Kommentaar

Benouend

CM 2015-08-12 Praat van benouend: As iemand 'n mening sou waag wat nie deurvleg is van vroomheid nie, word hy hel toe gestuur.

Tien vrae: Jan van der Merwe oor Noord-Kaapse Dorpe

Sanet van Sittert 2015-08-12 Goeiedag Jan Ek wil graag die Boek Noord-Kaapse dorpe aankoop. Kan jy asseblief help? Dankie.

TT Cloete (31-05-24 – 29-07-15)

HEILNA DU PLOOY 2015-08-12 Baie dankie, Natie.

Benouend

Dirk Rigter 2015-08-12 George, Een: Dis Sunette Bridges waarvan jy praat, nie Suzette nie. Twee: Wat bedoel jy as jy sê dat die media, ten einde die "regte geluide te maak ... groot moeite en koste aangaan om afwykende menings uit te skakel"? Gee voorbeelde van dié moei

Helderheid en magnitudes van hemelligame asook Kobus de Klerk se kluitjie

Panda 2015-08-12 Angus, Ja — die Melkweg is juis lid van 'n groep van ongeveer 30 sterrestels wat bekend staan as die "Local Group" wat waarskynlik 'n gemeenskaplike middelpunt het en die "Local Group" is weer 'n subgroep van die reuse "Virgo Group". Groete Panda

Nie navolgingswaardig nie

Angus 2015-08-11 'n Mening is buitendien oor die eeue heen, maar net 'n mening oor 'n saak, sonder die nodige kennis.

Taal en die geen wat nie werk nie

F C Boot 2015-08-11 Beste Angus Ek is seker daar is persone meer bevoegd op LitNet om jou vraag te beantwoord. Ek is redelik oortuig daarvan dat dit gebruik word ongeag van die taal om balans en ritme te verleen en die herhaling is dan mi 'n vorm van repetisie, waarde

Die Catch-22 van woordeboekwerk

CM 2015-08-11 'n Nuwe vreugde van woorde.

Taal en die geen wat nie werk nie

Angus 2015-08-11 Beste FC Boot Miskien moes ek dit anders gestel het om misverstand uit die weg te ruim. Ek moes gesê het: ek is jammer dat ek die vraag so gestel het. Wat ek eintlik wou weet is wat jou siening ivm poëtiese parallelisme is. Watter effek word daardeu

Nie navolgingswaardig nie

Jan Rap 2015-08-10 Dit was doerie tyd al bekend aan my dat hulle nie weet waarvan hulle praat nie en vandag weet hulle nog minder.

Helderheid en magnitudes van hemelligame asook Kobus de Klerk se kluitjie

Angus 2015-08-10 Beste Panda, Dankie vir die inligting. Soos Langenhoven in "Die laaste van die takhare" gesê het: "Die aarde draai, hy draai my dronk." Nie alleenlik draai hy om sy eie as nie, maar ook om die son, wat op sy beurt weer draai om die middelpunt van van di

Nie navolgingswaardig nie

F C Boot 2015-08-10 En 2000 jaar later in die jaar 4015 gaan die mense van die tyd ,presies dieselfde sê van die mense van hierdie tyd.

Rooiwyn en room

Raed-na-Gael 2015-08-09 Die rooietjie is net die ding om jou effens hoër as gemiddelde bloedsuikertelling in toom te hou. Skink maar nog enetjie. Raed-na-Gael

US Woordfees 2015: Twyfel is eie aan die Bybel

Schalk van Wyk 2015-08-09 Ek stem volkome saam met Melléta Louw se kommentaar. Dit staan in skrille kontras met Johannes se kommentaar waarin hy sy geloof verabsoluteer en rasionele denke rondom geloof dus geen plek het nie. Dit is juis die gif van geloofsdenke en juis die groot

US Woordfees 2015: Twyfel is eie aan die Bybel

Schalk van Wyk 2015-08-09 Jy weet Kobus, jy skryf van Jesus Christus as God se seun wat nie metafories gesien moet word nie. Dit is duidelik die subjektiewe beeld wat jy daarvan het wat eintlik die beeld is van ander mense nl, die skrywers van die Bybel. Jy het duidelik min navo

Verna Vels na meer as vyf dekades van Liewe Heksie oorlede

jurgens breedt 2015-08-09 Ek soek asseblief die ringtone, Ag nee liewe heksie wat die donner het jy nou weer aangevang. Asssssssseblieffffff !!

Ouers wat skei en baklei laat kinders ly

Lidia Theron 2015-08-08 Dankie, Jean.

Vrymesselary ten tye van die Suid-Afrikaanse Oorlog

Dave McMaster 2015-08-08 As verloste vrymesselaar vind ek die artikels baie interessant. Net ter inligting daar is op die oomblik twee vrymesselaars-ordes in S A aan die werk waarin mans en vrouens gesamentlik deelneem en een orde alleenlik net vir vrouens. Een van hulle is al v

Tien vrae: Nini Bennett oor Boekstaaf

Alice Hendriks-Boshoff 2015-08-07 Naomi, Nini, baie dankie vir en geluk met hierdie insiggewende en verhelderende onderhoud. Sinvolle en prikkelende vrae lok leersame en vars antwoorde uit. Beide kante van die munt het verkwikkende leesplesier verskaf.

Wen die splinternuwe HAT6!

Iva Pretorius 2015-08-07 Sal graag een wil hê.

