Kommentaar

Winter saam met die ANC?

George Bekker 2015-06-24 'n Interessante artikel. Net jammer die outeur wil glad nie sy nek uitsteek nie.

Die Weste se gevaarlike spel met Rusland

jaco fourie 2015-06-24 Reusedwerg 1. Noord-Korea: Is ’n Land wat so graag op baie wil roem, maar amper geen impak op die wêreldtoneel het nie. Al spog hulle van kernwapens, het hulle nie die vermoë om dit veel verder as die onmiddellike omliggende lande te kan aanwend nie

Die komplekse skepping

Duitswester 2015-06-24 Trienie Voeg daad by word, stuur die opstelletjie aan AL die tydskrifte wat jy aan kan dink en laat weet ons watter van hulle dit publiseer. Duitswester

Winter saam met die ANC?

cg 2015-06-24 Soos Pakendorf self sê, die gematigdes en intellektueles verlaat die ANC. Groei berus dus by die ongeletterde 14 miljoen wat nie in die vorige verkiesing gestem het nie asook die EFF, waarskynlik 'n ANC-skepping. So 'n sterk swaai na links is ons voorl

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

CM 2015-06-24 Freud het nog nie van beter geweet nie. Ons leef in die 21ste eeu.

Taal en die geen wat nie wil werk nie

F C BOOT 2015-06-23 De Klerk Jou probleem is dat jy 'n verdraaier en verkragter van die Evangelie is en dan totaal uit konteks Bybelversies aanhaal om jou standpunt te probeer regverdig. Die teks waarop jy staatmaak gaan oor die haat van 'n ongelowige wêreld en omdat

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Allie 2015-06-23 Sorry, maar die mens se verstand, het Sigmund Freud al gesê, is nie net die verstaanbare en die verklaarbare verstand wat volgens logika en afmeetbaarheid funksioneer nie. Die verstand het dieptes waarvan die verstand nie eers self bewus is nie! Komaan,

Die komplekse skepping

Thomas 2015-06-23 Kobus In teenstelling met jou het die wetenskap nog nooit voorgegee om alles te weet nie. As die wetenskap nie weet nie sê wetenskaplikes gewoon hulle weet nie en word dit die onderwerp van verdere studie. In jou kammawêreld word alles wat jy nie ka

Die komplekse skepping

Kobus de Klerk 2015-06-23 Thomas, Panda, Dirk Rigter... algar selfverklaarde ateïste en is daardie reaksies te wagte. As julle iets sou wou probeer verduidelik, sou dit juis met die verdagte en onbewysbare teorieë, spekulasies en hipotese wees, dus laat staan julle maar en raak

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

CM 2015-06-23 'n Totaal "ander" teologie kan ook maar net nog versinsels wees. Die mens se verstand is reeds voldoende ontwikkel om realistiese en logiese denke moontlik te maak.

Die komplekse skepping

Thomas 2015-06-23 Trienie Geen gesaghebbende akademiese tydskrif sal in Kobus se 'logiese gevolgtrekkings' belangstel omdat dit bloot sy eie opinies weerspieël met geen wetenskaplike beredenering nie. Dis bedoel vir naïewe en onkundige mense soos jy wat self nie waarh

Wanneer kry Suid-Afrika sy Arabiese Lente?

Piet Croucamp 2015-06-23 Chris, breindood opmerkings maak geen verskil aan die debat nie. Bevolkingsaanwas in SA word gereken ongeveer 2.5% (ek tap nou sommer uit my geheue). Indien ons 'n indeks saamstel van politieke en ekonomiese risikos, sal bevolkingsaanwas redelik laag a

Wanneer kry Suid-Afrika sy Arabiese Lente?

