprekende 'n organisasie, wat hom ten doel stel om Afrikanerbelange te bevorder, se doelstellings in Eng

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Sonia Cabano 2015-09-03 I am profoundly moved by your words Lovelyn. You are a great writer. I am so sorry for what you have experienced. Your calmness and eloquence is incredibly inspirational. Thank you.

Gebrokenheid en geweld: enkele voorbeelde van hedendaagse Suid-Afrikaanse kuns

Johann de Lange 2015-09-03 Ek vind dit enigsins vreemd dat 'n artikel met hierdie tema geen melding maak van kunstenaars soos Judith Mason of Diane Victor nie, maar heelwat aandag afstaan aan bv Pauline Gutter van wie die vermelde werke maar net periferaal by die tema aansluit.

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Annie Gagiano 2015-09-03 A most moving statement -- articulated with impeccable moral authority and insight. Thank you so much for writing this [Ms Nwadeyi] and for placing it so prominently [Litnet].

Foto's en video: Open Stellenbosch se massabyeenkoms en optog

Annie Gagiano 2015-09-03 I think the above responses [by De Villiers, claiming that he "cannot understand" what OS is "about"; by Comestor, sneering that the students don't seem to be at Stellenbosch to study, and by FC Boot, likening the OS and its protests against remnants of a

Wie het God geskep?

Schalk van Wyk 2015-09-03 Die gesprek oor Jesus is interessant. As Jesus sou gesê het wie in hom glo, sal die ewige lewe beërwe, hoe versoen Howe dit met sy standpunt dat daar geen lewe na die dood is nie. Voorts, is selfs die historiese bestaan van Jesus ernstig onder verdenki

Munisipale verkiesing 2016

Reusedwerg 2015-09-03 Beste FC Boot. Nav my skrywe "Moet ek of nie" het mnr Fourie 'n relaas gelewer. Ek kan die man net bedank dat hy hom verwerdig het om 'n opinie op my skrywe te lug. Ek waardeer dat hy my brief gelees het maar ek glo nie hy het die trant van my brief heelt

Wie het God geskep?

okkie pretorius 2015-09-03 Rugby is deur die mens vir die mens geskep en miljoene mense put groot vreugde en blydskap daaruit en daar word gesê die mens mag nooit groter word as die spel nie. So is GOD - GOOD en selfs DEVIL- EVIL ook deur die mens geskep en ons mag ook nou nooit g

"Guts" en "Glory"

Raed-na-Gael 2015-09-03 Manne, dit was 25 jaar gelede ! Ek het destyds op 33 "retire", maar is toe op 35 terug gesmeek om by 2's en 3's "uit te help". Dit moes gehelp het, want ons het na 2 jr vir 3 agtereenvolgende jare die 3de liga gewen. My stut het op 38 provisiaal gehaal.

Wie het God geskep?

Johann Kruger 2015-09-03 Hoe kan n mens nog twyfel of GOD bestaan? Ek het op twee geleenthede in my lewe persoonlik gebed gedoen en GOD aangeroep. Die laaste wat ek vir n persoon gebid het, het die persoon se eggenote na my gekom en my gevra om weer te kom bid. Daar was volgen

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Theo 2015-09-03 Goedso Lovelyn! Uitstekende artikel! So very proud to know someone as courageous as you. Stand for what you feel and believe in! Respect!

Wie het God geskep?

Pieter Reyneke 2015-09-03 As daar letterlik en figuurlik geen hiernamaals, hemel of hel is nie; ook geen duiwel of engele nie, dan is die logiese gevolgtrekking dat ons nou maar hierdie gesprekke rondom god en die Bybel kan staak en ons tyd met die wetenskap vul, asook met goeie d

Resensie: Die bewaker deur Marguerite Poland

Petro Bezuidenhout. 2015-09-03 'n Wonderbaarlike vertaling! Dankie Daniel Hugo.'n Boeiende narratief.'n Storie wat inspireer en veredel en my aanspoor om haar ander boeke onder oë te kry.

