Kommentaar

Karakteropvoeding in skole: komplekse noodsaaklikheid

Francois Maya 2015-08-29 Hierdie artikel het elke kind, ouer, onderwyser en gemeenskapsleier nodig in ons plattelandse gebiede. Ek is tans 'n BTH Teologiese student in die UCCSA (United Congregational Church of Southern Africa). My fokus is op gespesialiseerde bediening en hierdi

Lesersnavraag aan mede-onderwysers: Hulp versoek met die interpretasie van "Ontvlugting" deur Ingrid Jonker

Helize van Vuuren 2015-08-29 Lees Ingrid Jonker. Beeld van 'n digterslewe (- samesteller Petrovna Metelerkamp. 2003. Vermont: Hemel & See) vir die biografiese feite - sy het onder meer wel deeglik op Gordonsbaai gebly, saam met haar ouma en suster.

Afrikaans en Afrikaner

Angus 2015-08-29 Beste Jaco, 'n Nugtere en raak siening van die taalkwessie. Ek het egter 'n probleem met die sogenaamde Afrikaanses wat jy wil hê 'n "meer suiwer vorm van Afrikaans" moet aanleer. Bedoel jy met Afrikaanses, ook die Kaapssprekendes? Kaaps en Afrikaans i

ATKV: Filmverse – twaalf klassieke verse met animasieteks

Annaretha Louw 2015-08-29 Ia daar enige iets oor die filmverse beskikbaar? Baie geluk met die projek.

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Slypskool 2015 saam met Deon Meyer

mimi 2015-08-28 Aktiewe BSV word positief ervaar in n tyd wat onredelike aanslae op Afrikaans gemaak word deur mense met eie agendas wat nog baie min tot tale bevordering bygedra het. Doet do voort BSV julle is sigbare baanbrekers met elke jaar 'n uitstaande Slyps

Die verskil tussen Kaaps en Afrikaans

Thomas 2015-08-28 Angus Dankie vir 'n heel insiggewende stuk. Ek het my maar altyd met die wetenskap en wiskunde doenig gehou en nooit werklik dieper oor taal gedink nie. Ek was bevoorreg om tot op M-vlak al my studies in Transvaalse Afrikaans te doen en as ek dink

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-08-28 FC Boot Hieronder is 'n voorbeeld van hoe munisipale-opposisie-partye kan optree wanneer hulle gefrustreer word, nie net polities soos in die voorbeeld hieronder nie, maar ook tov gebrek aan dienslewering soos; riolering; water sanitasie; eiendomswaardas

Die verskil tussen Kaaps en Afrikaans

Jaco Fourie 2015-08-28 Angus Lekker hieraan gelees.

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-08-28 FC Boot, Lyk my dat die 35 jaar in munisipale dienste jou nie veel wyser gemaak het met jou vorige stelling van "nou doen die ANC-raadslede nog minder, want iemand anders (AfriForum) doen nou die werk waarvoor hulle ruim betaal word." Het jy hierdie stel

Enkele hoogtepunte van astronomie die afgelope twee millennia vir Kobus de Klerk

Panda 2015-08-28 Duitswester — Dankie vir die statistiek. Dit is baie interessant dat die Jode 22% van die Nobelpryse gewen het. Ek wonder of daar 'n rede is en of dit maar toeval is? Groetnis Panda

Die verskil tussen Kaaps en Afrikaans

Dirk Rigter 2015-08-28 Beste Angus, Jan Rap skryf ivm die “mengeltaalkwessie” soos hy na Kaaps verwys die volgende: “As jy Afrikaans en Engels magtig is kan jy ‘Kaaps’ praat; jy praat bloot Afrikaans en gooi lukraak Engelse woorde in.” En verder: “Laat ek dit da

Die verskil tussen Kaaps en Afrikaans

F C Boot 2015-08-28 Beste Angus Jy behoort die volgende interessant te vind http://www.afrikaans.nu/afrikaans_hoort_by_nederlands.pdf

Wie se Afrikaans? Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum

Flint 2015-08-28 Die bogenoemde debat is die rede hoekom ek nie meer 'n moer omgee vir Afrikaans nie. Dit is so onsinnig.

