Eienaardige verskynsel

  • 1
Daar is 'n menigte, geleerdes inkluis, wat van mening is dat moderne natuurwetenskaplikes minder verstand het as die bedenkers van versinsels van ouds.
 
CM
  • 1

Kommentaar

  • Miskien is dit tog waar want om 'n versinsel te bedink verg baie meer kalorieë as navorsing, in 'n wit jas, van 08h17 tot 16h35 (17 min vir koffie en 25 min vir oppak).

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top