Jean Oosthuizen2015-08-05Jy vra hoe sou die kerk 'n verhouding tussen hierdie man en vrou beskou. Daar is reeds sulke verbintenisse aangegaan wat as doodnormaal deur die kerk beskou is. Hier is die verhaal van so geval:
http://www.netwerk24.com/stemme/aktueel/2015-06-14-as-steve
Marietta Peverelli2015-08-05Pragtig! Mens sien die bang dogtertjie in die gang afskuifel! Marthe McCloud het 'n slag met woorde! Ek kan vir ure lees aan haar gedigte en stories.
F C Boot2015-08-05Beste Angus
Jy kan http://www.ancient-hebrew.org/23_parallel.html lees oor ‘poetic parallelism’.
Die opgetekende verhale vervat in Genesis is niks uniek nie. Trouens die skeppingsverhale van die oorspronklike inwoners van Suid-Afrika is veel ouer. O
F C Boot2015-08-04Beste Johan
Jy is op 'n dwaalspoor met jou vergelyking oor Jesus.
In Openbaring 22 vers 16 lees 'n mens:
"Ek, Jesus, het 'n engel as boodskapper gestuur om al hierdie dinge aan die gemeentes van God te vertel. Ek is 'n afstammeling van Dawid; uit
Jurie Blom2015-08-04Ek het albei die boeke van SD gelees en dit baie interessant gevind aangesien die Strandveld ons vakansieplek as kind was; Kleinbaai, Franskraal, Uilenkraalsmond, Pearly Beach ens. My moeder wat op Napier groot geword het se een doopnaam was ook Lourens.
Johannes Comestor2015-08-04Ek wil net verduidelik dat die inligting in Hilmes se boek uitstekend nagevors is. Die oorspronklike teks is in 2004 in Duits gepubliseer. In 2014 het hy die voorwoord by die Engelse vertaling geskryf, maar uiteraard nie probeer om sy teks by te werk nie.
Panda2015-08-03Nee wat Kobus
Ek sal maar liewers terugval op Angus se raad en jou laat glo wat jy wil. As jy eers in jou bomskuiling “BEWYS” gaan wegkruip het, is enige rasionele gesprek met jou buite die kwessie.
Ek sal darem baie graag, soos Angus, van jou wil
Varkspek2015-08-03My eerste karretjie, baie geliefd, was 'n MIni, ligblou met 'n wit dak. Hy het sommer weer lekker sag gery as al sy nippels goed geghries was!
Angus2015-08-03Ek wil darem hier byvoeg: die geosentriese en heliosentriese modelle word nie sommer weggegooi nie. Hulle dien ook hulle doel.
As 'n Christen sy Bybel lees, en hy die skepping van sy god so om hom gadeslaan, hy sien hoe die son, maan en sterre so in die
Angus2015-08-02Ek sien hierbo Kobus is absoluut seker dat die heliosentriese stelsel korrek is, en dit is sy geloof wat hom die sekerheid gee. Ek sal graag meer hieroor by hom wil hoor.
Buitendien, volgens die heliosentriese stelsel, draai die planete in een vlak ron
Pieter du Plessis2015-08-02Ek weet hierdie kommentaar is al baie laat na die vorige skrywer se plasing, maar glo en vertrou dat daar wel mense sal wees vir wie my verhaal hoop kan gee!
Hierdie is ’n beskrywing van ‘n deel van my lewe in die onderwys, wat ek deurgemaak het sond
F C Boot2015-08-01Beste Tiens
Jy het groot geword saam met my en talle ander in 'n tyd toe motors nog nippels gehad het.
Voordat lesers nou allerhande gedagtes ontwikkel en webvoet dit onder hyg-afdeling plaas, praat ek hier van ghriesnippels.
Ons ouers het gegl
Jaco Fourie2015-08-01Gert
Nou watter een van my response was volgens jou duidelik verkeerd geplaas?