George van Biljon 2015-06-23 In ons land word baie probleme of dan uitdagings veroorsaak deur bevolkingsaanwas. Die regering van die dag, om sy stembasis te beskerm, gee aansporingsbonusse om meer kinders te verwek. Tien teen een word die meeste van die bonusse spandeer op alkohol en

Die komplekse skepping

Dirk Rigter 2015-06-23 Beste mnr De Klerk, Die Universiteit van Prul Wetenskap neem hiermee genoeë om u uit te nooi om 'n artikel te publiseer in ons eersvolgende Biologie-vaktydskrif. In u bogaande skrywe hou u die bestaan van oeroue rotstekeninge voor as bewys dat die

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Kobus de Klerk 2015-06-23 Boot, Dit gaan werklik nie vir my oor mense se respek vir my, nie. Dit is nie relevant nie. Jou 'aansien' is waarskynlik vir jou van kardinale belang, soveel so dat jy eerder die Woord van God sal teëgaan as om 'aansien' in ander se oë in te boet

Die komplekse skepping

Panda 2015-06-23 Thomas — Vergeet maar van die uitstaande antwoord wat Kobus jou skuld. Ek het die antwoorde wat hy my skuld maar as slegte skuld afgeskryf. Ek wou by hom meer weet oor die vreemde terme wat hy gebruik het toe hy sy onkunde oor Jupiter en sy mane openbaa

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Kobus de Klerk 2015-06-23 Boot, Jou tirade is onvanpas en verleen nie ondersteuning vir jou onbewysbare standpunt nie - veral nie jou skakel na Jannie Le Roux nie. Daar is mense wat net eenvoudig die darwinistiese evolusie aanvaar omdat hulle glo dit is wetenskap - onbewysb

Die komplekse skepping

Panda 2015-06-23 Trienie, Die sg. 'briljante feitlike skywe' waarna jy verwys sal by enige vooraanstaande tydskrifte wat jy in gedagte mag hê in die snippermandjie beland of as vermaak gepuliseer word. — Panda

Die Weste se gevaarlike spel met Rusland

Reusedwerg 2015-06-23 Dankie Jaco. Ek het vergeet van die Sjinese wat wou beslag op die eilande lê. Ek dink daardie manne se geveg is ook nog nie oor nie. Wat is jou mening of vooruitskouing, wat onregverdig is om enige iemand te vra, die rol wat die Noord-Koreane gaan/wil sp

Die komplekse skepping

Kobus de Klerk 2015-06-23 Thomas, Die darwinistiese tipe evolusieteorie verklaar niks werklik nie, veral nie die beweerde afkoms van alle lewe vanaf/vanuit 'n enkele voorouer/selletjie nie. Dit is blote konjektuur en bespiegeling. So ook die die bewering dat hierdie, soos jy di

Taal en die geen wat nie wil werk nie

F C BOOT 2015-06-23 De Klerk Is jy nooit maniere geleer nie en nie in staat tot beskaafde gesprekvoering nie? Jy moet jou kennis begin opknap. Jy raak deesdae al hoe meer soos 'n outydse gekrapte grammofoonplaat waar die naald op een plek bly vashaak het. Jy moet gerus di

Die komplekse skepping

trienie 2015-06-23 Hierdie briljante feitlike skrywe van Kobus hoort in vooraanstaande tydskrifte waar meer erkenning gegee word. Dankie, het dit geniet. Trienie.

Die komplekse skepping

Thomas 2015-06-22 Kobus Die evolusie-teorie verklaar juis in besondere detail al hierdie wonderlike dinge in die natuur. Jou model verklaar niks nie omdat jy telkens wonderbaarlik tot 'n ‘logiese gevolgtrekking’ kom sonder om ons te verduidelik hoe jy daarby uitkom.

Antwoord vir Angus

Angus 2015-06-22 Beste Jan, Woerawarra kan seker ook so vertolk word. Ek dink maar dit verwys na sy toga, gesien in die lig van die res van die gedig. moet djou skorrelsvol braai-atappels en vleis? djou hys 'n woestyn? nou sal mens djou verbeel! en hoe lyk dit moe

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Angus 2015-06-22 Beste Kobus, Jy is darem maar slu. Deur net so 'n woordjie of twee weg te laat, kan jy alles lekker verdraai. Lees weer, ek het gesê: "Terloops, die werk van 'n wetenskaplike is in die eerste plek nie om te bewys nie maar om te ondersoek." Jy skry

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Kobus de Klerk 2015-06-22 Boot Daar is geen bewys vir die 'neuroscience' ontwikkeling waarvan jy praat en hoe dit spesifiek betrekking sou hê op taalvaardigheid nie - dit is ooglopend alles teorieë om die darwinistiese evolusieleer te probeer maak werk - een van talle. Maar da

