Die Afrikaanse Taalmuseum het as deel van die Paarl se jaarlikse Storievertelfees die Ghellie-klets aangebied. By die heerlike kuiergeleentheid het seremoniemeester Johann Bakkes mense soos Peter de Villiers, Hemelbesem, Loit Sôls, Gerrit Rautenbach en Ben 10 bymekaar gekry om stories rondom die ghellie-blik te vertel en musiek te maak.


Kommentaar
Not bad Noumie ... great editing.