Kommentaar

Oral is my God

Johann P. Boshoff 2015-07-15 Dankie, Ralph, weer eens.

Dirk Rigter se siening oor mor en kla

Dirk Rigter 2015-07-15 Jan Rap, So, volgens jou was daar vanaf die 1960's tot die vroeë 1990's geen brandende paaie en klipgooiery nie, geen opstande en protes nie, geen polisie en soldate langs die paaie nie, geen kommando's op bystand nie, geen soldate op grensdiens nie,

Kerke dop die gaytoets

Nicolette 2015-07-15 Baie dankie vir 'n sinvolle artikel, Jean. Ek, as heteroseksuele vrou, omarm ek my gay vriende met liefde en deernis. Ek staan verstom oor die venyn van Bybelboelies en versiegooiers, die veroordelende "christene". Dis eintlik hartseer, skreiend.

Charlenè Brouwer: "Ek is mal daaroor om ’n karakter te speel wat nie ek is nie"

Marina Otto 2015-07-15 Ons het van 'n klein dorpie Sannieshof waar Charlene groot geword het en op sosiale media haar dopgehou.Sy is besig om teen 'n tempo te groei in alles wat sy doen.Sy het die potensiaal om enige produksie aan te vat en haar eie te maak en daarmee te kompet

Kerke dop die gaytoets

Pierre Verwey 2015-07-15 Puik artikel.

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Thomas 2015-07-15 Dirk Soos ek gesê het is dit duidelik dat sinvolle redenasie met KdK nie moontlik is nie. Skielik is jy die een wat aannames maak en hy die een wat bewyse verskaf. Ek moet sê dat as ek onse Kosie se redenasies kon toepas in my studies, was 4 jaar

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Chris Dippenaar 2015-07-15 Snaaks dat Kobus die woord 'logies' gebruik presies op die plek waar hy die heel eerste reël van formele logika breek deur die gevolg te bevestig.

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Dirk Rigter 2015-07-15 De Klerk Funksie, fenomene, interskakeling, interaksie, tenuitvoerlegging(!!) kompleksiteit en watter groot woorde gaan jou nie hieruit los kry nie. Jy het jouself vasgeknoop. Hoe langer en hoogdrawender die argument, hoe stywer trek die strop.

Antwoord vir Angus oor mengeltaal

Angus 2015-07-15 Beste Jan, Na heelwat tyd van besinning, is jy nog nie op die regte spoor wat taal betref nie. Niemand, nie dr Hesseling nie of ek, het beweer dat Afrikaans van όf Portugees όf Maleis afstam nie. Dr Hesseling het beweer dat Afrikaans afstam van Mal

Het Jan Marais Nationale Fonds: 100-jarige viering op 30 Mei 2015

Johannes Comestor 2015-07-15 Francois Verster, ek is nie moedswillig nie en jou skrywe raak nie kant of wal nie. Jannie Marais se stigtingsvoorwaarde vir die US is dat dit oorwegend 'n Afrikaanse universiteit moet wees. Daar is ernstige kommer of dit steeds die geval is of die geval

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Kobus de Klerk 2015-07-15 Nog iets, Thomas ... jou 'eie oë' bedrieg jou, natuurlik. Hoe anders? Jy is dan Spiritueel stokblind. Wat jy dus 'sien', is sommer jou eie maaksel. As jy my kommentaar op Rigter se storie lees - en jy kan dit verstaan, bygesê - sal jy mos besef hoe blin

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Kobus de Klerk 2015-07-15 Siestog Panda, te gou gepraat, hmmm? Alles behalwe. Soos jy kan sien, het Rigter in sy eie slagyster getrap. En jy saam met hom. Julle agnostiese outjies kan darem so oppervlakkig dink ... En Thomas, wat vir Jupiter geld, geld natuurlik ook vir Pluto. H

Kerke dop die gaytoets

Jean Oosthuizen 2015-07-15 Jesus het geen uitspraak gemaak oor homoseksualiteit nie en ons weet darem ook al teen die tyd dat die huwelike van die Bybelse tyd soos oos en wes verskil met dit wat ons vandag as 'n huwelik beskou.

