Foto's en video: Open Stellenbosch se massabyeenkoms en optog

  • 7

Die studentebeweging Open Stellenbosch het Dinsdagmiddag 'n massabyeenkoms en optog op Stellenbosch-kampus gehou. Verskeie ander studentebewegings, waaronder #Rhodes must fall van UCT, het aangesluit. Open Stellenbosch se dokumentêre video Luister het gelei tot die gebruik van "Luister" as slagspreuk tydens die vergadering.

_MG_9698os1

_MG_9703

_MG_9706

_MG_9708

_MG_9709

_MG_9711

_MG_9716

_MG_9718

_MG_9722

_MG_9728

_MG_9732

_MG_9734

_MG_9743

_MG_9749

_MG_9759

_MG_9730

_MG_9772

_MG_9760

_MG_9778

_MG_9782

_MG_9793

  • 7

Kommentaar

  • Louis de Villiers

    Ek verstaan nie met die beste wil in die wêreld waaroor hierdie beweging eintlik gaan nie. Om iets oop te maak impliseer mos dat iets gesluit of geslote moet wees. In watter opsig is US geslote? Dit wás wel 'n wit universiteit, maar die nie-wit studentegetalle is reeds byna 40% en neem elke jaar toe. Verder is daar geen kursus (behalwe Afrikaans self) waar iemand nie die opsie het om ook in Engels onderrig te ontvang nie.

  • Johannes Comestor

    Die Universiteit Stellenbosch is klaarblyklik nie wat dit was nie. Niks op die foto's dui daarop dat studente daar is om te studeer nie.

  • Die optrede toon nogal 'n ooreenkoms met die optrede van die farao's van Egipte. Nadat van die Hyksos ontslae geraak is, is die se nalatenskap en alles wat hul tot stand gebring het deeglik verwyder.
    Dit was nodig om die Egiptiese kultuur te herstel en die nare periode uit die geheue van die gemeenskap te verwyder. So is waarskynlik ook die geskiedenis van Josef
    en Joodse slawe uit die Egiptiese geskiedenis verwyder.
    Nou lyk dit vir my dat dit ook die trant in die nuwe Suid Afrika is. Verwyder alles wat aan die vorige regering herinner en vervang met nuwe name of hervorm dit om in 'n nuwe kultuur van 'n nuwe gemeenskap in te pas.

  • Annie Gagiano

    I think the above responses [by De Villiers, claiming that he "cannot understand" what OS is "about"; by Comestor, sneering that the students don't seem to be at Stellenbosch to study, and by FC Boot, likening the OS and its protests against remnants of apartheid adversely affecting their SU experience] perfectly illustrate, in their obvious refusal to "luister" [to listen; to listen attentively and courteously to what is being clearly articulated] the very intransigence and emotional brutality that brought about the formation of the Open Stellenbosch movement.

  • André Badenhorst

    Ek het baie simpatie met diegene wat geforseer word om onderrig in 'n ander taal te móét kry. Verál as die sprekers van daardie taal jou mense te na gekom het. Dit laat dink my aan my ouma wat vroeg in die 1900's geteiken is selfs as sy durf waag het om "that language" gedurende pouses te gebruik. Dit pas nadat 26 000 vroue en kinders in die hande van die sprekers van Emily Hobhouse se taal nalatig gesterf het in haglike omstandighede, proporsioneel tot die populasie van die Boere baie erger as die 6 miljoen Jode onder Hitler se bewind (so moet ons dit aanhou bly negeer terwyl daar nog nooit 'n amptelike verskoning deur "daai" land uitgereik is nie en ook terloops en tereg nie die einde van die Holoucast hoor nie?) . Terug by die onreg van verpligte taal van onderrig: Waar laat dit uiteindelik die belastingpligtige Afrikaanssprekende (en my vriende in Cloetesville sal ook wil weet) wat in Afrikaans onderrig wíl word as die heenkoomlike ruimtes nou so verdring word?

  • Dear Annie Gagiano

    Life is about choices. You choose to study at a university with a rich history which you seemingly choose to ignore.My home language is Afrikaans but as token of respect and good manners I am replying in English, because that is what well-mannered people do. They make an effort al is dit krom en skeef.

    Here is some advice (gratis, verniet): get rid of the pips on shoulders and show some respect for the tradition and language of education ,because you choose Stellenbosch and not vice versa.

    So Luister open your ears and together we will get somewhere and build a nation of educated and well mannered people,

  • Paul Vigoureux

    onderwijs moet verrijkend zijn voor iedereen. Wat voorheen goed was moet bewaard worden. Veranderen van methode of taal moet in functie zijn van meer succes. Alles wat vroeger goed was te niet doen is een groot verlies aan kennis en wetenschap. Verzint eer je begint.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top