Kommentaar

Die verwerkingsproses ten opsigte van toneelkeuse met verwysing na die rolprent Roepman

bianca 2015-07-22 Is daar dalk 'n monoloog uit Lien se Lankstaanskoene?

Komeet PANSTARRS in die vroeë aandhemel in die weste

Panda 2015-07-22 Jammer vir die foutiewe webadres. Probeer hierdie een: http://apod.nasa.gov/apod/ap150721.html Panda

Ek is gay en was 'n predikant

CM 2015-07-22 Die rasionele ontwikkeling van regstelsels bevestig die primitiwiteit van sondes.

Traak-my-nie-agtigheid: “the most insidious danger of all”

Marieka Visage 2015-07-22 Ek het dit geniet om die artikel te lees. Komende uit 'n vroeër geslag as die skrywer moet ek egter daarop wys dat die gewraakte Bantoe-onderwys juis vir moedertaal onderrig in die laerskole voorsiening gemaak het.

Ek is gay en was 'n predikant

Kenny van Rensburg 2015-07-21 Dankie Gert ... ek voel om uit te skree hallelujah, want gay is nie iets wat jy doen nie, maar is ... ’n genetiese ding. Want in die kerk, skryf iemand, "vooroordeel ons gay mense, maar tegerlykertyd verwelkom ons sonder ’n woord van teenspraak of mur

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Kobus de Klerk 2015-07-21 Angus Jy verstaan steeds nie. Die begripsfout wat jy maak, is juis ingrypend bydraend tot die feit dat jy nie mooi begryp nie. Waar jy beweer ek en ander gelowiges sê dat daar 'niks' was voor die Begin nie, maak jy die fout. Dit is hoegenaamd nie wat e

Vir Dirk oor onder andere emigrasie

Jan Rap 2015-07-21 Dirk, ek verbeel my ek het al 'ad hominem' voorheen gebruik. Gelukkig het ek die vingerfoutjie in my respons gemaak anders het jy four call gehad om oor te mor en te kla. Na al die twak wat jy kwytgeraak het blyk dit nou duidelik jy het niks om te sê ni

Ek is gay en was 'n predikant

Marise Stander 2015-07-21 Gert, jy is die versinnebeelding en voorbeeld van God is Liefde. Mag jy vir baie jare mense aan jou lippe laat hang oor die wonderwerk van ware Liefde ... Ek waardeer jou en jy is vir my 'n inspirasie

Kerke dop die gaytoets

Schalk van Wyk 2015-07-21 Niemand weet werklik wat Jesus in elk geval sou gesê het nie. Baie daarvan is aan hom toegedig wat hulle blatant oorgekopieer het uit sogenaamde "pagan" gelowe. Nietemin word aanvaar dat liefde, vergifnis en deernis met die armes deel van die kernboodska

Ek is gay en was 'n predikant

Marie 2015-07-21 Gelukkig dat die mens nie hoef te oordeel wie na die hemel mag nie. Wat 'n verskrikking sou dit wees. Glo in jouself en God en nie in mense nie. Mense is net skape, loop die grootste skreeuwer agterna, te bang om anders te wees. Wees jouself. God hou van

oorlewingsgebed van die 21ste-eeuse kunstenaar

Fluit-fluit 2015-07-21 KK, klink vir my na die besetene van Gadara voordat die 2000 duiwels uit hom uitgedryf is. Nog in kettings geboei, volkome beset en in hulle mag!

Ek is gay en was 'n predikant

Maryke Ubbink 2015-07-21 Baie dankie Gert vir hierdie besondere skrywe. Ons waardeer die openheid en eerlikheid geweldig baie. Ek kan net saamstem met Mercia, want ook ek is 'n mamma van 'n wonderlik gay seun wat ook vanjaar getroud is. Hy en sy lewensmaat is gelowige kinders v

Fokusberoep: Akteur en regisseur

llewellyn 2015-07-21 Ek wil 'n akteur wees. Asb help my, ek is baie goed.

Ons Klyntji - A call for contributions

benjamin jooste 2015-07-21 Hi ek wonder waar ek 'n copy kan kry van die nuutste uitgawe en vorige uitawes. Groete.