Die merkwaardige nalatenskap van Jan die Gewer

Andreas van Wyk 2015-06-21 Johannes Comestor se opmerking oor 'n viering van Jannie Marais by sy standbeeld op wat deesdae die Rooiplein genoem word (die werklike naam is die Maraisplein) is nie billik nie. Met die US se volle ondersteuning is daar die oggend van 30 Mei 2015 (presi

Antwoord vir Angus

Angus 2015-06-21 Beste Jan My antwoord op hierdie eierdansery het ongelukkig onder jou vorige brief van 15 deser beland. Met ons beurt-sonder-krag het 'n eierdansery plaasgevind tussen my rekenaar, my laptop en my tablet. Ek wil nie regverdiging soek vir Kaaps nie; ek

Antwoord vir Angus

Angus 2015-06-21 Beste Jan Ek stel belang in taal; dit is nie my nering nie, dis my stokperdjie. Ek stel belang in die evolusie van die mens en hoe taal by hom geëvolueer het. Dan stel ek ook belang in die evolusie van besondere tale, en veral Afrikaans, en daarom bestu

Antwoord vir Angus

Jan Rap 2015-06-20 Angus Vergeet om in my antwoord (vorige brief) vir jou te vra of jy seker is 'woerawarra' verwys na drag en nie hoogdrawende gepreek nie? Groetnis Jan Rap

’n Arabiese Lente in eietydse Suid-Afrika?

Marietjie Human 2015-06-20 Dankie. Baie insiggewende artikel. My pa het dikwels gesê: Daar is altyd iets om voor dankbaar te wees. In die geval ook beslis so.

Taal en die geen wat nie wil werk nie

F C Boot 2015-06-20 De Klerk Nou praat jy weer nonsens. Dit is lankal in bewys in 'Neuroscience' dat daar kritieke oomblikke in die ontwikkeling van die brein was wat gepaard gegaan het met die ontwikkeling van taal. Wanneer gaan jy ophou om aanhoudend olie op die ateïste

G'n Magna Carta vir die ANC

Anne-Marie Mischke 2015-06-19 Bostaande artikel is een manier om na die Vryheidsmanifes te kyk en dit gaan nie nou vir my om die verwerping of aanvaarding van die argument nie. Vanuit die skrywer se hoek gesien kan dit stellig heel geldig wees. Dis nietemin nodig dat ons kennis neem v

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

daan 2015-06-19 Baie dankie. Hoë waardering vir almal hierby betrokke.

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Ian Raper 2015-06-19 Puik; tydig; ruim. Dankie

Die Weste se gevaarlike spel met Rusland

jaco fourie 2015-06-19 Reusedwerg 1) Heeltemal reg. Enige veronderstellings van toekomstige uitslae is suiwer spekulatief, selfs die moontlike gevolge van wat jy in jou eerste respons vir die toekoms voorsien het. 2) Vergeleke met ander Afrikalande, handhaaf SA, met ANC onder

'n Kort antwoord op Crito se evaluering van my resensie van Jan van Staden se boek

Crito 2015-06-19 Wonderlik! En daar kry mnr Kombuis dit reg om binne 'n paragraaf met die boek klaar te speel, en vir my te sê wat ek wou weet.

Taal en die geen wat nie wil werk nie

Kobus de Klerk 2015-06-19 Jy speel met woorde Angus, maar jy spreek nie die probleme wat ek weergee vir julle tipe evolusie aan nie. Kyk na jou verduideliking oor die waarneming van mutasies - maar ons praat van hoe spraak- en taalvaardigheid kon ontstaan het na aanleiding van j

“Wat kan ek doen om my kind lief te maak vir lees?”

vera de Pontes 2015-06-19 Fantastiese vergelyking! Baie waar en as ouers nie vir kleintjies lees nie, moet grootouers inspring.

’n Bloederige stukkie lap

Angus 2015-06-18 Beste Jan Rap, As jy 'n gees wat eeue lank in 'n botteltjie slaap stoor, is daar groot moeilikheid. Hulle wil nie gestoor word nie. Groete, Angus
Top