Onderhoud: Afrikaanse musiek in Nederland, byvoorbeeld ...

Ingrid Glorie 2015-08-28 Dankie, Pieter! Na die bekendstelling komende Sondag sal die CD verkrygbaar wees deur Herman van Veen se webwinkel: http://www.hermanvanveen.com/webshop/. Hou maar dop!

Syferkunde is wiskunde se moses

Pine Pienaar 2015-08-28 Klink baie goed. E-pos asb meer inligting.

Daar's waarheid in die wind

Duitswester 2015-08-28 Dit laat man dink Hennie, dit laat man dink. Duitswester

Aanmatigend

Duitswester 2015-08-28 Ja die duusmanne het dit saamgebring van Europa af, hulle het dit die "prag en praal wette" genoem. Dit was destyds toe hulle moes uitwyk want die oop rioolstelsels van Europa het hulle eers laat knie-hoogte stewels dra en later heeltemal uitgestink.

Gister

Duitswester 2015-08-28 Dag Tannie Je Suis Libre, Jou naam beduie dat jy vry is, so ek neem aan jy is vry van sukkel met die donnise mannetjie wat so windgat is. Nou as ons jou naam vertaal na goeie Kaapse vlaktes-Afrikaans, dan beteken dit " ekkêtiehisaakie" So tannie assie

Die bruin mense is weer in 'n politieke wildernis

Jaco Fourie 2015-08-27 Quinton Enigiets gebasseer op velkleur of voorkoms, is nie nasionalisme nie, wel rassisme. Nietemin, in die konteks hoe jy "nasionalisme" wil lees, hoe sal dit die lot van die bruinmense beter bevorder en hoe gaan dit as 'n teenvoeter vir swart "na

Nog steeds die mengeltaalkwessie vir Angus

Angus 2015-08-27 Beste Jan Rap, Ek merk nou dat ek gesê het Changuion was 'n Fransman. Miskien is dit misleidend. Ek moes gesê het hy was van Franse herkoms. Sy vader was 'n Hugenoot wat Suid-Afrika toe gevlug het. 'n Mens kan dit maklik google. Groete, Angus

Munisipale verkiesing 2016

F C Boot 2015-08-27 Beste Jaco Jy lys die volgende sake waarin AfriForum volgens jou aktief optree: "Voorbeelde van AfriForum se daadwerklike toetredes tot munisipale sake tot voordeel van die plaaslike gemeenskap: 1. Swak riolering; Secunda-omgewingsramp, Lichtenburg-kri

Onderhoud: Afrikaanse musiek in Nederland, byvoorbeeld ...

Pieter de Lange 2015-08-27 Stel belang in CD.

Nog steeds die mengeltaalkwessie vir Angus

Angus 2015-08-27 Beste Jan So 'n paar opmerkings: In die distrik Elsas wat deels Frans en deels Duits is, is Frans en Duits mooi opgemix. Hierdie taal word nou nie Fruits genoem nie, maar Elsässerditsch. Jy vra waar die grammatici vandaan kom om Afrikaans te bestudeer?

Syferkunde is wiskunde se moses

Anita Grebe 2015-08-27 Wilhelm, dit klink wonderlik! Ek is tans gemoeid met wiskundige geletterdheid vir grade 10 - 12, en ervaar daagliks die gapings van dinge wat in die laerskool geleer moes word. Ek stel baie belang in jou program. Is dit in Engels ook beskikbaar?

Daar's waarheid in die wind

Jan Rap 2015-08-27 Lekker gelees hieraan. Bravo Hennie, dis goed, baie goed.

Syferkunde is wiskunde se moses

Wynand 2015-08-27 Is daar 'n program vir gr1 ook?