Onderhoud: Afrikaanse musiek in Nederland, byvoorbeeld ...

Ingrid Glorie 2015-09-03 De cd ... BYVOORBEELD (Deel 1), mét het mooie boekje met songteksten, biografietjes, een persoonlijke toelichting door alle artiesten en twee kunstwerken door Diek Grobler (o ja, en een gedicht van Herman van Veen en iets over het Afrikaans door my) is v

Hulp vir die Afrikaner

Jaco Fourie 2015-09-03 Fred Soos jy self hierbo erken, jy het die fout begaan wat tot gevolg gelad het dat jy alles verloor het, hoekom dan die Afrikaner in die breë daarvoor blameer? Pleks van selfbejammering, doen eerder iets daadwerkliks om jou lot te verbeter, al is dit

’n Teologie van insluiting sê onvoorwaardelik “ja!” vir gays

Jaco Fourie 2015-09-03 C Jones sê dat die Bybel inklusief asook eksklusief gelees kan word. Hy verkies om dit inklusief te wil lees veral mbt gays. Hy verswyg om te noem dat die Bybel ook op sig gelees kan word, dws letterlik gelees word soos wat daarin staan. Jammer maat. Di

’n Teologie van insluiting sê onvoorwaardelik “ja!” vir gays

George Bekker 2015-09-03 Het hierdie artikel aan 'n predikant voorgelê wat reken hy kan Jones op elke punt “gelyksny”. Terwyl ek nie 'n teoloog is nie sal ek my tot enkele gedagtes beperk. Jones wys daarop dat “In Suid-Afrika is die Bybel gebruik as die sentrale dokument o

Foto's: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek word by The Private Hotel School bekendgestel

Dia Kleynhans 2015-09-03 Baie interessant. Sal beslis die resepte uittoets. Ek hou veral van die eenvoud van die resepte asook die geregte 'rondom ' visdisse soos die maak van skyfies ,souse ens.

Have Springbok fans moved on at all?

F C Boot 2015-09-03 Dear Chris Allow me to comment as follows: You write "But the legacy of apartheid rates with other crimes against humanity like fascism and Stalinist communism in the deeply embedded structural damage that it has done to every dimension of life in South

Die Stem van Taalfeesjaar, 1975

Willie van Tonder 2015-09-03 Ek handeklap in beaming. Puik.

die dinge wat ek gedoen het toe ek dood was

Willie van Tonder 2015-09-03 Nuut. Oorspronklik. Kuns uit die boonste rakke. Thanks Koos.

Onderhoud: Heindrich Wyngaard oor A home for Zephany

Naola de Ruiters 2015-09-03 Knap gedaan, Heinrich. Dis so waar dat daar ware, egte, roerende stories is vanuit ons gemeenskap. Dankie dat jy in die boek verwoord wat Zephany se nageslag sal kan bewaar vir hulle nageslag. Dit is inderdaad 'n meesterstuk . 'n Boek wat mens op reis

Foto's: Harlekijn en de Zuid Afrikaanse Dagen

alet fick 2015-09-02 'n Wonderlike geleentheid! mooiste natuurskoon en sielvolle klanke in twee magiese Tale!

Foto's: Harlekijn en de Zuid Afrikaanse Dagen

alet fick 2015-09-02 Dit lyk so ongelooflik, die mooiste omgewing om sielvolle klanke en taal te deel.

Moet ek of nie?

Jaco Fourie 2015-09-02 Jan Ek het amper die laaste gedeelte van jou respons misgelees. Angus by 'n vorige geleenheid het my ook daaroor vasgevat. Ek het nie tyd om op die internet vir die Afrikaanse weergawe te soek nie, en hulle het wel 'n Afrikaanse weergawe. Wan

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-09-02 Sonder om die godsdiensdebat tussen ons twee weer aan te wakker, wil ek net kortliks herhaal waaroor dit eintlik tussen ons twee gegaan het. Kobus as Christen aanvaar die hele Ou en Nuwe Testament as die WOORD van God. Jy in teenstelling versnipper beide
Top