Panda2015-07-29Beste Angus,
Kom my voor of ’n ou nie ’n keuse het nie. Jy word geseën met spiritistiese intelligensie of met gesonde verstand.
Groete
Panda
El-marie2015-07-29Oe lekker om al die vrae en antwoorde met ons geliefde Liedjieboer te kan lees. Lief jou Anton Goosen, jou musiekkennis verstom my elke keer! Boer so voort.
Jaco Fourie2015-07-29Kobus
Miskien het ek myself nie duidelik uitgedruk nie, want ek is met jou eens mbt die gebeurlikhede van Jesus se lewe en bediening wat jare later eers opgeteken is in wat nou as die Nuwe Testament bekend staan.
Jesus is die oorsprong van die Christeli
Stefaan de Jager2015-07-28Ek sluit aan by die laaste deel van die gedig: " ....jy altyd weer soos 'n Lasarus in die lig van die hiermaals op kan staan."
Na Lasarus se eerste opstanding uit die dood het hy nog `n entjie gegaan in die hiermaals. Ons weet nie oor sy pad as gelowi
Thomas2015-07-28Aitsa Kobus
Jy sê: "Diep ruimte 'wetenskap' is die duurste en grootse foefie - klug - waaraan 'n segment van die mensdom homself steeds, na duisende jare sonder werklike vordering, vir vermaak en (sommige) as 'n nering, oorgee".
Nou ja toe. Onthou jy v
Panda2015-07-28Kobus de Klerk stel dit as ’n feit “dat die kosmiese wetenskap vir die afgelope 2000 glad nie vordering kon maak nie”. Ek neem aan dat die 2000 moet lees 2000 jaar. Dus die geosentriese model met die aarde in die middel en die ganse heelal wat elke
Johannes Comestor2015-07-28Dit is 'n hoogs eensydige siening. Die Britte word selfs (in 'n mate) verontskuldig oor die konsentrasiekampe. Die wit vlag is sekerlik deur die Britte misbruik, ens. Ek hoop 'n gesaghebbende historikus reageer op die bostaande teks.
Jaco Fourie2015-07-28Duitswester
Het jy vergeet ek is 'n ateïs? Wat godsdienstig geglo word mbt die Ou en Nuwe Testament, hetsy gesamentlik of afsonderlik traak my eintlik nie. Waar jy my in my respons aan Thomas aanhaal, word dit deur jou buite verband gedoen. My respons a
Jaco Fourie2015-07-28Duitswester
Soos altyd, bontspring jy. Jy het steeds nie die volgende vir die leser feitlik bewys nie, afleidend van jou insiglose emosionele stellings, nl:
"Bewys dat daar 'n verband bestaan tussen homoseksualiteit en die ondergang van nasies; tussen h
Kobus de Klerk2015-07-28Jaco,
Interessante siening wat jy koester, maar jy is nie korrek wanneer jy sê dat die Christelike Godsdiens sy bestaan aan die Bybel te danke het nie.
As jy bietjie die geskiedenis nagaan, sal jy bemerk dat die Christelike Godsdiens sy rotsvaste best
Kobus de Klerk2015-07-28Rigter,
Weens jou agnostisisme ken jy nou natuurlik nie die Heilige Gees van God nie, maar HY is betrokke en teenwoordig by die totstandkoming van al daar die dinge waaroor SY Woord getuig. En natuurlik, die Heilige Gees gee dit vir ons vandag nog in d
Kobus de Klerk2015-07-28Panda,
Jy is eintlik reg oor jou afleiding van wat ek gesê het omtrent sirius B. Ek kan dit glad nie bewys nie. Ek het Prof van Jaarsveld se woord daarvoor aanvaar, en hy op sy beurt, natuurlik ander se woord en so gaan dit aan, terwyl geeneen van hul
Trienie2015-07-28CM, van jou woorde besit soveel diepte en waarheid dat ek daarop moet reageer. Ja, hemel is 'n vriendelike mens. Ek stem - ons moet hier op aarde ons vriendelikheid en liefde aan mekaar toon. Bitsigheid en vervolging is 'n euwel.
"Soos in die hemel,
Thomas2015-07-27Panda
Baie dankie vir 'n interessante en leersame stuk oor die helderheid van planete en sterre. Ek het dit uitgedruk en in my sterrekyk-lêer gesit.
Jou inligting vul my amateuragtige stuk oor die sigbaarheid van Jupiter en sy mane goed aan en gee dit
Richard Becker2015-07-27In German we say, "die Wahrheit tut weh." (The truth hurts). That accounts for the 'head in the sand' over-reaction from disillusioned Afrikaners regarding this book. As a German living in SA and therefore not too interested one way or the other I must sa
Angus2015-07-27Beste Panda,
Jy vergeet Kobus het spiritistiese intelligensie. Dis nie ons arme spiritisties intelligentlose aardse wesens beskore om, soos hy, geeste en goeters te kan sien rondswewe nie.