Enkele hoogtepunte van astronomie die afgelope twee millennia vir Kobus de Klerk

Duitswester 2015-08-27 Dag Panda, Ek weet nie wat die Christene se bybel oor die dinge sê nie en ek stel ook nie belang nie. Wat vir my interessant is, is dat van die elf name wat jy genoem het, drie Jode was. Dit is 27%. Die Jode hou 22% van die Nobelpryse wat gewen was. Wat

Enkele hoogtepunte van astronomie die afgelope twee millennia vir Kobus de Klerk

Panda 2015-08-27 FC — Jy is darem seker nie ernstig nie. Jou cliché is onvanpas in hierdie geval. Hoe op aarde skryf jy ’n ‘storie’ oor die hoogtepunte van die astronomie die afgelope twee millennia sonder om die feite te noem?

Standbeeldgedigte: Wenner aangekondig

Christa F. de Vries 2015-08-27 Dankie aan Lina Spies vir die lees van soveel treffende gedigte waar die uiteindelike besluit sekerlik nie maklik was nie. Baie geluk aan Richard Higgs met die uitstaande werk 'Je suis Saartjie'. Uitstekende standbeeld-keuse, Richard. Ook aan die eervol-v

Wie se Afrikaans? Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum

Johannes Comestor 2015-08-27 Jean,dit is goed dat jy so 'n lang en daarby wesenlik korrekte uiteensetting van die saak gegee het. Hoewel ek glad nie volleerd of volmaak is nie, is daar niks in jou laaste skrywe wat nuwe inligting aan my verskaf het nie. Dit bring my terug by my heel

Afrikaans en Afrikaner

Thomas 2015-08-27 Jaco Terwyl ons sommer los praat oor die term Afrikaner. Ek beskou myself as 'n Afrikaner omdat my begrip daarvan wentel om sekere waardes van hardwerkendheid, vol inisiatief en waagmoedigheid. Die probleem is dat die hoofstroom Afrikaners die begri

Munisipale verkiesing 2016

Duitswester 2015-08-27 Dit klink vir my maar dieselfde as die vorige verkiesing. En die een voor dit ook. Derde-wêreld fiasko. Duitswester

Syferkunde is wiskunde se moses

Ernst Kok 2015-08-27 Ek het 'n passie vir wiskunde en doen heelwat tutoring daarin. Sal graag meer wil weet van jul program. Ernst

Ena Jansen se toespraak by Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum

Johannes Comestor 2015-08-27 Dit is die standaardmanier waarop mense hulle deesdae aanvaarbaar probeer maak, selfs in die konteks van Afrikaans: deur te roem op hulle politieke linksheid. Laat elkeen maar sy politiek ooreenkomstig sy mate van insig vier, maar ek sou graag wou hê dat

Nog steeds die mengeltaalkwessie vir Angus

Jan Rap 2015-08-27 Beste Angus Jy antwoord voor jy mooi verstaan wat jy lees of jy lees half. Ek sê telkens 'wat jý onder Kaaps verstaan' of ek sit 'Kaaps' in aanhalingstekens. Laat ek weer probeer, wat jý as Kaaps definieer is bloot Afrikaans (met hier en daar streeksv

Die bruin mense is weer in 'n politieke wildernis

Quinton Jacobs 2015-08-26 Dit val 'n mens nogal op hoe die werklikheid van swart nasionalisme telkens geïgnoreer word, wanneer mense oor politiek in Suid-Afrika praat. Die gevoel onder bruinmense is dat swartmense net so rassisties is soos witmense gedurende apartheid was. Hier

Ope brief aan die regisseurs en storieskrywers van Villa Rosa en Binnelanders

pieter hofman 2015-08-26 Villa Rosa het in 'n pot snot verander. Het die laaste 7 maande nie meer gekyk nie. Swak Kyknet.

Syferkunde is wiskunde se moses

Gerrit 2015-08-26 "Sy raad aan onderwysers is om te sorg dat hulle kenners op hulle vakgebied is." Weet nie of hy 'n spesialis op sy vakgebied is nie - hang af wat hy daarmee bedoel. As hy bedoel mens moet 'n doktorsgraad hê in een of ander obskure aspek van wiskunde: ne

"Nie versoenbaar" deur Rudolf Stehle

Mellet Moll 2015-08-26 QED

Syferkunde is wiskunde se moses

Ronel 2015-08-26 Stuur asb info en koste. Is in Wellington. Dki R
Top