F C Boot2015-08-18Beste Jan Rap
Wie se skuld is dit dat ons tans in die posisie is waarin ons is? Die probleem lê mi veel dieper as die onwilligheid van ’n groep lidmate om bv die Belharbelydenis te aanvaar.Hier is enkele gedagtes van my kant.
Mense lewe nie in w
Jaco Fourie2015-08-18Hennie
Wat opvallend is, is dat aan die eenkant, is dit gewoonlik 'n blanke wat staan en bedel, en om hom is dit swartes wat met die motoriste handel dryf. Albei heel gesond. Die blanke is onproduktief en 'n las vir die gemeenskap, die swarte dra by t
Johannes Comestor2015-08-18Ek is 'n voorstander van Standaardafrikaans en stry by elke moontlike geleentheid vir die voortbestaan van my moedertaal. Dit is veral belangrik dat Afrikaans teen verdringing deur Engels verskans moet word. 'n Mengeltaal soos Kaaps is sekerlik nie die aa
George Bekker2015-08-17Danny, ek kritiseer nie graag 'n man se taalgebruik nie, maar iets hinder in die volgende stelling: "ons het Madiba tot die vergetelheid gaan vasspyker."
Jy wys ook op die ongelykheid tussen swart en minder swart. Was die doel van die struggle nie om a
Johannes Comestor2015-08-17In die vierde paragraaf word verwys na "verandering en vooruitgang". Dit is wenslik dat Wyngaard besef dat verandering ook agteruitgang kan wees; iets wat dikwels sedert 1990/1994 voorgekom het.
Jaco Fourie2015-08-17George
Het jy nog nie agtergekom Duitswester staaf nooit sy stellings nie, verwag dat almal hom as alwys moet aanvaar en wanneer hy hom in 'n hoek bevind, dan verdwyn hy stilletjies druipstert.
Nog iets. Die man bly in Australië, maar kan net nie van s
Johannes Comestor2015-08-17Titus noem nie of hy in sy hoedanigheid as hoof van kultuur by die ATKV of as menseregtekommissaris geskryf het nie. Myns insiens is hy nie geskik om enige een van die twee poste te beklee nie.
Jan Rap2015-08-16Jy's bietjie onregverdig teenoor die NG-kerk. Die NG-kerk (onder andere) het jare voor '94 sy lidmate al begin voorberei vir die nuwe bedeling. Trouens, die NG-kerk het lustig meegewerk aan die daarstel van die huidige gemors. Nóú sit die NG-kerk (é
warren erasmus2015-08-16Have to say that I've read Blood Meridian 3 times as well as most of Cormac McCarthy’s novels, and am reading Book of War at the moment. I am enjoying the read although it is difficult to see Mr Whyle's writing as original when I am so familiar with Mer
F C Boot2015-08-16Mense, wat help al die nabetratging 'n mens. Net mooi niks nie.Al wat dit huidige toedrag van sake in Suid Afrika vir my sê is dat 'n suksesvolle bevrydingsorganisasie nie per se oorgaan in 'n goeie regering nie.Kyk maar noord van Suid-Afrika en verder
Corlia Fourie2015-08-15Ek ondersteun ook die veldtog en is bly dat sy baie kunstenaars, digters en andere dit reeds gedoen het. Dis nodig om ons stemme teen korrupsie uit te bring.
sigeuner2015-08-15Die onnoemlikheid van doods-leef. Om ander te sien verbygaan in die lewende wêreld en die "stem" wat verplig is om te bly doodgaan en doodgaan, maar bly leef omdat dood 100 maniere het voordat dit toeslaan. Dit is manjifiek in die sin dat dit stereo-ti
charl Cilliers2015-08-14Puik Handre ... baie geluk !
Die konsepte''sielkundige verwonding'' en ''psigohistoriese retrospeksie '' het ek veral baie interssant gevind.Die insig in intensionaliteit van gedrag is inderdaad baie belangrik,maar word selde gepleeg! Dankie dat jy met
F C Boot2015-08-14Dagsê George
Politieke groeperings in links en regs is soos die modes van die dag.
As spykerhakskoene die dag in is, dra al wat 'n vrou wat dit kan dra dit en voel vere vir die gaatjies wat in vloerbedekkings getrap word.
So ook met die ‘minis’ en
George Bekker2015-08-13Dirk, die feit dat ek die Bridges vrou se naam nie eers kan spel nie is aanduidend van hoe ek oor haar voel. Nogtans het ek probeer om objektief my saak te stel. Op vraag 2 hoef ek seker nie te antwoord nie. Jy moet tog weet dat minstens die erkende media
Duitswester2015-08-13Dis ongelooflik om die praatjies van sportkommentators in SA en die in Australië beide te luister. SA se totale alles is deurdrenk met pateetpolitiek. Nou die aand se netbalvernedering aan die hand van die Australiese meisies maak dit net soveel meer du
Rene Kotzee2015-08-12Ek stel beslis belang om hierdie slypskool mee te maak. Stuur asb vir my alle besonderhede per e-pos deur. Dit sal HOOG op prys gestel word! Baie dankie!
René Kotzee
Jan Rap2015-08-12George, jy's reg; regse geluide, of liewer geluide wat die teenswoordige meelopers en saampraters as regs beskou, word gesmoor. Ek het nou die dag 'n paar opmerkings onder Harald Pakendorf se rubriek gemaak en dis bloot net nie geplaas nie. Ek het op 'n
Reusedwerg2015-08-12George pas net op dat jy nie in die bek geruk gaan word nie. Net die blankes/wittes is rassiste. Indien jy dit sou waag om jou mening te lug oor iets wat volgens jou nie "reg" is nie word jy as 'n rassis gebrandmerk. Jy kan iemand onder sy ma se rok in/ui
sigeuner2015-08-12Hoe meer ek lees, hoe meer wil ek weet wat ek eintlik sien as ek glo dat ek "sterre kyk".
Baie dankie vir `n praktiese en interessante leesstuk.
sigeuner2015-08-12Is dit werklik 10 antwoorde?
Met net 9 vrae :-).
Ek het elkeen van die 9 idiome (hopelik korrek) - maar sukkel om nr 10 op te spoor. Dit het spoorloos verdwyn, maar ek sal my oor op die grond hou.