Jean Oosthuizen2015-08-24Johannes Comestor jy lê woorde in Nico Koopman se mond. Hy het nie tydens die geleentheid gepleit vir die “verkaapsing” van Afrikaans soos in "Son-Afrikaans" nie. Allermins. Hy het trouens glad nie eers daarna verwys nie. Hy het wel verwys na die oor
Johannes Comestor2015-08-24Angus, dit lyk vir my asof jy ten alle koste 'n gesprek wil voer, terwyl ek eintlik ongeneë is om deel te hê aan die soort gesprek wat jy verlang. Ek probeer nie om mengeltaal te verbied nie. Wat ek wel verlang, is dat Afrikaansinstansies eerder beter a
F C Boot2015-08-24Beste Ms January
My innigste simpatie. Ek weet presies waardeur jy gaan. Vroulief het na 39 jaar in Model 'C' skole met hoofsaaklik wit kinders besluit genoeg is genoeg. Dit is na die diefstal van twee duur selfone waarin een knaap van die oordragfasilit
Huibre2015-08-23hi. Ek en my man het ook nou begin met banting. Eers gekant daarteen, agv volhoubaarheid, kry baie negatiewe kommentaar oor dit. Op d stadium werk dit vi ons leefwyse omdat ons nogal naweke gereeld sosiaal is met vriende. Ek sukkil nou erg om my lasste 6k
Elize2015-08-23Wel ek het nie gestem vir die nuwe regering destyds nie .Ek het vir die KP gewerk ... Behalwe vir die baie gevloek in die prent (jammer ek hou nie van vloek nie) was die prent uitstekend. Dit het uitgebeeld hoe baie moorde daar werklik is om ons en die bo
Naòmi Morga2015-08-23Beste Chris, baie dankie vir die inligting, ek waardeer dit. Ek is besig met die opstel van ’n Ensiklopedie van literêre vertalings in die taalpaar Frans-Afrikaans en wou indirek ook seker maak dat ek jou nie oorslaan nie! Terwyl ek jou boek gelees het
isabelle2015-08-21Ek's bibliotekaresse. Het vanmiddag hierdie boek in een sarsie deurgelees toe ek dit aangewins het. Het my geruk.
Baie dapper, want ek dink hy's reg, dit moes geskryf word, al hou ek my hart vas.
Dan besef ek weer hoe groot gemis daar in skole is aan
Nicolette2015-08-21Goeie dag
Ek is die remediërende onderwyseres by ons skool in Queenstown. Ek sal graag meer inligting oor hierdie manier van aanbied van Wiskunde te wete wil kom.
Hoor graag van u.
Groete
Nicolette
Angus2015-08-21Beste Johannes Comestor,
Dit is eintlik jy wat taal aan die stert beet het. Die mens gebruik taal om te kommunikeer. Nou hoe wil jy Afrikaans nogal verskans? Wil jy dit in 'n glaskas hou, bewaak deur taalprofessore, onderwysers en patriotte? Hoe gaan jy
Reusedwerg2015-08-21Al wat nie brics het nie is brannewyn. Die mense snuif tulpe wat gedink het ons gaan baat uit hierdie storie. Jy vleg vingers met mense vir jou eie belang. Ons manne moet nog hul koppe skud dat hul ore hul kan wakker klap.
Johannes Comestor2015-08-21Mary,dankie vir jou ondersteuning. Daar word feitlik nooit 'n lansie gebreek vir die sinvolheid van Standaardafrikaans nie. By die "Taaldag", nie Afrikaansdag nie, van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument het Nico Koopman gepleit vir die hibridisering v
Chris Schoeman2015-08-20Baie dankie, Naomi, vir die baie volledige resensie, dit word opreg waardeer. Dit is hierdie soort bydrae wat 'n mens motiveer om aan te hou skryf en beter te wil skryf. Na aanleiding van haar waarnemings, net 'n paar opmerkings.