Taal en die geen wat nie werk nie

Angus 2015-07-21 Beste FC Boot Kobus het het dit reg. As jy streng volgens die Bybel leef, en 'n Christen kan nie anders as om streng volgens die Bybel te leef nie, anders is hy nie 'n Christen nie, dan is kennis die vrug waaraan jy nie mag eet nie. Genesis 1:16-17. Die

Traak-my-nie-agtigheid: “the most insidious danger of all”

Christo Du Toit 2015-07-21 Baie insiggewende artikel, ek is bevrees dat hierdie artikel by hoofsaaklik afrikaners gaan uitkom en hulle sal 99% daarmee saamstem. My kommentaar is dat hierdie artikel in Engels vertaal moet word en op enige denkbare wyse by die besluitnemers van hierd

Ek is gay en was 'n predikant

Louise Prinsloo 2015-07-21 Baie dankie Gert vir jou opregtheid en eerlikheid. Ek bewonder jou moed en deursettingsvermoë asook die wonderlike boodskappe wat jy gereeld in Renaissance gemeente met ons deel!

Vir Dirk oor onder andere emigrasie

Dirk Rigter 2015-07-21 Jan Rap, As jy dan nou ghrend woorde wil gebruik, spel die woorde tog reg asb! Dis ad hominem, met 'n "e" voor die laaste "m". En gaan kyk tog in die woordeboek wat die term beteken voordat jy dit so kwistig gebruik. Reusedwerg. Laas toe ons van

Vir Dirk oor onder andere emigrasie

Jan Rap 2015-07-20 Wonderlik Dirk! Ek weerlê al jou aantygings (jou kommentaar onderaan my vorige brief aan jou), noem die terreur van die groep aan wie se kant jy jou geskaar het, vra vir jou of die terreur nie vir jou 'n rooi lig laat opgaan het nie, vra effektief vir j

Ek is gay en was 'n predikant

Hendrik Kruger 2015-07-20 Gert Janse van Rensburg, ek stem volkome saam met u. Ek hou die gesprek op LitNet nou al 'n geruime rukkie dop. Elke keer neem ek myself voor om maar stil te bly, maar nie hierdie keer nie. Gay mense is net dit, mense. Net omrede ek gay is, is nie te sê

Ek is gay en was 'n predikant

Mercia Smutd 2015-07-20 Vir my is gay a non-issue. Mense met groen oë en rooi hare ook. Vir my is 'n issue onverdraagsaamheid en oordele vel. Skynheiligheid en duplisiteit is vir my 'n euwel. En ek kan praat want ek het 'n fantastiese getroude gay seun.

Vir Dirk oor onder andere emigrasie

Reusedwerg 2015-07-20 Jan. Ek vind dit ook baie snaaks dat wanneer jy die huidige stand van sake bevraagteken, nie eers kritiseer nie, is jy regs en moet Orania toe. Dit laat my dink aan die dae van die Nasionale Party. Jy het die blinkgat "linkses",vernaam onder die Ingelse g

Traak-my-nie-agtigheid: “the most insidious danger of all”

Alwyn Mouton 2015-07-20 Baie insiggewende artikel en dit laat mens bepaald dink en noop om bietjie dieper na ons samelewing en die huidige verval van basiese dienste en strukture te kyk. Maar het ons enigsins nog die energie, of bloot 'n intense belangstelling? Bettina Wyngaard

Oor Pluto, Jupiter en spirituele dillusie

Panda 2015-07-20 Thomas, Dankie vir die interessante bydrae. Dis voorwaar ’n pragtige foto van die dwergplaneet Pluto wat op 18 Februarie 1930 deur Clive Tombaugh (1906 — 1997) ontdek is deur middel van ’n tegniek van flitsfoto’s van die sterrehemel en een van sy

Taal en die geen wat nie werk nie

F C Boot 2015-07-20 Beste Angus 'Jy sê: "Die onderwerp is die FOX2P-geen" Reg so maar die kennis is deel van die " Sekulêre kennis " soos omskryf in my kommentaar. Die vraag wat Kobus de Klerk weier om te antwoord is hoe die kennis my aan die kant van die ongelowig