By die dood van Cecil die leeu

marie 2015-08-07 Trofeejag kan fondse genereer waarmee ander diere se voortbestaan verseker word. Ek dink dit is tyd om liewer te vra hoekom niemand so reageer oor die honderde gestroopte renosters en die duisende diere in gevangenskap (soos die leeu in Zambië waaroor be

Die Catch-22 van woordeboekwerk

Alida Viljoen 2015-08-07 Heerlik (en aandagtig) gelees. Dankie, Jana en Kie.

Verandering van vrou na man - voor en na foto's

Jaco Fourie 2015-08-07 Duitswester Jy ken blykbaar nie die konsep van humor nie, nes jou god, welke eienskap nêrens in die bybel in hom te vinde is nie. My laaste stelling was tong in die kies gestel. Enige regdenkende persoon sal mos nie daarin sien dat 'n "man" (voorheen v

Oor Nkandla - en Watergate

Gustaf Pienaar 2015-08-07 Ek stem saam, George: my verwagting is dat die Zuma-administasie - soos die Nixon-adminstrasie - een of ander tyd 'n "kantelpunt" gaan bereik. Die openbare druk neem heeltyd toe; dit neem nie af nie. Stellig sal Zuma sy pos uiteindelik ontruim op min of m

Johan Degenaar – ter herinnering

Helize van Vuuren 2015-08-06 Baie dankie, André - skitterende insigte en mooi huldeblyk in die lewe en rol van 'n merkwaardige mens.

Oor Nkandla - en Watergate

George Bekker 2015-08-06 Harry S Truman was van 1945 tot 1953 president van die VSA en seker een van die skerpste bekke wat jy jou kan voorstel. Ek onthou wat hy van Nixon gesê het: Van al die skelm jakkalse wat ek ken, is hy die skelmste. Dis beslis nie 'n getuigskrif nie vir '

Helderheid en magnitudes van hemelligame asook Kobus de Klerk se kluitjie

Panda 2015-08-06 Angus, Ek dink die video by: https://www.youtube.com/watch?v=82p-DYgGFjI gee ’n redelike aanduiding van wat jy in gedagte het met die draaikolkmodel. Vir ’n waarnemer van ver buite die sonnestelsel is dit sekerlik die prentjie wat hy sal kry as hy di

Die Catch-22 van woordeboekwerk

Gerhard van Huyssteen 2015-08-06 Pragtig en insigryk. Goed gesê, Jana - ek hoop baie mense lees die hele onderhoud met aandag deur.

Keelvol kunstenaars kap korrupsie

sigeuner 2015-08-06 Dit is hoog tyd. Sonder kuns en kultuur is `n land se kunstenaars gemuilband - dit laat my dink aan Andre P Brink se Hanna X, wie se tong uitgesny is. Goeie, positiewe stap, dié!

Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?

Johannes 2015-08-06 Die skokkende is nie die bo-staande verdraaiing van die Skrif om by mense se sondegeneigdheid te pas nie - dit het mode geword, die skokkendste is dat een van die skrywers blykbaar studente oplei om hierdie dwalinge in gemeentes te verkondig!

Gustav Klimt, Edvard Munch en Alma Mahler

Marietjie Luyt 2015-08-06 Wie weet, dalk het Alma se storms en onweer gesorg vir voortdurende emosionele hoogte- en laagtepunte by Mahler, wat net so in sy werk gehoor kan word. TS Eliot het mos ook sy beste werk gelewer toe hy met die hoogbesnaarde en labiele Vivienne getroud was

Rooiwyn en room

Jan Rap 2015-08-06 Lekker gelees aan hierdie stukkie.

Taal en die geen wat nie werk nie

F C Boot 2015-08-06 Beste Angus En ek het gedink dat jy altyd 'sin' praat en die skakel sou volg, want die doel van kommunikasie is tog om onderlinge begrip te bewerkstellig omdat ons uit verskillende ervaringsvelde kom, of hoe? Mag dit met jou goed gaan.

Oor Nkandla - en Watergate

Louis van Vuren 2015-08-06 Uitstekend Gustaf. `n Leuen is soos `n kombers wat te kort is - as jy jou voete toemaak is jou skouers oop, en omgekeerd. Jy kan nie alles die hele tyd toehou nie. Iemand se voete gaan êrens begin uitsteek.

Taal en die geen wat nie werk nie

Angus 2015-08-06 Beste FC Boot, Ek is jammer oor die vraag na poetic parallelism. Ek het gedink jy verstaan die vraag. Groete, Angus

Anton Goosen: "Ek wil nooit halt roep nie"

Krokodil Ngwenya 2015-08-05 Die lees hiervan het my onbeskryflik lig laat voel. Jy rock real, bra!

Boekresensie: Saliger deur Dibi Breytenbach

Martjie 2015-08-05 Ek stem saam oor die weglaat van die komma voor "maar" - dis baie hinderlik!

TT Cloete (31-05-24 – 29-07-15)

Dr IL J van Vuuren 2015-08-05 Dankie, Heilna. Niemand kon dit beter gesê het nie. `n Mens lees sy gedigte nou met `n ander oog ... Groete Natie van Vuuren Nylstroom

Verandering van vrou na man - voor en na foto's

Duitswester 2015-08-05 Jaco jou woordkeuse is interessant, jy sê seksuele oriëntasie kan REGGESTEL word. Daarmee erken jy dat sodomie verkeerd is. Jy raak ook aan wat ingeligte, rasionele mense al lankal sê, sodomie is 'n keuse wat gemaak word, nie 'n "so gebore" afwyking n
Top