Kerke dop die gaytoets

Jean Oosthuizen 2015-07-15 Johan ek is bewus van die goeie werk wat Marietjie in die verband doen. Dit is inderdaad goeie raad om haar self te vra. Ek het dit ook al meermale gedoen en onlangs daaroor in Rapport berig. Dit is wat sy gesê het toe ek met haar gesels het: "Volgens V

Kerke dop die gaytoets

Sanchen Lambrecht 2015-07-15 Lees asb Joe Dallas se boeke vir 'n gebalanseerde insig. Die eerste boek om te koop is Desires in conflict. Groete

Kerke dop die gaytoets

Paul nel 2015-07-15 Meer soos gays dop die kerktoets ...

Kerke dop die gaytoets

Fernande Wybenga 2015-07-14 Kerke dop baie meer as die 'gaytoets'.

Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden

Arrie 2015-07-14 Boek gelees en kon dit nie neersit tot ek klaar gelees het nie. Net een ding wat so bietjie vergesog was is die hoofkarakter se meneer wat regop spring as hy 'n ding sien wat bra of rok dra ... As daar dalk 'n volgende boek is dink so bietjie daaroor .

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Thomas 2015-07-14 Dirk Ek wonder wat sê onse Kosie van die foto's van Pluto wat so pas bekend geword het - seker dat Nasa bloot gelukkig was dat die optiese illusie toe werklik was. Ewenwel, dis baie gepas van jou om die ambivalensie in Kobus se redenasies uit te w

Afspraak

Delina Lombaard 2015-07-14 Dit is 'n wonderlike gedig.

Kerke dop die gaytoets

Johannes 2015-07-14 Die antwoord in kort op hierdie kunsmatige probleemstelling is as volg : Christene lees die Bybel van agter af dws vanuit die hoogtepunt van die openbaring naamlik Jesus Christus se Persoon en werk. (vgl Hebr 1:1) Om dit prakties te stel, as ek bv in die

Resensie: Boekstaaf deur Nini Bennett

Mellet Moll 2015-07-14 Die resensie is uiters volledig en baie deeglik nagevors. Elke stelling is gestaaf, elke indruk is helder en volledig uitgewys. Ek moet die resensent komplimenteer want dit stel 'n hoë standaard en getuig van akademiese volwassenheid. Dit gee krediet waa

Springbokafrigters vervolg ...

Jan Rap 2015-07-14 Ek sê ook nie te sleg nie maar Vrystaat het al menig 'n wedstryd verloor deurdat Ebersohn of Goosen balbesit wegskop in die doodsnikke van die wedstryd. Deur balbesit af te staan met 3 of 4 minute speeltyd oor, en 3 of 4 punte voor, is doodsake; die and

Kerke dop die gaytoets

Johann P. Boshoff 2015-07-14 Ek beleef dit anders - ten minste probeer die NGK iets konstruktiefs omtrent die saak doen, veral nou in die Seisoen van Luister (http://www.seisoenvanluister.co.za/) ... luister ook na gay Christene self, vra vir dr Marietjie van Loggerenberg.

Kerke dop die gaytoets

Jean Oosthuizen 2015-07-14 Johannes die skulpvis-argument soos wat jy dit noem is maar net een van talle voorbeelde. Vir verdere inligting raai ek jou aan om die akademiese artikel daaroor op LitNet saam te lees. Die skakel daarheen verskyn ook in die artikel hier bo. Jy is welkom

Kerke dop die gaytoets

Rene 2015-07-14 Om iets te wettig is beslis nie om dit goed te keur nie. Dit mag dalk wettig wees vir ons gay mense om in die huwelik te tree, maar niemand verseker jou in dieselfde asem van die vryheid om jouself te wees in die openbaar nie. Ja, daar is inderdaad n hand