Ek verwelkom haar uitspr
Deonie Basson2015-08-20Hierdie engel, as jy 'n man so mag noem, maak daagliks 'n reuse-impak op ons kinders. So dankbaar dat my kinders hom in hul opvoeding het. Worcester kan trots wees!
Corma Mars2015-08-20Puik program. Goeie breinstimulering om abstrakte denke te kan uitvoer en selfvertroue om dan enige probleem te kan aanpak word versterk deur Genius. Genius is ontwikkel deur 'n genius.
Mathilda2015-08-20Wat jy waargeneem het van die bedelaars is 100% waar. Daar is 'n "Hoofman" in hulle groep, wat hulle ruil wanneer wie waar staan, hoe lank die skofte is en wanneer die geld ingehandig word. Hulle maak meer geld in 'n maand as wat enige van ons kan droom
Janine Mc Donald2015-08-20My dogter is in graad 2.
Elke dag nou al vir 'n week bars sy in trane uit in die klas omdat sy nie kan wiskunde doen nie.
Sy word as kunssinnig en anders beskou. Doen goed met lees en teken.
Ek soek dringend hierdie boek, of iemand wat kan help met afr
Mary Sadler2015-08-20Ek pleit vir Standaardafrikaans, vir gebruik deur die media en op skole en ander instellings. Natuurlik is daar plek vir dialekte, maar wat moet iemand wat in Gauteng bly met Kaapsafrikaans maak? Dit kan atmosfeer aan 'n streekroman gee, maar dit behoort
Johannes Comestor2015-08-20Angus, jy het die saak aan die stert beet. Ek gun Adam Small sy Kaaps en enige ander mens sy taalvariëteit. Ek sien nie op sulke variëteite neer nie. Die punt is dat 'n mengeltaal wat so baie Engels soos Kaaps bevat, anders as Standaardafrikaans, nie ge
Reusedwerg2015-08-20My oorle broer het een aand by 'n meisie gaan kuier. Hy is deur een van die ander kinders sitgemaak in die voorhuis om nou vir die meisiekind te wag. Die volgende oomblik stoom die pa die sitkamer in met net 'n handdoek om sy middel. Hy het so pas uit die
Fanie Basson2015-08-20Ek het al per geleentheid vir so 'n bedelaar werk aangebied, maar hulle stel eenvoudig net nie belang nie, want hulle verdien meer per dag deur te bedel, as wat hulle kan verdien as 'n ongeskoolde (of geskoolde?) dagwerker.
Ek het toevallig nou eendag 'n
Helena Liebenberg2015-08-20Dit was nou waarlik ’n leesfees en ek het dit baie geniet.
Die aanvangsfrase "Die volgende oggend" het my glad nie gepla nie, want dit wys terug op die voorafgaande huweliksonthaal waar al die probleme begin het. Daar word veronderstel dat die leser di
Angus2015-08-19Beste Johannes Comestor,
Net soos jy stry vir die voortbestaan van jou moedertaal, Standaardafrikaans, net so sal 'n man soos Adam Small stry vir die voorbestaan van sy moedertaal, Kaaps. Net soos jy van die hoogte af neersien op Kaaps wat jy as mengelta
Emile2015-08-19Ek is tans aan die lees aan Buys.
Lanklaas het ek so uitgesien na 'n boek - na 'n taamlik ernstige geskimp, het ek die boek uiteindelik as present ontvang van my dogter.
So is ek nog nie klaar gelees nie - seker al so drie-kwart. Maar daar is 'n paar di
Leana eaterhuizen2015-08-19Op soek na boek wat ’n ma geskryf het oor haar dogter wat outisties geraak het na breinvliesontsteking. Sy is ’n sielkundige en het ook twee seuns. Wat is die skrywer se naam en boek se titel? Sy was ook op Kwêla.
Nic2015-08-18Soos Jeremiah 10:24 vir ons lees: Ek weet o Here, dat aan die mens sy weg nie toebehoort nie, nie aan 'n man om te loop en sy voetstappe te rig nie.
So laat God jou voetstappe rig en die standaarde stel. Lees wat hy in sy woord aan ons rig in die volge