Kerke dop die gaytoets

F C Boot 2015-07-20 Ek neem nie graag aan die tipe gesprek deel nie want die volgende is 'n aanhaling uit een van Esegiël se baie visioene: . “Ek het gehoor die Here sê vir die ander manne: ‘Gaan agter hom aan deur die stad en slaan dood! Moenie verskoon nie, moenie j

Afspraak

Magriet Hugo 2015-07-20 Lanklaas 'n gedig so geniet. Toe ek kom by "Sy het in dryfsand weggeraak" sien ek in my geestesoog my eie ma en broer wanneer hy bebloed by die huis aangekom het.

Kerke dop die gaytoets

Gerki Otto 2015-07-20 Ek is baie lief vir die Here, ek as gay vrou. Maak my bitter ongelukkig as mense my wil oordeel of "reg" bid. Jesus het aan die kruis gesterf vir almal se sondes. God is liefde. Liefde is alles.

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Angus 2015-07-20 Hierdie klomp snert verdien nie eens 'n reaksie nie.

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Angus 2015-07-20 Beste Kobus, Ja, soos jy dit hier verduidelik, so verduidelik al my teologiese vriende, en ons dominee dit ook vir my -- so min of meer. Hulle kan nie insien dat hulle logika hulle eie redenasies weerspreek nie; dus is ek seker jy sal dit ook nie insi

Antwoord vir Angus steeds oor mengeltaal

Angus 2015-07-19 Beste Jan, Jy het dit nie pertinent so gestel dat Hesseling beweer dat Afrikaans van Portugees en Maleis afstam nie, maar jy het dit gesuggereer met as sou ʼn Afrikaanssprekende kwansuis ʼn stuk Portugees en ʼn stuk Maleis sou verstaan het indien Afrikaa

Kerke dop die gaytoets

Tjoppie 2015-07-19 Ons is in 2015, ek kan nie glo dat ons as mens nog so oud Suid-Afrikaans kan aangaan nie ... Jinne mense, julle is darem maar moeilik ... Wat pla dit julle bybelboelie-gemeenskap as ander gelukkig is? Hoe gaan julle as ouers voel as ons dieselfde wette g

Op soek na die Franse Nelle

Nico Nel 2015-07-19 Ek beskik oor heelwat inligting oor die Nels in Frankryk en sal graag met me Nagel kontak wil maak.

Kerke dop die gaytoets

G.D.Grobler 2015-07-19 "Beide Christene en gays"? Is die konsep van gay christene vir jou so ondenkbaar dat jy hulle in jou argument as twee partye in opposisie sien? Dit gaan hier on christenmense wat gay is wat soos enige ander lidmaat van die kerk behandel wil word. Glo vir

Tien vrae: Jan van der Merwe oor Noord-Kaapse Dorpe

Godfried Fritz 2015-07-19 Enigiets oor Richmond? Ons het onlangs hierheen verhuis. Dalk kan jy ander artikels voorstel.

Dogters van Sion

ben van Nieuwenhuizen 2015-07-19 Siek mense met siek idees !

Kerke dop die gaytoets

Christo Cilliers 2015-07-18 Dankie vir die artikel, en dit wat jy daarin skryf. Ek weet van duisende gay mense wat weg is uit die kerk omdat hul nie welkom voel in die kerk nie. Gelukkig is meeste gay mense wat ek ken nogal slim. Hul het hul eie verhouding met God en weet dat Hy

Joan Hambidge se Vuurwiel: verse wat skroei uit die hart

Sonja Plekker 2015-07-18 Inderdaad, wat het van Freda Plekker geword? Is daar iemand wat kan help?

Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?

Hannes van der Merwe 2015-07-18 Die Bybel as woord van die Ewige God, is 'n genadegawe aan die in-sonde-gevalle mens en is genoegsaam vir elke mens op die aarde, van die begin af en tot en met die eind-oordeel. As die Bybel soos 'n wetenskaplike geskrif beskou word, gaan jy daarin soek
Top