Kerke dop die gaytoets

Deon Bosman 2015-07-14 Ek is glad nie verbaas dat die NG kerk al meer lidmate verloor nie. In die verlede het die NG kerk apartheid uit die Bybel uit ondersteun en na 1994 het hulle verskoning gevra en uit dieselfde Bybel uit apartheid veroordeel ... hulle propageer liefde en n

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Kobus de Klerk 2015-07-14 Rigter Fisiese kontroles vir die bestaan en skeppingsvermoë van God is legio. Te wete 'n enkele voorbeeld van talle - probeer jy gerus iets redelik kompleks sonder intelligensie en beplanning skep en tot stand bring. As jy dit regkry, is jou punt gemaak

Probleme bolangs

Reusedwerg 2015-07-14 George ek het nie 'n siekefonds nie. Nie dat ek nie een kan bekostig nie maar is genadiglik gesond. My vrou het so drie jaar gelede kanker gehad. Ons is na 'n staatshospitaal waar sy die beste denkbare behandeling en versorging kry wat ek aan kan dink. On

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Panda 2015-07-14 Nou het jy ta netjies in die slagyster Dirk. Hy sal sy voet moet afdraai om hier uit te kom.

Kerke dop die gaytoets

Marie 2015-07-14 Ek sien duidelik dat beide christene en gays verstaan nie regtig die argument nie. Almal gooi klippe en redeneer, maar niemand verstaan regtig waaroor hulle klippe gooi nie. Christene voel hulle word aangeval en voel hulle moet verdedig en gays voel weer

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

André Botes 2015-07-14 Hi Prof Dankie vir die mooi navorsing oor die Durands. Ek sou graag wou sien dat jy hierby die geskiedenis van Salty Durand die legendariese Springbok en Noord-Transvaal slot en afrigter bywerk. Hy was Jacobus Abraham DURANDT en is in die Oos-Kaap gebo

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Chris Steenkamp 2015-07-13 Hi daar, F C! Jy's natuurlik reg as jy sê dat dit wat God beplan het om Adam se geslag te vervang, en wat Hy aangevoor het met die geboorte van sy Seun en wat sy Seun verder gevoer het toe Hy die lewe wat Hy van sy Vader ontvang het, vrywillig afgelê he

Kerke dop die gaytoets

Johannes 2015-07-13 Liewe aarde Jean die arme skulpvis-argument pas nie by beredeneerde debatvoering nie! Daar is immers iets soos die Nuwe Verbond en progressiewe openbaring... http://skattegemynuitgodsewoordintsumeb.blogspot.com/2013/06/aanklag-van-die-moedswilliges.html

Decolon i sing Wits - an act of epistemic disobedience

vika nikelo 2015-07-13 I like your work guys, lets keep qhubaring.

Die komplekse skepping

Angus 2015-07-13 Ek laat my nie vertel 'n barmhartige , liefdevolle en almagtige god sou sulke wreedheid toelaat in sy skepping om getalle van mense te beheer nie. Darwin het mos al jare gelede bewys dat sulke wreedheid toegeskryf moet word aan die geknoei van evolusi

Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?

Rex 2015-07-13 Die debat rondom homoseksualiteit is reeds afgewater, maar duur ad infinitum voort. Het die NG Kerk nou, na al die jare se gewroeg, die “waarheid” ontdek? Dit word bevraagteken in die woorde van Bill Maher: “Religion is dangerous because it allows h

Kerke dop die gaytoets

Fred Pheiffer 2015-07-13 Daai laaste Bybelaanhaling is darem vir jou 'n fatwa uit die boonste rakke.

Kerke dop die gaytoets

CM 2015-07-13 Hulle weet nog nie hoe om te bepaal wat waar is nie.

Wees versigtig wat jy oor skisofrenie en medikasie sê

A PIETERSE 2015-07-13 Hoe gemaak met 'n 28 jarige jongman wat medikasie (dan stil en kalm) gebruik maar doodeenvoudig weier om te werk - hy gaan nooit selfversorgend wees nie, aanneem Pa koop alles en ondersteun dat hy nie hoef te werk nie, nie eers plante nat te gooi nie ens.
Top