Die een waar ek gays verkwalik het wat gedurig oor hul lot kerm en kla, hulself bejammer en gedurig aan 'n gay vervolgingswaansin lei; of was dit toe ek Duitswester vasg
Johan2015-07-31Rom. 1:27; die bybel is baie duidelik dat sodomie die resultaat is daarvan dat ons nie kon onderskei tussen die skepsel en die skepper nie.
Kom ons kyk wat sê die bybel waarom ons sodomie het.
Rom. 1:22-28; terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hu
Johan2015-07-31Lekker geskryf, Naomi. Ek hou van die diepte in die resensie en van die addisionele inligting wat jy verskaf. Jy het beslis moeite hiermee gedoen.
Trienie2015-07-31Ja, ja, ja, Jan Rap! (Glimlag) Jy laat my nou weer dink aan Meraai wat met Gatiep baklei oor sy drankasem en hom dreig dat hy nie hemel gaan maak nie. Hy antwoord: "Nee Meraai, dis jy wat nie verstaan nie. Myse asempie gaan nie saam boontoe nie, hy bly mo
Elanie2015-07-30Ja, dit neem seker leeuemoed om op daardie podium te klim en jou vinger op die knoppie te rus. En om dan nog helder te kan dink en reageer en die intimidasie af te weer is sekerlik nie te humoristies nie! Knap gedaan Marike!
Panda2015-07-30Kobus,
Die heliosentriese model wat vandag algemeen aanvaar word, is tydens die periode wat jy beweer dat daar glad nie vordering gemaak is nie, voorgestel. Nikolaus Copernicus (1473 — 1543) het in sy boek “On the Revolutions of the Celestial Spher
Jan Rap2015-07-30Soos ek destyds vir Max du Preez op sy inbelprogram - voor 94 nog - gesê het (daardie program waar RSG Max gekry het om Die Nuwe! Verbeterde! SA aanvaarbaar vir die Afikaners te maak): "Max," het ek vir hom gesê, "as jy oor so paar jaar tussen slaggate
Jan Rap2015-07-30Moeilike kwessie Hennie. Laat my dink aan die ou, ou tannie en oom, jare der jare al getroud, en die taniie vertel in 'n onderhoud: Al ons vriende is al in die hemel maar deur die genade is ons uitgespaar.
Reusedwerg2015-07-30Ek het een aand 'n sportprogram gekyk wat oor die Transvaalse krieketspan van die sewentigs en tagtigs was. Dit was 'n goeie klomp krieketspelers bymekaar. Die onderhoudvoerder vra die een speler hoe het Clive Rice hulle motiveer. Die ou antwoord toe, "Ri
Marilet2015-07-30Ek het die boek gister begin lees want ek geniet Afrikaans meer as Engelse boeke (alhoewel 50 shades 'n baie mooi storielyn het). Die boek sover is boeiend, maar ek kan sien as die seks nie soms afgewissel word met 'n " storielyn en iets wat boei" nie, ga
Johannes Comestor2015-07-30Dit is vanselfsprekend dat alle wit mense en spesifiek Afrikaners nie slegte mense is nie. Hieraan koppel Lloyd 'n voorwaarde: Mits hulle jammer voel oor ons apartheidsgeskiedenis. Ek, daarenteen, stel dit as my oortuiging dat mense, insluitende Afrikaner
Trienie2015-07-30Dankie Hannelie, vir eerlike kommentaar. Daar is 'n groep van ons wat nie die boek sal koop nie. Ek wil graag aan hulle erkenning gee.
Miskien is dit omdat ons direk met VIGS gevalle en gebroke huwelik moet werk, omrede van die seksuele wat handuit ruk e
Riette Hugo2015-07-29Ek was baie trots op Marike!! Sy het reggekry wat die meeste van ons te bang is om aan te durf!! Dis vir my 'n voorreg om haar te ken! Ek salueer jou!
Kobus de Klerk2015-07-29Katterigheid los nie jou probleem op nie, Panda. Ek het so 'n tyd gelede gevra julle moet reële bewyse verskaf vir die heliosentriese stelsel en julle kon nie - net weer vorendag gekom met beledigings en ou holruggeryde teorieë. En wat het dit te make m