Groete,
Angus
Angus2015-07-27Beste Thomas,
Interessanter nog, die slang het met Eva gepraat, heel waarskynlik, soos AG Visser beweer, "in Hoog-Galdees en Aramees, want almal moes tweetalig wees."
En dan was daar nog bome ook met spraakorgane. Die boom van kennis het seker "օգն
Angus2015-07-27Beste FC Boot,
Ek is maar altyd haastig as ek skryf, maar ook altyd deeglik, soos jy kan sien.
Lank terug, seker voor jy nog van SêNet gehoor het, het ek die posisie van die mite aan Kobus verduidelik. Die leerdig, sage, mite, legende, sprokie, fab
Jos van Hecke2015-07-27Verontskuldigings dat ek Afrikaans (nog) nie voldoende beheers nie om menings reg te verwoord. Ik ben een Vlaming en daarom geef ik hier mijn mening in het Nederlands wat voor Afrikaans sprekers allicht geen groot probleem van 'verstaan' zal zijn. Ik begr
Hannelie2015-07-27Ek is driekwart met die boek. Baie geboei aan die begin, maar raak nou bietjie afgesaag. Glo meeste is op fiksie gebasseer aangesien 'n vrou nie 3 keer agtermekaar orgasme bereik nie. Of is ek verkeerd? En hy staan darem te vinnig regop as hy 'n vrou net
Patrick2015-07-27Marthinus was my na aan die hart gewees.
Hy was vir so lank 'n deel van my lewenspad. Eers as onderwyser, later as kollega, en toe as vriend. Ons het talle gesprekke gedeel en het dit my altyd ryker gelaat. Die leemte wat sy afwesige gravitas agterlaa
Jean Oosthuizen2015-07-27Ja rêrig. Crito het darem ook nie gesê Brink het ʼn boek oor Buys geskryf nie maar wel dat hy óór hom geskryf het. In Kennis van die aand asook in Bidspringkaan skryf André P Brink oor Coenraad Buys. “Daar het ek by ʼn wilde wit man gebly. Sy naam
Jaco Fourie2015-07-27'n Wanopvatting wat ek met vele sogenaamde "kenners" agtergekom het, is dat hulle manlike homoseksualiteit met die vroulike hormoon wil koppel, en dat daaraan voor geboorte met testosteroon aan getorring kan word om seksuele oriëntasie te verander. Kortw
Duitswester2015-07-27Jaco,
How Civilizations Die deur David P. Goldman sal ver gaan om jou kennis te verbreed. Jy kan beslis daarmee doen.
En wat jy die "Bybel" noem, onderskei asb tussen die Bybel en die sg Nuwe Testament. Die twee is totaal verskillend en die geloof wat u
Jaco Fourie2015-07-27Duitswester
Jy is vinnig om ander se gelowe, veral die Christendom te veroordeel, weereens soos met al jou skrywes, sonder enige feitlike stawing van jou stellings nie. Toe ek jou gevra het wat jou geloof was, wou jy dit nie weergee nie. Jy kom wel Joods
Judy Krogh2015-07-27I have in my possession, the Eugene Marais Rocking Chair. This was given to Mrs Julia Krogh by Hannie Preller, her aunt. Julia passed this chair on to my late husband, D'Arcy L Krogh. I would like to see that the chair joins his other important belonging
Duitswester2015-07-27En wie wil jy hê moet jou gelukwens? Dis tyd vir die gefaalde geloof Christendom om sulke sondes te aanvaar en vertroetel, nes alle vals gelowe in die mensdom se geskiedenis.
Dit is niks nuut nie. Die vals profeet Jesus se tyd is amper verby.
Duitswe
F C Boot2015-07-27Beste Angus
Ek neem aan dat jy redelik haastig was toe jy die kommentaar geskryf het.
Jy is reg as jy skryf dat jy baie keer vir Kobus ingelig het dat die verhale (skepping) mites is; wat jy egter nagelaat het om te sê is dat dit ook onderwysmetodes va
Pieter2015-07-26Die probleem is dat ons in Suid-Afrika sit met 'n 'vervaardigde konsensus' waarin media, akademici, studente, skoliere, en elite almal dieselfde taal praat van die regeerder. Hulle almal het dit tot op ’n punt gemaak omdat hulle 'gehoorsaam' en 'passief
Raed-na-Gael2015-07-25Terwyl ek hierbo lees, wonder ek hoekom homoseksualiteit enigsins in die Bybel aangespreek word.
Ek het al ( vir Jaco Fourie ) daarop gewys dat evolusie en homoseksualiteit nie versoenbaar is nie.
Raed-na-Gael